Page 7 - Good News February 2006 paper
P. 7

FEBRUARIE 2004                    GOEIE NUUS/GOOD NEWS                         TEL. (018) 293 1996 FAKS (018) 297 2308                   BLADSY 7





































































          “Ook bid ek dat julle liefde al                                                                                  “Here, ons God, U is waardig om
          hoe meer sal toeneem in begrip                                                                                   die heerlikheid en die eer en die
          en fyn aanvoeling, sodat julle                                                                                   mag  te  ontvang  omdat  U  alles
          die  dinge  sal  kan  onderskei                                                                                  geskep het; deur u wil het alles
          waarop  dit  werklik  aankom.                                                                                    ontstaan en is dit geskep.
          Dan  sal  julle  op  die  dag                                                                                    Die  Lam  wat  geslag  was,  is
                                                                                                                           waardig om die mag en rykdom,
          wanneer  Christus  kom,                                                                                          die  wysheid  en  sterkte,  die  eer,
          onberispelik en sonder blaam                                                                                     heerlikheid en lof te ontvang.
          wees,  deur  Jesus  Christus  sal                                                                                Aan Hom wat op die troon sit, en
          julle geheel en al in die regte                                                                                  aan die Lam behoort die lof en eer,
          verhouding met God wees, tot                                                                                     die heerlikheid en die krag, tot in
          sy lof en eer”                                                                                                   alle ewigheid”
          (Filippense 1:9-11 NV)                                                                                           (Openbaring 4:11; 5:12,13b  NV)
                    Geborg deur:                                                                                                     Geborg deur:
             Lemon Blossom Gastehuis                                                                                          Lemon Blossom Gastehuis
              Kerkstr. 4, Potchefstroom                                                                                       Kerkstr. 4, Potchefstroom
                 Tel: (018) 297 1137                                                                                              Tel: (018) 297 1137
                  Sel: 082 856 2410                                                                                                Sel: 082 856 2410
   2   3   4   5   6   7   8   9