Page 6 - Good News February 2006 paper
P. 6

TEL. (018) 293 1996 FAKS (018) 297 2308                          FEBRUARIE 2004
                                                  GOEIE NUUS / GOOD NEWS
                                                                                             TEL. (018) 293 1996 FAKS (018) 297 2308                          FEBRUAKS (018) 297 2308                          FEBRUARIE 2004ARIE 2004
                                                                                             TEL. (018) 293 1996 F
                                                                                            TEL. (018) 293 1996 F
                                                  GOEIE NUUS / GOOD NEWS
                                                  GOEIE NUUS / GOOD NEWS
                                                  GOEIE NUUS / GOOD NEWS
          BLADSY 6
          BLADSY 6
          BLADSY 6
         BLADSY 6                                 GOEIE NUUS / GOOD NEWS                    TEL. (018) 293 1996 FAKS (018) 297 2308                          FEBRUAKS (018) 297 2308                          FEBRUARIE 2004ARIE 2004
         BLADSY 6
          TEL ANDER OP JOU SKANDER OP JOU SKOUERS OUERS AS JY BIDAS JY BID
          TEL
           TEL ANDER OP JOU SKOUERS AS JY BID
           TEL
           TEL ANDER OP JOU SKANDER OP JOU SKOUERS OUERS AS JY BIDAS JY BID
          “Abraham het toe tot God gebid, en Hy het vir Abimelek gesond              Gebed is die grootste geskenk wat jy ooit vir iemand anders kan
          gemaak, ook sy vrou en sy slavinne, en toe kon hulle weer kinders          gee. Wanneer jy jou eie spesiale tyd met God wy aan die nood
          hê” (Genesis 20:17).                                                       van iemand anders, dan doen jy regtig groot dinge vir hulle!
          Gelowiges kan partykeer in moeilike situasies beland. Vra maar             Wanneer jy toelaat dat ander mense as’t ware op jou skouers
          vir Abraham. Hy het in ’n stadium gemaak asof Sara sy suster               staan as jy vir hulle bid sodat God hulle goed kan raaksien, dan
          was toe hulle in koning Abimelek se gebied was.                            het jy regtig iets van die krag van gebed gesnap.
          Later moes Abimelek deur ’n engel in ’n droom verneem dat sy               Gebed verander die wêreld. Want gebed is om aan te dring op
          eintlik Abraham se vrou was. Toe was die koning baie ontsteld.             God se spesiale aandag.
          Gelukkig het hy en Abraham die saak uitgepraat.                            Gebed is om aan sy hemelse deur te bly klop totdat Hy oopmaak.
          Nadat Abimelek toe vir Abraham met geskenke oorlaai het, het               Maar gebed is ook om voor God te staan met ander se seerkry en
          Abraham op sy beurt ’n “geskenk” vir Abimelek gegee: ’n gebed!             hartseer. Tel daarom asseblief vandag iemand op jou skouers as
          Ja, Abraham het gebid dat die Here weer al die vroue in sy                 jy na God toe gaan...
          huishouding in staat sou stel om kinders te kon hê. En toe gebeur          Gebed: Here Jesus, hoor as ek nou vir iemand anders bid!
          dit ook!                                                                   Uit: Uit die Beek vir 2004 - Stephan Joubert

                                                                                           HOE KAN
                                                                                           HOE KAN ONS   AN HULP WEES?WEES?
                                                                                           HOE KAN ONSONS  VV VVAN HULP AN HULP WEES?WEES?
                                                                                           HOE KAN ONS
                                                                                           HOE KAN ONS VAN HULP AN HULP WEES?
                Die Goeie Nuus van die
                Die Goeie Nuus van die                                               CEF wil u graag help om die kinders in u eie gemeenskap te
                Die Goeie Nuus van die
                Die Goeie Nuus van die
                Die Goeie Nuus van die
            eddende genade van Jesus
            eddende gdende genade venade van Jan Jesusesus
            ed
          r r r r rededdende gdende genade venade van Jan Jesusesus                  bereik met die Goeie Nuus van Jesus Christus. Ons doen dit
                                                                                     deur:
            Christus is juis vir kinders!s!
            Christus is juis vir kinder                                                     Doeltreffende opleiding te bied: Kursusse is daarop gemik
            Christus is juis vir kinders!s!
            Christus is juis vir kinders!
            Christus is juis vir kinder
                                                                                            om die kind te evangeliseer en geestelik te laat groei ná
                                                                                            bekering.
                                                                                            Uitreikgeleenthede wat ‘n verskil kan maak. Ideale
                                                                                            geleenthede vir gemeentes om betrokke te raak met die
                                                                                            bereiking van ons kinders.
                                                                                            Kwaliteit-onderrigmateriaal: Bybelgefundeerde 5-jaar-
                                                                                            sillabus en ander literatuur, verseker dat kinders van kleins
                                                                                            af uitgedaag word om daders van die Woord te word.
                                                                                            HOE KAN
                                                                                            HOE KAN JYJY BETR BETROKKE RAAK?OKKE RAAK?
                                                                                            HOE KAN JY BETROKKE RAAK?
                                                                                            HOE KAN
                                                                                            HOE KAN JYJY BETR BETROKKE RAAK?OKKE RAAK?
                                                                                            Raak betrokke by die bereiking van kinders in jou
                                                                                            woongebied.
                                                                                            Word opgelei in effektiewe uitreikmetodes na kinders.
                                                                                            Bid op ‘n gereelde grondslag vir hierdie Bediening.
                                                                                            Ondersteun CEF finansieel.
                                                                                            Word ‘n vrywillige of voltydse werker saam met CEF.

                                                                                             Indien u enige navrae het, kan u gerus vir
                                                                                                   ds. David van Heerden skakel by
                                                                                                           tel. (018) 293 0860 of
                                                                                                  e-posadres: cefsa@absamail.co.za



               et die Vader bedoel dat die Evangelie-boodskap moeilik
          Hen ingewikkeld moet wees? BESLIS NIE!


          Die Vader maak sy hart deur sy Seun Jesus Christus aan ons
          bekend in Matteus 11:25-30. Hy sê baie duidelik in verse 25-26
          wat Hom vreugde verskaf. Jesus bid en sê: “Ek loof U, Vader,
          Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het
          vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar
          het. Ja, Vader, want so was dit u welbehae” (Ou Vertaling).

          God se bedoeling was nooit dat die Evangelie onverstaanbaar
          moet wees nie. Hy vind vreugde daarin dat kinders gered moet
          word. Die uitnodiging, “Kom na My toe…”, geld in hierdie gedeelte
          veral vir die kind.

          In die tyd waarin ons leef, is dit veral ons kinders wat moeg en
          oorlaai is. Suid-Afrika word nie verniet as een van die “hoofstede”
          in die wêreld ten opsigte van kindermolestering beskou nie.
          Daagliks word kinders verkrag en a.g.v. bendegeweld vermoor.
          Die kind is ‘n maklike teiken vir die aanslae van die Bose.

          Die enigste oplossing vir ons kinders is die Goeie Nuus van
          verlossing in Jesus Christus. Child Evangelism Fellowship deel
          die hart van die Vader deur hulle toe te spits op die kind. Child
          Evangelism Fellowship is ‘n geloofsorganisasie wat die Kerk
          ondersteun om die kind met die Evangelie te bereik. Ons spits
          ons veral toe op die onbereikte kind en is in Suid-Afrika werksaam
          sedert 1947.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9