Page 2 - Good News February 2013 paper
P. 2

DIE UITGESTREKTE HAND



                a die dood van Salomo het      asof  die  koning  se  hand
                daar  skeuring  in  die  Ryk   wat  hy  uitgestrek  het  na
          Nvan Israel gekom. Sy seun           die profeet om sê dat hulle
          Rehábeam het koningskap behou        hom  moet  gryp  en  heel
          oor  twee  stamme,  nl.  Juda  en    waarskynlik  doodmaak,
          Benjamin,  terwyl  Jeróbeam  heeltemal  opgedroog  het
          koning  geword  het  oor  die  tien   sodat sy arm styf geword
          ander stamme.                        het en hy met uitgestrekte
          Jeróbeam het afgode ingevoer en      hand gestaan het. ‘n Uitge-
          tempels  en  altare  gebou  vir  die   strekte hand, amper soos
          afgode. Hy het ook sy eie pries-     ‘n  “monument”,  maar  nie
          ters  aangestel.  Dit  was  ‘n  groot   ‘n mooi monument nie, wat
          fout wat hy gemaak het, want toe     daarvan getuig dat hy God
          het  die  volk  afvallig  geraak  van   se man leed wou aandoen
          die HERE, die God van Israel. God    en die onskuldige skuldig
          het toe ‘n profeet gestuur om teen   wou verklaar.
          die altaar en afgode te profeteer.   Toe die koning sy dilemma besef,      die wete dat hy die man van God
          Ons lees: “En net toe die koning     het hy die profeet gesmeek om vir     skade wou aandoen?
          die woord van die man van God        hom te bid. Hy sou hom egter nie      Die  uitgestrekte  hand  sou  nie
          hoor wat hy teen die altaar in Bet-  bekeer  nie,  maar  wou  net  sy      slegs ‘n “monument” of teken van     in elkeen van ons se lewe so ‘n
          el uitgeroep het, steek Jeróbeam     genesing ontvang en die funksie       die  koning  se  hardvogtigheid      opsigtelike  werklikheid  moes
          sy hand uit bo van die altaar af en   van sy hand en arm terughê.          gewees het nie, maar ook van die     wees  elke  keer  wanneer  ons
          sê: Gryp hom! Maar sy hand wat       Nou was dit die profeet se beurt      profeet  se  onvergewensgesind-      hardvogtig  of  wraaksugtig  of
          hy  teen  hom  uitgesteek  het,  het   om  die  man  wat  hom  wou  heid. Sou dit nie tot skande van            onvergewensgesind  sou  optree,
          styf geword, sodat hy dit nie weer   doodmaak,  te  vergewe,  want  albei  gewees  het  nie?  Sou  albei        sou  ons  ‘n  lewende  advertensie
         kon terugtrek nie” (1 Konings 13:4    daarsonder sou daar geen herstel      nie  daarna  met  letsels  deur  die   word van hoe dit binne-in ons hart
         OV). Die Nuwe Vertaling lees ook:     wees  nie.  Hy  kon  omgedraai  en    lewe gegaan het nie?                 lyk!
         “het styf geword”, terwyl die  King   weggegaan het, maar wat sou dan       Gelukkig  het  “die  man  van  God   Laat ons die Here smeek om ons
         James  Version  lees:  “withered",    van  die  koning  met  die  uitge-    die  aangesig  van  die  HERE  om    van ons eie “uitgestrekte hand” te
         en  die  New  King  James:  "dried    strekte  hand  geword  het?  Hoe      genade gesmeek, sodat die hand       verlos, maar ook om die persoon
         up."                                  sou  hy  vir  die  res  van  sy  lewe   van  die  koning  tot  hom  terug-  te vergewe en vry te spreek wat
         Die Hebreeuse woord yabesh hou        daarmee kon saamleef? Hoe sou         gekeer  het  en  dit  soos  tevore   met  “uitgestrekte  hand”  na  ons
         die betekenis in van “opgedroog”      hy dit kon hanteer as al die mense    was” (1 Konings 13:6(b)).            toe  staan  om  ons  leed  aan  te
         of “verdor”. Dit wil dus voorkom      hom  gedurig  so  moes  sien,  met    Die uitgestrekte hand… Indien dit    doen!  © Dr. JJ Venter

         NUWE HOOP VIR 2013... VIR 2013...
         NUWE HOOP
          NUWE HOOP
          NUWE HOOP VIR 2013... VIR 2013...



