Page 8 - Good News December 2013 paper
P. 8

“Ek is alleen met haar in my hart.”   maar  die  dood  kan  hulle  nie  uit   Christus in die hart - wat beteken   Dit gee aan ons krag. “My genade
          So het my vriend my geantwoord       ons hart verwyder nie. Daar leef      dit vir ons?                         is  vir  jou  genoeg,  want  My  krag
          nadat ek ná die heengaan van sy      hulle voort. Daar het ons met hulle                                        word in swakheid volbring”
          vrou aan hom 'n briefie van mee-     'n hartsgemeenskap wat nie ver-       Dit lei ons tot oorwinning.  “Maar   (2 Korinthiërs 12:9).
          gevoel gestuur het. Ek het geweet    breek word nie.                       in al hierdie dinge is ons meer as
          haar dood sou vir hom 'n swaar                                             oorwinnaars  deur  Hom  wat  ons     Dit maak ons lewe vrugbaar. “Wie
          slag wees, want die kinders was      So  'n  hartsgemeenskap  met  liefgehad het” (Romeine 8:37).               in  My  bly,  en  Ek  in  hom,  hy  dra
          lankal uit die huis en hulle twee    Christus bestaan daar by elkeen                                            baie vrug” (Johannes 15:5).
          het maar net vir mekaar gelewe...    wat Hom waarlik liefhet. Deur die     Dit verskaf aan ons vreugde.  “Bly
                                               geloof  woon  Hy  in  die  hart  van   in hierdie liefde van My... dat My   Dit kalmeer ons gemoed. “Kom na
          En nou was hy alleen. Sy lewens-     almal wat in die liefde gewortel en   blydskap in julle kan bly en julle   My toe... en Ek sal julle rus gee”
          maat se plek was leeg - oral leeg,   gegrond is (Ef. 3:17).                blydskap  volkome  kan  word”  (Matthéüs 11:28).
          behalwe in sy hart. En dit was sy                                          (Johannes 15:9, 11).
          troos:  dat  sy  nog  in  sy  hart   Watter  storms  in  ons  lewe  ook                                         Dit  verryk  ons  lewe.  “Ek  het
          gewoon het. Ware liefde vergaan      mag  kom,  watter  smart  ons  ook    Dit  bring  aan  ons  vrede.   “Ons   gekom, dat julle lewe en oorvloed
          nooit  nie.  Die  dood  kan  dié  wat   moet  verduur,  Christus  bly  ewig   (het) vrede by God deur onse Here   kan hê” (Johannes 10:10).
          ons  liefhet,  van  ons  wegneem,    woon in die hart van Sy kinders.      Jesus Christus” (Romeine 5:1).       - Oorgeneem
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13