Page 9 - Good News February 2013 paper
P. 9

EK



                  WON-



                DER ...



          Ria Daffue van Doringkruin, Klerksdorp skryf:

                k  sit  op  die  trein  op  pad  hulle  kos  het  om  te  eet,  en  of
                van  Belville  na  Klerks-     hulle  vanaand  warm  toegevou
          Edorp. My hart huil as ek al  word na 'n heerlike bad.
          die  opslaanhuisies  sien.  Die  Dan dink ek aan myself. Ek het 'n
          dakke het seil of plastiek oor. Dit  warm  huis,  kos,  klere,  warm
          is  met  klippe  of  buitebande  water, 'n stoof. 'n Mens hoor die
          vasgepak  en  ek  wonder  as  die  petrolprys  word  meer  en  kla
          wind  waai  of  die  dakke  gaan  daaroor. Gelukkig het jy darem
          hou…                                 'n motor om brandstof in te gooi!
          Ek sien by een van die huisies  Kospryse styg - wat nou? Geluk-
          hang 'n ry spierwit doeke en ek  kig kan ek dit nog bekostig en
          wonder  of  sy  darem  'n  was-      koop wat ek nodig het.
          masjien het. Hoe kry sy die klere  Hoe bevoorreg is ons nie? Dat
          droog in hierdie Kaapse weer?        die Here altyd vir ons sal sorg.
          Ek sien 'n ma besig om 'n klein  Hy  sê  Hy  sorg  vir  die  mossie.
          seuntjie te bad buite in die koue  Ons  is  meer  werd  as  baie
          en ek wonder of die water warm  mossies.
          is.  Dan  sien  ek  'n  ou  vroutjie  Ek  vind  vertroosting  in  die
          besig  om  iets  op  'n  oop  vuur  gedagte  dat  Hy  selfs  vir  die
          buite te kook...                     mense in die opslaanhuisies sal
          Maar dan sien ek ook 'n klomp  sorg. Laat ons egter nooit ver-
          modderbesmeerde  kinders  wat  geet om die Here te dank vir alles
          heerlik  speel  en  ek  wonder  of  wat ons het nie!


                       HULLE IS




            NIE DOOD NIE




          Glaudie Cullinan (018 297 3615), Potchefstroom skryf:
                k  kyk  vanoggend  by  die  hele natuur reageer daarop. So           kruis  en  Sy  opstanding,  is  die
                venster  uit  en  verlustig  beleef  die  mens  ook  verskil-        saad van “opstandingskrag” in
          Emy in die lowergroen van  lende  seisoene.  ‘n  Tyd  om                   elke gelowige geplaas. Met die
          die blaartjies wat uit elke skyn-    gebore te word en ‘n tyd om te        krag van die Heilige Gees, word
          baar dooie takkie uitbars!           sterwe.                               die  “verganklike  liggaam”  ver-
          Dit herinner my aan die dogter-      Jesus  belowe:  “Wie  in  My  glo,    ander na ‘n “onverganklike” een
          tjie  van  Jaïrus  en  Jesus  se  sal lewe al het hy/sy gesterwe.”         (1 Kor. 15:54).
          woorde  in  Markus  5:39-41:  “…  Indien  ‘n  mens  na  ‘n  lyk  kyk,      Die  aardse  liggaam  word
          ‘die kind is nie dood nie, sy slaap  soos in die geval van Lasarus,        omskep na 'n hemelse liggaam
          net’ en nadat Hy haar hand gevat  wat  al  sleg  geruik  het,  in          wat  nooit  kan  sterf  nie.  In  die  So is daar vir ons as kinders van
          het,  het  Hy  beveel:  ‘Dogtertjie,  Johannes 11:1-44, kan ‘n mens        natuur  is  hierdie  potensiaal  God die wonderlike belofte dat
          staan  op!’  Sy  het  dadelik  verstaan dat sy susters daaraan             (metamorfose)  ook  waar  te  ons na die dood sal opstaan in
          opgestaan en rondgeloop.”            getwyfel het of daar nog iets aan     neem  in  die  papie  wat  ‘n  onverganklike liggame en vir ‘n
          Na elke strawwe winter, kondig  die saak gedoen kan word.                  skoenlapper  word,  of  die  sy-     ewigheid  saam  met  Hom  sal
          die Skepper die lente aan en die  Deur  Jesus  se  sterwe  aan  die        wurm wat in ‘n mot verander.         wees!


           “EK WAS IN DIE GEVANGENIS...”




          Oom Stoney Steenkamp van Potchefstroom skryf:
                k prys die Here dat ek op  Hier word melding gemaak van              die Woord van God vir hulle en  Ek vra nou die Here om my te
                75-jarige  ouderdom  nog  iemand wat in die tronk was en             ons bid saam.                        help  met  die  aanskaf  van  ‘n
          Evir  die  Here  kan  werk  niemand  het  hom  ooit  besoek                Ek  kan  getuig  hoe  seuns  se  motortjie wat goedkoop is m.b.t.
          tussen die jeug in die gevange-      nie.                                  lewens verander omdat Jesus in  brandstof. Die versoek is in Sy
          nis in Rustenburg, waar ek hulle  Ek het uiteindelik besluit om aan        hulle  lewens  die  verskil  maak.  Hande en ek glo God sal voor-
          besoek en die Woord met hulle  die  Here  gehoorsaam  te  wees             Ek  dank  die  Here  vir  Sy  won-   sien. Terwyl ek hier skrywe: baie
          deel.                                nadat ek baie met Hom hieroor         derlike voorsiening.                 dankie  aan  almal  wat  my  so
          Ek  het  op  17-jarige  ouderdom  geworstel  het.  Toe  het  ek  vol-      ‘n  Wonderwerk  het  onlangs  mildelik voorsien van tydskrifte
          tot  bekering  gekom  en  Jesus  kome rus en vrede beleef.                 plaasgevind. God voorsien aan  wat ek vir die seuns gee tydens
          Christus  aangeneem  as  Salig-      Dit is nie altyd maklik om in die     my voorlopig ‘n swart bestuur-       my  besoeke  aan  hulle.  Party
          maker en dien Hom nog steeds  gevangenis te werk nie, want die             der as “chauffeur” en ‘n goeie  seuns is maar 14 jaar oud en is
          al die jare. Sonder Hom sal die  seuns het almal die wet oortree.          motor om heen en weer te reis  eensaam.  Hulle  het  Jesus  so
          lewe  vir  my  geen  sin  of  Sommige  van  hulle  is  aan                 na  Rustenburg,  aangesien  my  nodig!
          betekenis hê nie.                    moord  en  verkragting  skuldig       Cressida,  ‘n  1981-model,  nou  As julle enigsins voel dat julle
          Die Here het my geroep vir die  bevind.                                    reeds  stokoud  is  en  ek  nie  betrokke  wil  raak  by  hierdie
          gevangenisbediening  toe  ek  Ek  het  hulle  ten  spyte  hiervan          sommer  die  langpad  daarmee  Bediening, kontak my gerus by
          Matteus  25  gelees  het  vanaf  baie lief en vra die Here om in           kan aandurf nie! Prys die Here,  072  312  7839  of  018  293  2298.
          vers 31 tot 45.                      hulle harte te werk. Ek lees uit      by Hom is alles moontlik!            Mag die Here julle almal seën!
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13