Page 1 - Good News December 2013 paper
P. 1
“Loof die Here, want Hy is goed, aan Sy sal ek, van alle sorge vry,
liefde is daar geen einde nie!” vir elke dag my hier gegewe
(Psalm 106:1). U ‘n hoër, reiner loflied wy”
“Ek weet aan Wie ek my toevertrou het, (Gesang 353:4).
al wissel dan ook dag en nag; Met hierdie gesang kan ‘n mens die ou jaar
Ek ken die Rots op Wie ek gebou het, uitstap en die nuwe jaar betree! Méér nog,
van Wie ek al my heil verwag. ‘n mens kan daarmee na jou sterfbed gaan
Eens aan die einde van my lewe, en die Ewigheid aandurf. Hier, in die laaste
snikke van die jaar, roep ons die hele pad
waarlangs God ons gelei het in herin-
nering. Ons dank Hom vir elke tree van die
pelgrimsreis, omdat Hy ons deur elke dag
liefgehad en gedra het.
Daar is baie waarvoor ons om vergifnis “...Die pad van die regverdiges is soos die lig van
moet vra: kosbare tyd wat ons verkwis het, die môreglans, wat al helderder word tot die volle
liefde wat ons weerhou het, gebede wat dag toe” (Spreuke 4:18).
ons nie gebid het nie, geleenthede wat ons
laat verbygaan het. Daar is so oneindig
baie waarvoor ons God kan dank: vir
bewaring, genesing, ondersteuning,
voorsiening. Mag ons geïnspireer word
deur die woorde van Marie-Louise
Haskins: “Ek het aan die man by die poort
‘n lig gevra vir die donker pad wat voorlê.
Hy het vir my gesê: ‘Plaas jou swak hand in
die Hand van die almagtige God en stap
moedig voort. Dit sal vir jou beter wees as
‘n lig en veiliger as ‘n bekende pad.’”