Page 11 - Good News December 2013 paper
P. 11

oerantopskrifte  verskaf  is  ALLEENLIK  die  HERE  wat             die  LEWE  is  (Joh.  6:48)  en  HY   heil  (Jes.  12:3).  Water  werk
                daagliks  aan  ons  die  ewigdurende  VREDE,  RUS              en    belowe  dat  diegene  wat  van  kalmerend in op die gemoed; dit
          Ksleutelwoorde  wat  die  GENESING                 bied.  Also  is  die  dáárdie Brood eet, tot in ewigheid     les  die  dors,  dit  gee  lewe  en
          noodkrete van die menslike hart      belofte in Joh. 14:27 só kosbaar:     sal lewe! (Joh. 6:51). Dís 'n belofte   bewerkstellig groei. Daarom is dit
          uitspel.  Angs,  benoudheid,  “Vrede  laat  EK  vir  julle  na,  MY        wat  elke  dag  die  prominentste    so  'n  liefdevolle  daad  van  die
          kommer,  onrus,  onsekerheid,  vrede gee EK aan julle; nie soos            plek  in  elke  nuusmedium  moet     Vader dat HY belowe om ons na
          ontrou,  die  bevolkingsontplof-     die wêreld gee, gee EK aan julle      inneem.  Hoewel  die  mens  al  rustige waters te lei en dat strome
         fingskwessie,  voedseltekorte,  nie.  Laat  julle  hart  nie  onsteld       roemryke  mediese  en  ander  van  lewende  water  uit  ons
         siekte en dood het huishoudelike      word en bang wees nie.”               prestasies behaal het, kon hy nog    binneste sal vloei (Joh. 7:38).
         begrippe  geword  en  die  mens                                             geen dooie lewendig maak nie en
         word  gekondisioneer  om  daar-       In 'n wêreld waar regeringshoofde     allermins te kenne gee dat hy oor    Op  hierdie  problematiese  en
         mee  saam  te  lewe,  só  asof  dit   en amptenare lande deurkruis in       die  mag  of  kennis  beskik  om     doolhofagtige  lewenspad  sê
         alledaags behoort te wees.            'n  poging  om  vrede  te  bewerk-    onsterflikheid  te  bewerkstellig.   Christus  dat  HY  die  WEG,    die
                                               stellig, is dit wonderlik om vas te   Aan  die   VERGANKLIKHEID  van       WAARHEID      en  die  LEWE     is.
         Geweld  is  aan  die  orde  van  die   hou aan die belofte dat die VREDE    die lewe kon die mens nog nooit      Daarmee belóóf HY aan ons 'n pad
         dag en spanning neem toe. Dit is      van  GOD  wat  alle  verstand  te     iets doen nie. Daarom sou 1 Kor.     wat  ons  met  vrymoedigheid  kan
         asof die aarde al vinniger om sy      bowe gaan, ons harte en sinne sal     15:53-54 ewe trefferhoofopskrifte    bewandel;  sonder  vrees,  sonder
         as tol en ons harte en sinne net nie   bewaar in Christus Jesus (Fil. 4:7)   kon wees:  “Want hierdie vergank-   kommer en sonder onsekerheid,
         kan  byhou  by  die  gejaagde,  en  dat  ons,  wat  as  sondaars            like  moet  met  onverganklikheid    omdat ons weet dat die Here ons
         veeleisende en dikwels chaotiese      vyande  van  God  is,  ook  deur      beklee  word,  en  hierdie  sterflike   Beskermer, ons Leidsman en die
         lewensomstandighede  nie.  Eko-       JESUS vrede by God het! (Rom.         moet  met  onsterflikheid  beklee    Voleinder van ons geloof is. Ons
         nomiese, politieke en maatskap-       5:1). In die hede, maar ook in die    word.  En  wanneer  hierdie  ver-    wéét die eindbestemming van dié
         like  toestande  beïnvloed  elke      toekomstige  lewe,  is  ons  deel-    ganklike  met  onverganklikheid      pad  is  die  ewige  heerlikheid  en
         individu  direk  of  indirek  en  ons   genote  van  die  vrede  van  God   beklee is en hierdie sterflike met   Sabbatsrus wat Hy vir Sy kinders
         kan  nie  afsydig  staan  t.o.v.  die   omdat SY belofte EWIG en WAAR       onsterflikheid  beklee  is,  dan  sal   bestem en belowe het.
         eise wat in die wêreld gestel word    is.                                   vervul  word  die  woord  wat
         nie,  want  a.g.v.  hedendaagse                                             geskrywe is: Die dood is verslind    God  wéét  dat  die  mens  ook
         kommunikasiemedia  het  lande         Skuldgevoelens  beroof  menige        in  die  oorwinning!”  Waar  ons     behoefte  aan  INNERLIKE  GENE-
         sitkamergaste  van  mekaar  mens  van  gemoedsrus.  Hoe  neerlae in die wêreld ly, kan ons                       SING  en VERTROOSTING       het en
         geword.                               genadig  is  God  wanneer  Hy  ons  verheug  in  die  belofte  van         daarom die beloftes in Ps. 147:3 -
                                               belowe  om  ons  van  ons  SKULD      OORWINNING  wat  daar  deur  “Hy  genees  die  wat  gebroke  is
         Kom ons wel tot stilstand en neem     VRY  TE  SKELD:      “As  iemand      Christus Jesus vir ons is (1 Kor.    van  hart,  en  Hy  verbind  hulle
         ons die situasie in oënskou, skyn     gesondig  het,  ons  het  'n  VOOR-   15:57).                              wonde”   en Jer. 31:25 - “Want Ek
         dit asof ons 'n duistere toekoms      SPRAAK  by  die  Vader,  JESUS                                             verkwik die vermoeide siel en elke
         tegemoetgaan.  MAAR  die  CHRISTUS,  die  Regverdige.  En                   Hierdie  gejaagde  wêreld  veroor-   kwynende siel versadig Ek.”
