Page 1 - Good News February 2008 paper
P. 1

"Ons sal iemand in Judas se plek as apostel  Iemand wat 'n getuie is van Sy opstanding."
          moet kies," sê Petrus aan die dissipels en die  In  die  bespreking  wat  volg,  word  twee  mans
          ander volgelinge van Jesus wat in die bokamer  genomineer: Josef Barsabbas, wat ook Justus
          vergader is. "Maar die persoon moet iemand  genoem is, en Mattias, albei lede van die 70.
          wees wat heeltyd saam met ons in Jesus se  Dan bid hulle tot God: "U, o God, ken elkeen van
          geselskap was, van daardie dag af toe Hy deur  ons  deur  en  deur.  Wys  tog  vir  ons  wie  van
          Johannes  gedoop  is  totdat  Hy  hemel  toe  is.  hierdie twee mans U gekies het om as apostel te
                                                                  dien in die plek van Judas wat dit alles wegge-
                                                                  gooi het toe hy die pad byster geraak het." Nadat
                                                                  hulle gebid het, is Mattias as die nuwe apostel
                                                                  aangewys.
                                                                  Mattias  het  aanvanklik  saam  met  die  ander
                                                                  apostels in Jerusalem bedien deur van huis tot
                                                                  huis  te  gaan  en  die  mense  te  leer,  totdat  die
                                                                  apostels later uitmekaar is om die Evangelie aan
                                                                  al die nasies te gaan verkondig. Van hier af is
                                                                  Mattias na die binneland van Etiopië, waar hy 'n
                                                                  barbaarse stam met die Lig van
                                                                  die  Evangelie  bereik  het  en
                                                                  baie  bekeerlinge  onder  hulle
                                                                  gemaak  het.  Daarna  het  hy
                                                                  teruggekom  en  die  Evangelie
                                                                  na Judea, Galilea, en Samaria
                                                                  gebring om die Jode te leer wat
                                                                  'n  honger  vir  Jesus  se  waar-
                                                                  heid gehad het.
                                                                  Met  die  res  van  die  apostels
                                                                           Vervolg op p. 8ervolg op p. 8
                                                                           V
   1   2   3   4   5   6