Page 7 - Good News February 2013 paper
P. 7

Gee volgens


                                                                                                                              jou vermoë
                   Vervolg van p. 6            geloof en in ons kennis van die Seun  groei nie uit jouself is nie? Dit is 'n
          “Ek  het  ontdek  dat  bekeerde  van God. Dan sal ons, Sy Kerk, soos  teken dat die Heilige Gees jou nie
          mense geestelik moet groei. Ek wíl  'n  volgroeide  mens  wees,  so  vol-  ná jou weergeboorte en bekering       Ek het slegte nuus, goeie nuus,
                                                                                                                           en slegte nuus. Die slegte nuus
          geestelik  groei,  want  die  Heilige  maak en volwasse soos Christus.”    aan jou eie lot oorlaat nie. Hy het   is:  daar  is  baie  mense  in  die
          Gees werk in my. Ek weet nou 'n                                            ook jóú Leidsman en jóú Helper        wêreld  wat  doodgaan  sonder
          geredde mens wil as ware dissipel  Hoe méér ons geestelik groei, hoe  geword, die geliefde Versorger van         God,  kos  en  versorging;
          van Jesus leef. Ek kan nie meer  meer kan ons die dinge wat saak  elke weergeborene.                             miljoene  wat  wag  op  Bybels,
          doen wat ék wil nie. Ek leef nou in  maak,  raaksien.  Hoe  ernstig  het                                         brood,  beskerming.  Die  goeie
          die  huisgesin  van  God  in  die  Paulus  nie  gebid  dat  die  bekeer-   Dit is die Heilige Gees wat jou elke   nuus  is  dat  ons  die  middele
          teenwoordigheid  van  my  Vader,  linge  van  Filippi  (en  alle  ander  dag  bereid  maak  om  die  Groot       gekry het om die nood te verlig.
          my Redder, en die Heilige Gees.”     gelowiges)  deur  die  proses  van  Gebod  as  jou  lewensgebod  te         Die slegte nuus is dat die geld
                                               geestelike groei moet gaan nie:       aanvaar:                              en middele nog in julle sakke is.
          Tania is reg. Bekeerde mense moet                                                                                - Anoniem
          saam met ander gelowiges groei in  “Ook bid ek dat julle liefde al hoe  “Jy moet die Here jou God liefhê         2 Kor. 9:6-8 - “Wie karig saai, sal
          reinheid  en  heiligmaking,  in  meer sal toeneem in begrip en fyn  met jou hele hart en met jou hele siel       karig oes; en wie volop saai, sal
                                                                                                                           volop  oes.  Elkeen  moet  gee
          nederigheid  en  in  hoop,  sodat  aanvoeling, sodat julle dié dinge sal  en met jou hele verstand. Dit is die   soos  hy  hom  in  sy  hart
          Jesus  Christus  deur  hulle  lewe  kan  onderskei  waarop  dit  werklik  grootste en die eerste gebod. En die
                                                                                                                           voorgeneem het. En God is by
          verheerlik  kan  word.  Sonder  aankom. Dan sal julle op die dag  tweede, wat hiermee gelyk staan, is:           magte  om  aan  julle  alles  in
          uitsondering  moet  weergebore  wanneer  Christus  kom,  onberis-          Jy  moet  jou  naaste  liefhê  soos   oorvloed te skenk.”
          mense méér soos Christus word.  pelik en sonder blaam wees, en deur  jouself. In hierdie twee gebooie is         As  elkeen  wat  homself  ‘n
          Ons  moet  Sy  Woord  beter  leer  Jesus Christus sal julle geheel en al  die  hele  wet  en  die  profete       Christen  noem,  volgens  sy
          ken, sodat ons ander na Hom kan  in  die  regte  verhouding  met  God  saamgevat” (Matteus 22:37-40).            vermoë  gee,  sal  ons  ‘n  groot
          lei. Ons moet lief word vir gebed,  wees, tot Sy lof en eer” (Filippense                                         verskil kan maak. Die probleem
          juis omdat ons die wil van God wil  1:9-11).                               Ons is nie soos stilstaande water ná   is  dat  dit  nie  gebeur  nie.
          ken.  Ons  lewe  en  gedrag  moet                                          ons  bekering  nie.  Die  drie-enige   Daarom kan die liefdeswerk wat
          deur  die  Heilige  Gees  beheer  Tania sê: “Om geestelik te groei, is  God  wil  hê  ons  geestelike  lewe      verrig moet word, nie plaasvind
          word, nie deur ons eie emosies en  om  al  hoe  meer  soos  Jesus  op  te  moet soos 'n bruisende rivier wees    nie. Ten diepste staan die nood
                                                                                                                           in  ons  omgewing  op  die
          wil  nie,  sodat  God  ons  kan  tree, maak nie saak wát jou tref en  wat  sterk  vloei  en  al  hoe  groter     rekening  van  ‘n  kerk  en  kerk-
          gebruik.                             wát jou ontstel of irriteer nie.”     word  as  gevolg  van  die  méér      mense wie se hande toe is.
                                                                                     kennis  en  insig,  méér  geloof  en   Gebed: Here, ek wy vandag ook
          “Paulus  gee  'n  pragtige  beskry-  Het  jy  geweet  dat  elke    ware  blydskap,  méér  liefde  en  kennis     my besittings en gawes aan U
          wing  van  gevorderde  geestelike  bekering  gevolg  word  deur  die  van God wat in ons invloei.                diens. Gebruik dit om die nood
          groei in Efesiërs 4:13,” sê Tania.  begeerte om geestelik te groei en al                                         in die wêreld te verlig.
          “So sal ons uiteindelik almal kom  hoe sterker in jou geloof te word?  [Christelike  Lektuurfonds,               Uit:  Pitkos  vir  die  Pad, Annes
          tot  die  werklike  eenheid  in  ons  En dat jou begeerte om geestelik te  www.clf.co.za ].                      Nel, CUM, 2004.
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12