Page 6 - Good News February 2013 paper
P. 6

KORTSLUITING                  die Nikolaïete aanhang en dieselfde
                                               sondes doen” (Op. 2:14-16).
          “Elektriese  fout,  lady,”  sê  die
          snelwegnooddiensman.  “Kort-           3. Ons bedryf nog maar steeds ons
          sluiting.  Kyk  al  die  uitgebrande  (geheime)  sondes.  Ons  beskou
          draadjies.  Ons  sal  jou  kar  moet  heiligmaking  nie  as  dringend
          insleep.”                            noodsaaklik  nie.  Ons  is  soos  die
                                               gemeente  van  Tiatira:   “Maar  Ek
          “Maar…”  Wat help dit tog om te  het dít teen julle dat julle die vrou
          redeneer?                            Isebel laat begaan. Sy doen haar as
                                               profetes voor en leer en verlei My
          'n  Kortsluiting  in  jou  motor  se  dienaars  om  onsedelikheid  te
          enjin laat alles tot stilstand kom.  bedrywe en afgodsoffervleis te eet”
          Alle kortsluitings maak so, maak  (Op. 2:20).
          nie saak of dit in motorenjins, in
          jou haardroër, in jou huis se dak of    4.  Ons  speel  Christen-Christen,
          in  die  multiprop  waaraan  jou  maar met die Heilige Gees wandel
          rekenaar  gekoppel  is,  voorkom  ons nie. Ons is ongehoorsaam aan
          nie.                                 die  opdragte  van  God,  soos  die
                                               gemeente van Sardis:  “Ek weet dat
          Maar op 'n dag beleef jy die ergste  julle die naam het dat julle lewe, en
          kortsluiting, dié een wat die meeste  tog is julle dood. Word wakker en  jou  reaksie  op  hierdie  dinge  kan  Evangelie  ontvang  en  daarna
          skade  aanrig.  Jy  beleef  'n  kort-  versterk wat nog by julle oorgebly  aflei of jy ver van God of naby aan  geluister het. Hou daarmee vol en
          sluiting in jou geestelike lewe. 'n  het, wat op die punt staan om dood  Hom is.                                bekeer julle” (Op. 3:1-3).
          Positiewe en 'n negatiewe invloed  te loop. Wat julle doen, vind Ek nie
          maak  kontak.  Die  stroom  gaan  goed  genoeg  voor  die  oë  van  My  Met  jou  gebedslewe,  jou  kennis          KIES JY GEESTELIKE GROEI,
          terug en jou lig skyn nie meer nie.  God nie. Dink daaraan hoe julle die  van  die  Woord,  jou  gehoor-                 NUWE GELOWIGE?
          Jy ontplof, jy kook van woede, jy  Evangelie  ontvang  en  daarna  saamheid,  jou  toewyding,  jou
          brand sommer uit of jy verloor jou  geluister het. Hou daarmee vol en  liefde vir God en jou naaste en jou  Dié verhaal van Tania B ('n skuil-
         visie. Die negatiewe stroom van die  bekeer julle” (Op. 3:1-3).             blydskap in die Here gaan dit nie  naam) se keuse vir geestelike groei
         irriterende,  materiële,  wellustige                                        soos God teen hierdie tyd van jou  is waar:
         of ligsinnige wêreld kom in kontak   5. Ons ontken ons geestelike ar-       kan verwag nie.
         met  jou  innige  begeerte  om  God  moede  en  honger.  Ons  raak                                               Tania  het  álles  probeer:  sy  het
         beter  te  leer  ken  en  dien.  Die  selftevrede  en  ontken  dat  ons  “Wag 'n bietjie,” sê jy.                dwelms  gebruik,  rondgeslaap,
         kortsluiting vind plaas en dit gaan  geestelik blind geraak het, soos die  “Buitefaktore  soos  werkverlies,  wilde  partytjies  bygewoon,  “you
         sleg met jou geestelike lewe!         gemeente van Laodisea:   “Julle sê:  onredelike eise, huweliksongeluk,  name it.”
                                               ‘Ons is ryk, skatryk, en ons het niks  kinders,  finansiële  probleme,  “Dit  is  nogal  'n  duur  lewenstyl,”
         Vreemde  dinge  gebeur  wanneer  meer nodig nie,’ en julle weet nie dat  werksdruk  en  stygende  lewens-        vertel sy. “Later het ek nie meer
         jou  rekenaar  onverwags  mors-       julle ellendig en beklaenswaardig is  koste maak dit vir my moeilik om  geld gehad nie.”
         dood is as gevolg van 'n elektriese  nie,  arm,  blind  en  kaal.  Daarom  geestelik te groei.”
         kortsluiting  in  die  multiprop.  Jy  raai Ek julle aan om by My goud te                                        'n Geskeide prokureur het op haar
         kan  die  dokument  waarmee  jy  koop  wat  deur  vuur  gelouter  is,  Maar eintlik lê die fout nie buite  verlief geraak en hom oor haar en
         besig was, op AutoRecover oproep.  sodat julle ryk kan word; en koop  ons nie. Die fout lê binne-in ons, by  haar  twee  jong  kinders  ontferm.
