Page 1 - Good News August 2019 paper
P. 1
edert Carlo Petrini in 1986 brokkies inligting die wêreld instuur, maar hoeveel eksponent van 'n stadiger leefstyl, en ek sê dit met
groot protes aangeteken diepgang kan jy daarmee bereik? respek. Wanneer daar siekte was, het Hy Sy tyd
Shet teen die oprigting van 'n geneem om daar uit te kom. Die dringendheid van
McDonald's-kitskos-restaurant Carl Honoré, skrywer van In Praise of Slow, wys die oomblik het Hom nie aangejaag nie. Vir kinders
op die Piazza di Spangna in daarop dat 'n samelewing wat te vinnig lewe en en randfigure kon Hy tyd maak, soos in Lukas 18:16
Rome, het daar baie gebeur om voortdurend besig is om handelinge gelyktydig te waar Jesus sê: “Laat die kindertjies toe om na My
aan die sogenaamde Slow Food probeer uitvoer, gedurig moeg is. Honoré stel dit toe te kom, en moet hulle nie keer nie, want dit is
Movement momentum te gee. Dit duidelik dat hy nie teen produktiwiteit en spoed is sulke mense wat deel het aan die Koninkryk van
gaan lankal nie meer net oor kos nie. Hy is mal oor sy vinnige Internet, bly in 'n God.” Hy het meestal gestap of met 'n bootjie gereis
nie, maar eintlik oor 'n hele leef- dinamiese Londen en speel graag yshokkie en en, so lees ons, 'n enkele keer op 'n donkie gery! Hy
styl. Dit raak nou ook dinge soos muurbal. Hy het dit egter teen spoed wat die het beslis nie die vinnige perde en strydwaens van
tuine, ouerskap, reis, die kunste, essensie van dinge by ons laat verbygaan. die Romeine gebruik nie.
finansies en die media. Jy sien, jy
kan met 'n getwiet vinnige, kort Hewlett Packard het onlangs gewaarsku dat die Dit laat ons met 'n les oor hoe ons ook met die
konstante onderbreking van jou fokus in die werk- Woord moet omgaan. Ek is bevrees dat ons in 'n
plek, byvoorbeeld deur vinnige e-posse wat vinnige samelewing leef wat besig is om die ware positiewe
reaksie vra, die IK-vlakke in die werkplek met tien impak wat die Bybel op ons kan hê, te verloor,
punte kan laat daal! gewoon omdat ons te vinnig daarmee omgaan.
In wese gaan die Stadige Beweging dus daaroor dat Hoe hanteer jy die werklikheid van komplekse
ons meer daarop moet fokus om werklik in die Bybelvertalings, waar menslike foute soms insluip,
oomblik betrokke te wees. Dit gaan oor ware fokus. die verskillende kulturele lense waarmee ons en die
Sulke oomblikke bly in elk geval veel langer by jou. Bybelskrywers kyk en gekyk het, asook die werklik-
Dit raak die kos wat jy maak, die kinders wat jy heid van komplekse literêre genres, simboliese taal
grootmaak en die reis wat jy onderneem. Daar is mos en metafore as jy haastig is? Voeg daarby dat die
die grappie van die Amerikaner wat by die Grand Woord van God nie maklik sonder 'n intieme
Canyon aan sy gesin sê: “Julle moet vinnig kyk. Ons omgang met die Gees van God ontsluit word nie.
kan na die prentjies op video by die huis gaan kyk!”
Nee, God kan nie ge-Google word nie. Ek hou nogal
Dit bring my by God en die Woord. Kom ons sê dit van McDonald's op sy tyd, maar 'n kitskos-
sommer reguit: God kan nie ge-Google word nie. Ja, Christendom kan dalk net ontdek dat die ware
Google is fantasties. Ek gebruik dit baie en dit help oomblik by hulle verbygaan!
my. Jy kan ook inligting oor God op die Internet kry, “Vertrou op Hom te alle tye, stort jou hart uit voor
maar God Self kan nie ge-Google word nie. Enige Hom, want God is ons toevlug.”
verhouding vra tyd. Ook jou verhouding met God. - Psalm 62:9
God trek Hom maklik terug van haastige gespreks- [HOOP VIR 'N TYD SOOS HIERDIE, Braam
genote. Christus was waarskynlik 'n waardige Hanekom, CUM, 2015].