         WOORD van GOD het 'n antwoord         HY  IS  'n  versoening  vir  ons      saak dat ons almal smag na   RUS,
         en  oplossing  vir  elke  probleem,   sondes (skuld), en nie alleen vir     na stilte, na afklim van die immer   Hoog  op  die  ranglys  van  voor-
         vir elke situasie, vir elke krisis. In   ons s'n nie, maar ook vir dié van   bewegende wêreldmallemeule. IS      keure by die mens is WYSHEID    en
         hierdie  wêreld  van  bitter-suur     die hele wêreld”  (1 Joh. 2:1-2).     DAAR RUS? Matt. 11:28 beloof dit     KENNIS.   Beide hierdie begeerlike
         ondervindinge en leë beloftes van                                           aan ons:   “Kom na MY toe, almal     “besittings”  word  deur  harde
         mense, lees ons in Ps. 119:103 -      Gepaard met skuld en vrede, vind      wat vermoeid en belas is en EK       arbeid  en  jarelange  studie  en
         “Hoe  soet  is  U  beloftes  vir  my   ons  die  begrip  “VRYHEID”.  SAL  julle  RUS  GEE.”  In  die  ervaring verwerf. Tog lees ons in
         verhemelte, meer as heuning vir       Dwarsoor  die  wêreld  hoor  ons      bekende Ps. 23 verneem ons dat       Jak. 1:5 die volgende belofte: “En
         my mond.”    Ons kan dus letterlik    vryheidskrete  opgaan.  Bloedige      HY ons heenlei na waters waar rus    as  iemand  van  julle  wysheid
         smaak  dat  die  Here  goed  is.      gevegte en gewelddadige optrede       is, sodat ons daar water kan skep    kortkom, laat hom dit van God bid,
         Omdat  JESUS  CHRISTUS  gister        en wandade word onder die naam        met vreugde uit die fonteine van               Vervolg op p. 12
         en  vandag  dieselfde  is  en  tot  in   van  “vryheid”  gepleeg.  In  baie
         alle ewigheid (Hebreërs 13:8), kan    kringe het sg. “vryheid” 'n term vir
         ons  op  Sy  beloftes  staatmaak,     losbandigheid  en  eie  gewin
         want God is nie 'n mens dat Hy        geword. Hierdie soort “vryheid” is
         sou lieg nie. Daarom is Sy erfenis    geen  werklike  vryheid  nie,  want
         aan  ons  so  onuitspreeklik  kos-    die  mens  bly  steeds  slaaf  van
         baar en meer waardevol as AL die      homself en van ander as hy nog
         rykdomme van die wêreld.              nie tot die besef gekom het dat die
                                               belofte wat opgeteken is in Joh.
         Een  van  die  mens  se  grootste     8:36  -  “As  die  SEUN  julle  dan
         behoeftes  is  die  behoefte  aan     vrygemaak  het,  dan  sal  julle
         SEKURITEIT.    Hy wil iets hê om op   waarlik vry wees”   - ook vir hom
         terug  te  val;  hy  wil  veilig  en   geldig is nie.
         geborge voel. Deurdat ons in so 'n
         onveilige  en  vinnig  veranderde     Nog 'n basiese behoefte van die
         wêreld leef, word hierdie begeerte    mens is VOEDSEL.     In Matt. 6:25-
         al hoe intenser. Ons raak benoud      34 toon die Heiland só duidelik dat
         en  bevrees  as  ons  sien  hoedat    ons ons nie hoef te bekommer oor
         geweld  en  vernielsug  toeneem.      wat  ons  sal  eet  of  wat  ons  sal
         Bekommerd  slaan  ons  wêreld-        drink of wat ons sal aantrek nie.
         gebeure gade, maar GOD belowe         Hy wéét dat ons al hierdie dinge
         in  Ps.  46:2-3  dat  HY  vir  ons  'n   nodig het en Hy belóóf om dit vir
         TOEVLUG      en  STERKTE     is.  As   ons by te voeg as ons in die éérste
         HULP   in benoudhede is HY in hoë     plek  soek  na  die  Koninkryk  van
         mate beproef en ons hoef nie te       God en SY Geregtigheid.
         vrees nie, al waggel die aarde en
         al wankel die berge weg in die hart   Daar is seker géén winkel in die
         van die see. WAT 'N BELOFTE!          ganse  wêreld  wat  die  volgende
                                               aanbod as belofte sal maak nie:
         VASTIGHEID     is by die ROTS DER     “ALMAL wat dors het, kom na die
         EEUE te vind en dit is alleenlik HY   waters; en wie geen geld het nie,
         wat in staat is om ons uit AL ons     kom,  koop  en  eet;  koop  sonder
         angste te red (Ps. 107:6). Dokters    geld  en  sonder  prys,  wyn  en
         en  psigiaters  mag  tydelik  ver-    melk!”   (Jes.  55:1).  Verder  sê
         ligting en genesing bring, maar dit   Christus dat HY die BROOD van
   6   7   8   9   10   11   12   13