Page 12 - Good News December 2013 paper
P. 12

Vervolg van p. 11               aanneem. SY liefde is alomvattend en maak
          wat aan almal eenvoudig gee sonder om te      voorsiening  vir  elke  aspek  van  die
          verwyt, en dit sal aan hom gegee word.”       menslike  liggaam,  siel  en  gees.  Niks  en
          Daar is egter 'n groot verskil tussen die     niemand kan ons skei van die liefde van
          wysheid  en  kennis  wat  die  mens  self     God wat daar in Christus Jesus is nie en
          bekom en dié wat God aan die mens gee.        daarom  is  Sy  genade  grensloos,  Sy
          So dan word dikwels die dwaashede van         seëninge  onbeperk  en  die  sekuriteit  en
          die  wêreld  aan  die  lig  gebring  deur  die   rykdomme  wat  HY  bied,  legio.  “Want  Sy
          Godgegewe  wysheid  (1  Kor.  3:19).  Die     barmhartighede het geen einde nie; hulle is
          beginsel van nuttige kennis is dat ons God    elke  môre  nuut;  U  trou  is  groot”
          moet eer en gehoorsaam.                       (Klaagliedere 3:22-23).

          Die  rykdom  en  volheid  van  God  se        Met GOD as die BRON van al die beloftes
          beloftes kan nooit uitgeput raak nie en in    vervat in SY WOORD, is ons verseker van
          die  bestek  van  'n  paar  honderd  woorde   die grootste en kosbaarste erfenis wat ons
          word net begin om die wonder daarvan te       ooit kan verkry. JESUS het deur SY BLOED
          probeer  beskryf.  Genoeg  vir  ons  om  te   'n  NUWE  TESTAMENT  vir  ons  van  krag
          weet  dat  Jesus  belowe  het  dat  HY  ons   gemaak.  Ons  kan  Rom.  8:31-32  in  ons
          nóóit sal begewe en nóóit sal verlaat nie     handpalms graveer - “AS GOD vir ons is,
          (Hebreërs 13:5b), maar dat Hy met ons is      WIE kan teen ons wees? HY wat selfs SY eie
          tot aan die voleinding van die wêreld (Matt.   SEUN nie gespaar het nie, maar HOM vir
          28:20). 'n Altyd teenwoordige God trek 'n     ons  almal  oorgegee  het,  hoe  sal  HY  nie
          laer rondom dié wat Hom vrees (Ps. 34:8)      saam met Hom ons ook ALLES genadiglik
          en sluit hulle dus van alle kante in.  Daar is   SKENK nie.”
          geen veiliger skuilplek in die wêreld nie!
                                                        Dus  kan  ons  verseker  wees  dat  ONS
          In 'n immer donker wordende wêreld skyn       TOEKOMS  SO  HELDER  IS  SOOS  DIE
          die  SON van GEREGTIGHEID al helderder        BELOFTES VAN GOD!!
          vir  elke  mens  wat  SY  beloftes  wil  © Huegene Venter







                 ierdie woorde staan 365 keer in die    “Fear not [there is nothing to fear],  for I am
                 Bybel: een keer vir elke dag van die   with you; do not look around you in terror
          Hjaar!                                        and be dismayed, for I am your God. I will
          Staan jy vandag voor 'n moeilike keuse of     strengthen and harden you to difficulties,
          beslissing? Verkeer jy in 'n krisis? Moet jy   yes, I will help you; yes, I will hold you up
          'n operasie ondergaan?                        and  retain  you  with  My  [victorious]   right
          Maak nie saak wat die omstandighede is        hand of righteousness and justice”
          nie, die opgestane HEER staan voor jou        (Isaiah 41:10, Amplified Bible).
          met Sy: “Moenie vrees nie.” Ons hoef nie
          meer te vrees nie, omdat Hy oorwin het!
          Wat 'n tragedie dat ons ons so deur vrees
          laat  bind.  Ons  is  soos  Michelangelo  se   “Se boife, gonne ke na
          beeld  van  die  slaaf:  voor  reik  hy  na   nao! Se tlalelwe, gonne
          vryheid, maar sy agterkant is nog vas aan     ke  Modimo  wa  gago!
          die rots waaruit hy gekap is. JESUS het       Ke a go tiisa, ee, ke a
          egter daardie rots van vrees weggerol en      go  thusa,  ee,  ke  go
          jy en ek het vrygeraak! Ons angs is iets      t s e g e d i t s e   k a
          van die verlede.                              letsogo la me le le
          Moet dan nie meer in die verlede leef nie.    jang  le  le  pholo-
          Lééf in die heerlike hede en toekoms van      sang”
          God se Heerskappy! JY HOEF NIE MEER           (Jesaya  41:10,
          TE VREES NIE!                                 B e i b e l e   y a
          - Murray Janson                               Setswana).

          “Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;
          kyk  nie  angstig  rond  nie,  want  Ek  is  jou
          God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook
          ondersteun  Ek  jou  met  My  reddende
          regterhand” (Jesaja 41:10 OV).
   7   8   9   10   11   12   13