Page 2 - Good News August 2019 paper
P. 2

n  Lukas  18:1  lees  ons  in  die   waar  Ek  sê  vir  julle,  as  julle  nie   loos  is,  maar  wat  besef  hoe
            Woord:  “En  Hy  het  ook  aan     verander en soos die kindertjies      afhanklik hulle van God is, sal dag
          Ihulle 'n gelykenis vertel met die   word  nie,  sal  julle  nooit  in  die   en nag tot Hom roep. Jesus het
          oog daarop dat 'n mens gedurig       Koninkryk van die hemele ingaan       gesê:  “Geseënd  is  dié  wat  weet
          moet bid en nie moedeloos word       nie! Elkeen dan wat homself ver-      hoe  afhanklik  hulle  van  God  is,
          nie…”                                neder soos hierdie kindjie, hy is     want aan hulle behoort die Konin-
                                               die grootste in die Koninkryk van     kryk  van  die  hemel”  (Matt.  5:3,
          Hierdie  kort  gelykenis  in  Lukas   die hemele” (Matt. 18:3-4).          1983-vertaling). Die Direkte Verta-
          18:1-8  uit  die  mond  van  Jesus                                         ling stel dit só: “Gelukkig is dié
          beskryf menslike gebeure wat tot     Mense  met  groot  probleme  is       wat  weet  hoe  nodig  hulle  God
          vandag toe nog vir ons toepaslik     weerloos! Hulle het hulp nodig! In    het…” Dit sluit in die weduwees,
          is.  Ons  het  dikwels  probleme     hierdie geval het die weduwee se      die  kindertjies,  en  alle  hulp-
          waarvoor ons nie antwoorde het       weerloosheid  gelei  tot  haar  vol-  behoewendes, die noodlydendes
          nie.  Dan  wonder  ons  wat  ons     hardende geroep om hulp van die       wat nie meer hulle oog op mense
          daarmee  moet  maak.  My  swaer      onregverdige  regter!  Sy  was  só    stel  nie;  ook  nie  op  hulle  eie
          wat vandag nie meer met ons is       dringend  dat  sy  hom  eintlik  vermoëns nie, maar slegs op God!
          nie,  het  altyd  wanneer  daar  verpes het met haar versoek om            Daarom: Hou aan met bid tot die
          intense probleme vir die kinders     hulp.                                 lig  deurbreek!  God  roep  ons  op
          opduik,  vir  sy  vrou  gesê:  “It  is                                     daartoe! Moenie moedeloos word
          time to double up.” Ja, voorwaar,    Die  onregverdige  regter  daaren-    nie. Hy SAL uitkoms gee! Hy het
          wat  staan  ons  te  doen  wanneer   teen,  was  selfsugtig  en  net  op   dit belowe!
          krisisse kom? Jesus gee vir ons      homself  ingestel.  Hy  het  geen     © Dr. J J Venter
          riglyne in hierdie gelykenis. Daar   gevoel gehad vir ander mense, en
          is  sprake  van  'n  dringende,  vol-  dan  in  die  besonder  hierdie           KOM, LAAT ONS BID!
          hardende  weduwee,  'n  onreg-       weduwee,  se  nood  nie.  Daarom
          verdige regter, en Die Regverdige    sou hy ook die reg buig soos dit      “Kom,  My  volk,  gaan  in  jou
         Regter.                               hom  pas.  Hy  was  gewetenloos.      binnekamers  en  sluit  jou  deur
                                               Volhardend  in  sy  onreg.  Wreed.    agter  jou  toe,  verberg  jou  vir  'n
         Hierdie  weduwee  was  dringend       Hardnekkig. As 'n Jood het hy die     klein oomblik, totdat die grimmig-
         met haar versoek: “Doen reg aan       Wet  van  God  oortree  in  sy  heid verbygaan” (Jes. 26:20).
         my  teenoor  my  teëparty.”  In  die   handeling  met  mense.  Maar  die
         Bybel vind ons dat weduwees 'n        weduwee was volhardend in haar        “Maar jy, wanneer jy bid, gaan in
         baie  prominente  plek  inneem  in    versoek  TOTDAT  hy  gehoor  jou binnekamer, sluit jou deur en
         God se gedagtes en sorg. Hy word      gegee  het,  want  hy  het  gevrees   bid  jou  Vader  wat  in  die  ver-
         in Ps. 68:6 genoem: “'n Vader van     dat sy hom uiteindelik in die gesig   borgene is; en jou Vader wat in die
         die  wese  en  'n  regter  van  die   sal kom slaan!                        verborgene  sien,  sal  jou  in  die
         weduwees  is  God  in  Sy  heilige                                          openbaar vergelde” (Matt. 6:6).