           Benescke Janse van Rensburg         mense in die kampe gesterf het.       konsentrasiekampe hoop verloor       hoop  in  die  proses  hernu  word
          Ek  lees  onlangs  van  ‘n  navor-   Die interessante bevinding: Al die    het, het hulle gesterf.              met  die  wete  dat  Hy  ons  nie  in
          singstudie wat op Jode gedoen is     mense wat oorleef het, het HOOP       Met hoop kan ons berge versit, die   hierdie  nuwe  jaar  alleen  sal  laat
          wat  die  Nazi-konsentrasiekampe     gehad. Soms in die vorm van ‘n        mees  uitdagende  situasies  vier-   nie!
          oorleef  het.  Die  doel  van  die   manier om te ontsnap, ander kere      kantig in die oë kyk en nog ‘n tree   My wense vir jou vir 2013 kom uit
          studie was om te bepaal of daar      met die wete dat ‘n geliefde nog      vorentoe gee, al voel dit asof ons   Romeine  12:12:  “Verbly  julle  in
          enige  gemeenskaplike  faktore  geleef  het  en  dat  hulle  moontlik      laaste  krag  uit  ons  liggame  die  hoop;  staan  vas  in  verdruk-
          onder  die  groep  oorlewendes       weer  bymekaar  kon  uitkom.  Die     gepers word. As ons egter hoop       king; volhard in gebed.”
          was,  aangesien  geweldig  baie      oomblik  wat  die  mense  in  die     verloor,  tuimel  ons  lewens  En ook uit Romeine 15:13: “Mag
                                                                                     inmekaar.                            God, die bron van hoop, julle deur
                                                                                     Watter tipe jaar was 2012 vir jou?   julle  geloof  met  alle  vreugde  en
                                                                                     Een gevul met hoogtepunte in die     vrede vervul, sodat julle hoop al
                                                                                     vorm van ‘n verlowing, ‘n troue, ‘n   hoe  sterker  kan  word  deur  die
                                                                                     nuwe  baba  in  die  familie,  of  ‘n   krag van die Heilige Gees!”
                                                                                     deurbraak  waarvoor  jy  al  lank    Mag  ons  gedurende  hierdie  jaar
                                                                                     gebid het?                           nooit hoop verloor nie, omdat ons
                                                                                     Of was dit ‘n jaar wat jy liefs so   weet dat God, ons Bron van hoop,
                                                                                     vinnig  moontlik  wil  vergeet  ons deur elke situasie sal dra! Hy
                                                                                     aangesien  ‘n  geliefde  van  jou    is  Almagtig  en  vir  Hom  is  niks
                                                                                     gesterf het, jy deur ‘n egskeiding   onmoontlik nie.
                                                                                     moes  gaan,  jy  slegte  nuus  Kom ons vertrou op Hom. Hierdie
                                                                                     ontvang het, of dalk omdat jy die    jaar mag dalk net jou beste jaar
                                                                                     afgelope  Kerstyd  alleen  moes      nog wees!
                                                                                     spandeer?
                                                                                      Om terug te kyk na die vorige jaar,   Gebed:
                                                                                     herinner ons aan tye waar God vir    Vader God, baie dankie dat U van
                                                                                     ons deurbrake bewerkstellig het,     elke  hartseer,  teleurstelling  en
                                                                                     maar ook waar ons Sy teenwoor-       seer  van  my  verlede  weet.  Help
                                                                                     digheid in die moeilikste oomblik-   my om hierdie nuwe jaar my hoop
                                                                                     ke tasbaar ervaar het.               in U te vind.
                                                                                     Dít skep ‘n geleentheid om Hom te    vers@versndag.co.za  14  Jan.
                                                                                     dank, maar ook te beleef hoe ons     2013
   1   2   3   4   5   6   7