Page 5 - Good News December 2012 paper
P. 5

na Hom toe moet kom om rus te        het na Hom toe kan kom en drink,
                                                                                     vind. Maar vir Hom was daar geen     maar aan die kruis moes Hy Self
                                                                                     rus nie totdat Hy gesê het: “Dit is   uitroep: “Ek het dors!”
                                                                                     volbring!”                           Vir  ons  lyk  hierdie  dinge  onbe-
                                                                                     Hy is die Beeld van die onsienlike   gryplik, maar tog is Hy vir ons die
                 y is die Lig van die wêreld,   Hy is die Seun van God, maar Hy      God,  maar  mense  het  Hom  “Wysheid van God”.
                 maar  Hy  moes  in  die  moes soos ’n misdadiger sterf.             beledig en op Hom gespoeg.           God  se  uiterste  wysheid  is
           Hdonker  aan  die  kruis  Hyself  het  geen  enkele  sonde                Al  die  volheid  van  God  woon  in   uitgedruk in Jesus Christus wat
           hang.                               gehad  nie,  maar  Hy  is  sonde      Hom, maar Hy het die gestalte van    ons Verlosser geword het!
           Hy  is  die  Lewe,  maar  Hy  moes   gemaak ter wille van ons.            ’n dienskneg aangeneem.
           Homself aan die dood oorgee.        Hy kon sê dat almal wat moeg is       Hy het gesê dat enigeen wat dors     - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7   8   9