Page 11 - Good News December2006 paper
P. 11

Gedurende  die  jare  toe  Noag  dat  daar  vuur  van  die  hemel
          aan die ark gebou het, was hy  sou kom, was hy alleen - maar
          gewis in die minderheid - maar  daardie dag het hy die oorhand
          hy  was  beslis  aan  die  regte  gekry!
          kant!                                Dawid  se  broers  het  hom
          Toe  Josef  deur  sy  broers  verkleineer toe hy teen Goliat
          verkoop  en  na  Egipte  toe  wou  gaan  veg  -  maar  hy  het
          geneem  is,  was  hy  heeltemal  gewen!
          alleen - maar hy het die onder-      Toe  Martin  Luther  sy  95
          koning van Egipte geword!            stellings  teen  'n  kerkdeur
          Gideon en sy 300 manskappe  vasgespyker  het,  was  hy  'n
          wat daardie spesifieke nag met  eensame  figuur  -  maar  sy
          erdekruike en fakkels in hulle  oortuigings  het  miljoene
          hande gestaan het rondom die  mense na die Lig gelei!
          ontsaglike  Midianitiese  leër,  Toe  Jesus  Christus  deur  die
          was  'n  niksbeduidende  min-        Romeinse soldate gekruisig is,
          derheid  -  maar  hulle  het  die  was Hy absoluut alleen - maar
          oorwinning behaal!                   Hy het die dood oorwin en sal
          Toe  Elia  teen  die  profete  van  altyd die groot Oorwinnaar bly!
          Baäl gestaan het en moes bid  - Die Kruisgesant

          MET KERSTYD IS DAAR LIEFDE IN DIE LUG. Dit is ‘n tyd vir
          liefde.  En  dié  liefde  kom  in  baie  gestaltes:  dit  kom  as
          welwillendheid en vriendelikheid, dikwels so afwesig die res van
          die  jaar.  Dit  kom  as  omgee  en  mededeelsaamheid,
          offervaardigheid - van bydraes vir Kersfondse tot geskenke aan
          diegene  wat  nie  het  nie. As  tyd-maak  en  beskikbaar-wees  vir
          gesinslede en familie. As ontspanne saamwees met vriende. As
          ‘n soort sentimentele stemming by die aanhoor van vergange
          dae se Kersliedere in ons huise
          en op straat. As ‘n gevoel wat in
          ons hart inkruip en ons instem
          op  die  atmosfeer  van  die
          Kersseisoen. En dit is goed. Dit
          is wonderbaar. Dit hoort so. Dit
          maak die wêreld ‘n beter plek.
          Kerstyd bring liefde in die lug!
          - Dirkie Smit
   6   7   8   9   10   11   12   13