Page 8 - Good News February 2013 paper
P. 8

DIE



                                                                    SMAL PAD



                                                                  Schalk van Stilfontein skryf:
                                                                         k en my vrou het 36 jaar gelede ons
                                                                         harte  vir  Jesus  gegee.  Ons  het
                                                                  EHom aangeneem as ons Verlosser.
                                                                  Dit  was  in  'n  klein  Pinksterkerkie.  'n
                                                                  Kalmte  het  oor  my  gekom.  Ek  was  dit uiters veilig is. Maar ek het binne 1 jaar
                                                                  opgewonde.  'n  Nuwe  lewe  van  voor-         alles verloor!
                                                                  spoed het vir ons voorgelê. Altans dit is  Op hoë ouderdom is dit moeilik om so-
                                                                  wat ons gedink het, maar hoe het ek my  iets te hanteer. Ek was platgeslaan en het
                                                                  misgis!  Die  een  ramp  na  die  ander  het  in 'n diep depressie verval. Ek het by my
                                                                  ons daarna getref. Ek kon dit nie verstaan  Hemelse Vader probeer antwoorde soek.
                                                                  nie, maar het wel later geleer: Die vyand  Waarom  al  die  teëspoed?  Daar  staan
                                                                  was  kwaad,  want  hy  het  immers  nou  2  egter  in  die  Woord  van  God:  “Menig-
                                                                  siele  verloor.  Ja,  2  sondaars  het  tuis-  vuldig is die teëspoede van die regver-
                                                                  gekom!                                         dige,  maar  deur  dit  alles  red  die  Here
                                                                  Ons het voorheen die wêreld gedien. Die  hom.”
                                                                  plesier van die wêreld lei egter na niks.  Toe,  meteens  kom  ek  tot  die  besef  dat
                                                                  By my werk is ek skielik aangeval. Alles  alles  maar  'n  geringe  prys  is  wat  die
                                                                  het verkeerd geloop. Dit was naderhand  regverdiges betaal vir 'n ewige, wonder-
                                                                  so erg dat ek moes bedank. Ek het met  like  lewe  saam  Jesus,  ons  Verlosser.
                                                                  my  spaargeld  'n  besigheid  gekoop  en  Geen  droefheid,  pyn,  siekte  of  bekom-
                                                                  binne 6 maande bankrot gespeel. Ek was  mernis. Net onbeskryflike vreugde!
                                                                  verpletter! Ek het gedink ek is 'n totale  Die vroeë Christene is vir leeus gevoer.
                                                                  mislukking. Ek het na die Here geroep. Hy  Hulle  is  lewendig  verbrand  op  brand-
                                                                  het Sy sterk hand na my toe uitgestrek en  stapels. Aan mense wat dieselfde of selfs
                                                                  my weer opgerig. Ek het weer kalmte en  meer trauma deurgemaak het - net dit - in
                                                                  vrede oor my voel posvat.                      hierdie wêreld sal daar altyd stryd wees.
                                                                  Ek het daarna los werk gedoen en ons  Die lewe op aarde is tog nie vir ewig nie.
                                                                  kon darem daarvan leef. Ek het gelukkig  Dit gaan vinnig verby. Vertrou op Hom!
                                                                  daarna weer 'n werk gekry en was vir 10  Ek is nou 81 jaar oud en het ten einde
                                                                  jaar baie gelukkig. Ek het in hierdie tyd  laaste berusting gevind. Ons leef nie in
                                                                  baie  gespaar  sodat  ons  darem  op  ons  weelde nie, maar vir wat ons het, dank ek
                                                                  oudag rustig kon aftree. Ons het genoeg  my Vader. Al wat werklik saak maak, is die
                                                                  gehad om van ons rente te leef. Toe op  wete dat Hy ons liefhet en vir ons sorg. In
                                                                  78-jarige leeftyd kom die finale aanslag.  Hom is ons skatryk! Onthou, die wêreld is
                                                                  Ek belê ongeveer ¾ van my pensioengeld  nie ons tuiste nie. Ons ewige woning is by
                                                                  in 'n verkeerde projek - waar gesê is dat  Hom!
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13