Page 10 - Good News February 2013 paper
P. 10

Wêreldbiddag vir Vroue


                                                                                             edurende  1887  het  die  nood  van
                                                                                             immigrante  en  die  nagevolge  van
                                                                                     Gslawerny,  vroue  van  die  Presbite-
                                                                                     riaanse Kerk in Amerika aangegryp. Hulle
                                                                                     het ‘n oproep gedoen vir ‘n nasionale Dag
                                                                                     van Gebed en die Wêreldbiddag vir Vroue
                                                                                     het uit hierdie saadjie wat in geloof geplant
                                                                                     is, gegroei. Vroue van ander denominasies
                                                                                     het ingeskakel en die Beweging het vinnig
                                                                                     na ander lande versprei.
                                                                                     Die Biddag is tans ‘n wêreldwye ekumeniese gebedsnetwerk van
                                                                                     Christenvroue in meer as 160 lande wat op die eerste Vrydag in
                                                                                     Maart vergader om die jaarlikse Wêreldbiddag waar te neem.
                                                                                     Hierdie jaar vind die 83ste herdenking van die Biddag in Suid-
                                                                                     Afrika plaas.
                                                                                     Die tema is “Ek was ‘n vreemdeling en jy het my verwelkom”. Dit
                                                                                     is gebaseer op Matteus 25:40 - “Dit verseker Ek julle: Vir sover
                                                                                     julle dit aan die geringste van hierdie broers van My gedoen het,
                                                                                     het julle dit aan My gedoen”.

          Wêreldbiddag vir Vroue in KLERKSDORP op Vr. 1 Maart 2013 om 10:00 in die Katolieke Kerk te Poppylaan,

                             Adamayview. Klerksdorp. Navrae: Rose 018 462 9009 of Elmarie 083 297 5865.










                erwyl  geweld  en  oproere  ander  lande  soos  Palestina,  “Ons dank die Here
                steeds  deur  die  Midde-      Libanon, Irak en Soedan. Maar  dat die Kerk lands-
          TOoste  versprei,  blyk  dit  die  huidige  geweld  laat  talle  w y d   i n   g e b e d
          asof die Christenminderheid op  mense ontworteld en noodsaak  verenig  is    waar
          ‘n  groter  skaal  geteiken  word,  hulle  om  in  haglike  omstan-        ons  bid  dat  die
          veral  die  gelowiges  in  Sirië.  dighede  te  woon    waar  hulle  bloedvergieting tot
          Sedert die krisis in Maart 2011  ontneem  word  van  skuiling,  'n einde sal kom, vir
          begin het, is daar na bewering  skoon  water,  elektrisiteit  en  vrede in ons land en
          reeds  meer  as  60  000  Siriërs,  mediese sorg.                          dat  die  Kerk  sal
          waaronder  talle  Christene,  “Selfs al is die omstandighede  uitreik  na  diegene
          doodgemaak  en  baie  ander  ellendiger as vantevore, is daar  wat  swaarkry,  die
          mense ook gewond is.                 tog  goeie  nuus:  die  Kerk  reik  Evangelie  sal  ver-
          'n Plaaslike Siriese pastoor deel  heelhartig uit om mense van die  kondig  en  die  Woord
          die realiteit wat die Siriese Kerk  swaarkry  te  verlig  en  die  Here  van  die  Here  met
          vandag  in  die  gesig  staar  met  maak  harte  ontvanklik  vir  die  vrymoedigheid  sal
          “Geopende  Deure”  en  hoe  die  Evangelie.                                deel.
          Heilige Gees voortdurend harte  “Ons  (die  Kerk)  is  op  hierdie  “Soveel  te  meer  waar-
          ontvanklik  maak  teenoor  die  tydstip  in  die  geskiedenis  in  deer ons die gebede van
          Vader ten spyte van die onrus:  hierdie land, nie net om te treur  al  die  Here  se  kinders
          “Nie in ons wildste drome sou  nie,  maar  ook  vir  ‘n  goddelike  wêreldwyd.  Dit  is  'n  beson-
          ons  kon  raai  dat  geweld  van  rede.                                    derse tyd waartydens die Kerk
          hierdie  aard  in  ons  land  sou  “Ons glo dat ons in die middel  in  Sirië  die  eenheid  van  die
          uitbreek nie. Vir soveel jare het  van ‘n geestelike oorlog is. Daar  Liggaam  van  Christus  (van
         vrede  en  stabiliteit  in  Sirië  is baie ander wat meer effektief  regoor die wëreld) ervaar. Ons
         geheers, ondanks die onseker-         is as ons in terme van militêre,  dank  die  Here  hiervoor.  Dit
         heid  in  ander  dele  van  die  politiese, ekonomiese en maat-             bemoedig ons.”
         Midde-Ooste.                          skaplike hulp, maar niemand is
         “Ons  land  was  voorheen  'n  so  bevoorreg  soos  ons  om  [Uit:  FRONTLINIE  GELOOF,
         toevlug  vir  talle  ontwortelde  effektief  te  wees  in  hierdie  Geopende Deure, Feb. 2013,
         mense  en  vlugtelinge  vanaf  geestelike oorlog nie.                       www.opendoors.org.za].
   5   6   7   8   9   10   11   12   13