         woning.”  Jesus  het  besondere       Gelukkig  is  daar  ook  'n  Ewige,
         prominensie aan hulle gegee, en       Regverdige  Regter:  “Toe  sê  die    “Laat ons dan met vrymoedigheid
         ook aan klein kindertjies. Van die    Here: Hoor wat die onregverdige       na  die  troon  van  genade  gaan,   dige het groot krag” (Jak. 5:16).
         kindertjies  het  Hy  gesê:  “Maar    regter  sê.  Sal  God   dan  nie  reg   sodat  ons  barmhartigheid  kan
         Jesus het hulle na Hom geroep en      doen  aan  Sy  uitverkorenes  wat     verkry en genade vind om op die      “…en roep My aan in die dag van
         gesê: ‘Laat die kindertjies na My     dag en nag tot Hom roep nie, al is    regte  tyd  gehelp  te  word”  (Heb.   benoudheid: Ek sal jou uithelp, en
         toe  kom  en  verhinder  hulle  nie,   Hy  ook  lankmoedig  in  hulle  4:16).                                    jy moet My eer” (Ps. 50:15).
         want  aan  sulkes  behoort  die       geval? Ek sê vir julle dat Hy gou
         Koninkryk  van  God’”  (Lukas  aan hulle reg sal doen; maar as              “En dit is die vrymoedigheid wat     “Toe  ek  benoud  was,  het  ek  die
         18:16). Waarom die weduwees en        die Seun van die mens kom, sal        ons teenoor Hom het, dat Hy ons      HERE aangeroep, en ek het tot my
         die  kindertjies?  Omdat  hulle  so   Hy  wel  die  geloof  op  die  aarde   verhoor  as  ons  iets  vra  volgens   God geroep om hulp; Hy het my
         weerloos is en hulle afhanklikheid    vind?” (Luk. 18:6-8).                 Sy wil” (1 Joh. 5:14).               stem uit Sy paleis gehoor, en my
         van ander en in die besonder van                                                                                 hulpgeroep voor Sy aangesig het
         God besef. Jesus sê ook: “Voor-       Diegene wat hulpeloos en moede-       “Die vurige gebed van 'n regver-     in Sy ore gekom” (Ps. 18:6).











               y  kies  nie  die  oomblik  van   die  ouderdom  van  vyf-en-dertig   bepaal. Geen altaar is by sy laaste
               jou aankoms of jou vertrek      oorlede  is,  het  hy  agt-en-veertig   rusplek  opgerig  nie.  Maar  waar-
          Jhier  op  aarde  nie,  maar  jy     simfonieë; sewe-en-veertig arias,     voor  word  Mozart  vandag  ont-
          kan kies wat jou nalatenskap sal     duette  en  kwartette  met  orkes-    hou? Wat is sy nalatenskap? Nie
          wees.                                begeleiding en meer as 'n dosyn       die lewe wat hy gelei het nie, maar
                                               operas geskryf. Daar word geskat      die musiek  wat hy aan die wêreld
          Op  vyf  het  hy  'n  gevorderde     dat  hy  altesaam  ongeveer  600      gegee  het  wat  vandag  nog  ons
          concerto  vir  die  klavesimbel  oorspronklike  komposisies  lewens verryk.
          geskryf. Voor hy tien was, het hy    geskryf het.
          verskeie  sonates  vir  die  viool                                         Wanneer  jou  lewe  se  enigste
          geskryf en die beste van Bach en     Mozart het egter die meeste van       fokus selfbelang is, sal jy nie vir
          Händel op geheue gespeel.            sy lewe in armoede deurgebring        die regte redes gemis word nie, of
                                               en  hy  het  in  onbekendheid  jy  sal  glad  nie  gemis  word
          Kort na sy twaalfde verjaarsdag      gesterf. 'n Paar van sy vriende het   wanneer jy sterf nie. Vind dus 'n
          het  hy  sy  eerste  opera  gekom-   dit tot by die kerk vir sy begrafnis   saak groter as jouself, een wat jou
          poneer en begelei. Hy het 'n ere-    gemaak, maar 'n storm het hulle       sal oorleef en wy jouself daaraan
          aanstelling  as  Konsertmeester      daarvan  weerhou  om  na  die  toe.  Moenie  net  'n  testament
          by  die  Salzburg-simfonieorkes      begraafplaas  vir  sy  teraarde-      nalaat nie, laat 'n nalatenskap wat
          ontvang en binne 'n paar jaar is     bestelling  te  gaan.  Dus  het  dit   God se wil vervul, na!
          hy  as  die  trots  van  Salzburg    amper onmoontlik geword om die        [Ingestuur  deur  Past.  Danny
          beskou. Teen die tyd wat hy op       presiese  ligging  van  sy  graf  te   Strydom, 079 407 1979].
   1   2   3   4   5   6   7