         Maar  jou  dokument  lyk  nou  wit  klere,  sodat  julle  julle  kan  ons “smeltdrade” of emosies. Ons  Hy het haar woonstelhuur betaal
         heeltemal anders. Al die spelfoute,  aantrek  en  julle  skande,  julle  foutiewe emosies veroorsaak kort-       en  gereeld  vir  haar  kruideniers-
         alles wat jy uitgegooi het, is terug.  naaktheid, nie gesien word nie; en  sluitings in ons geestelike lewe. In  ware gekoop. Sy het baie naweke
         Alles wat jy nooit weer wou sien  koop  oogsalf  om  aan  julle  oë  te  slegte tye redeneer ons: Watter nut  in sy huis deurgebring en by hom
         nie, verskyn wéér op die skerm.       smeer,  sodat  julle  kan  sien”  (Op.  het  dit  om  liefde  uit  te  straal  geslaap. Toe kom sy radikaal tot
                                               3:17-18).                             wanneer  ek  soveel  onreg  moet  bekering.
              NÓG 5 REDES WAAROM ONS                                                 verduur? In plaas daarvan dat die
               NIE GEESTELIK GROEI NIE              GROEI JY NOG GEESTELIK,          Evangelie van vergifnis deur ons  “Ná my bekering,” sê sy, “het ek
                                                      GESOUTE GELOWIGE?              stroom, brand die smeltdrade uit.  geweet ek sou nie meer by my ou
          1. Ons laat toe dat ons geestelike                                         Ons groei nie in liefde, vergewens-  kon slaap nie. Ek sou die gerief en
         lewe  'n  gewoonte  word,  iets  wat  Die  AutoRecover-funksie  van  'n  gesindheid,  hoop  en  geloof  soos  die sekuriteit wat hy my bied, moes
         ons  elke  dag  herhaal  sonder  om  rekenaar is baie soos ons onderbe-     God van ons verwag nie.              prysgee, want hy het ver van die
         daaroor te dink, soos die gemeente  wussyn. Dinge wat diep verborge                                              Here geleef. Hy het my uitgelag toe
         van Efese. Ons verlaat ons eerste  lê,  kom  in  oomblikke  van  Hoeveel gesoute gelowiges versink  ek vir hom sê God het my as Sy
         liefde, Jesus Christus. Ons het ons  frustrasie,  krisis,  ontsteltenis  en  nie maar weer in geestelike moede-  kind aangeneem. En dat ek saam
         naaste nie meer lief nie: “Maar Ek  versoeking boontoe. Wat in daar-        loosheid nie. Weg is die blydskap  met  hom  nie  geestelik  sou  kon
         het dít teen julle: julle het My nie  die oomblikke uitkom, gee 'n goeie  in die Here, weg is die geloof en die  groei nie.”
         meer so lief soos in die begin nie.  aanduiding  van  wat  in  die  hoop. Twyfel neem die plek in van
         Dink  daaraan  hoe  ver  julle  al  geestelike  lewe  van  gesoute  en  geestelike groei en groeiende hoop;  Tania  som  haar  belewenis  van
         agteruitgegaan het. Bekeer julle en  deurwinterde gelowiges aangaan.  die  eens  so  toegewyde  gelowige  bekering en wat daarop moet volg,
         doen  weer  wat  julle  in  die  begin  Ons kan in een oogwink sien of ons  veragter  in  die  geloof  en  begin  só op:
         gedoen het”  (Op. 2:4-5).             geestelik  bly  groei  het.  As  daar  weer  terugval  in  sy/haar  sondige  “Die mens kan nie 'n duimnael se
                                               geheime  dinge  soos  haat,  onte-    bestaan van vroeër.                  wit  bydra  tot  sy/haar  verlossing
          2. Ons gee nie meer om as mense  vredenheid,  selfsug,  egoïsme,                                                nie.
         die Evangelie van Jesus Christus  wanhoop,  veragting,  boosheid,  Vir elkeen wat in geestelike doods-
         verdraai  nie.  Soos  die  gemeente  rebelsheid, die gevoel van minder-     heid verval het, sê God, soos vir die  Daarom sê die Bybel in 1 Petrus
         van Pergamum bied ons nie weer-       waardigheid,  bitterheid  of  smeu-   gemeente  van  Sardis:  “Ek  weet  1:18-19:   “Julle weet tog dat julle nie
         stand teen verdraaide leerstellings  lende  woede  in  krisisoomblikke  alles  wat  julle  doen.  Ek  weet  dat  met verganklike middele soos silwer
         nie: “Julle het mense daar wat die  boontoe kom, weet jy… jy het nie  julle die naam het dat julle lewe, en  of  goud  losgekoop  is  uit  julle
         leer van Bileam aanhang. Hy het vir  veel gegroei nie!                      tog is julle dood. Word wakker en  oorgeërfde  sinlose  bestaan  nie.
         Balak geleer om die volk Israel van                                         versterk wat nog by julle oorgebly  Inteendeel,  julle  is  losgekoop  met
         My  afvallig  te  maak,  sodat  hulle  Jy weet nou dat medegelowiges uit  het, wat op die punt staan om dood  die kosbare bloed van Christus, die
         afgodsoffervleis geëet en onsedelik-  jou reaksie op frustrasies, krisisse  te loop. Wat julle doen, vind Ek nie  Lam  wat  vlekloos  en  sonder
         heid bedrywe het. So is daar onder  en  versoekings  kan  aflei  of  jy  goed  genoeg  voor  die  oë  van  My  liggaamsgebrek is.”
         julle dan ook mense wat die leer van  geestelik groei of nie; dat jy self uit  God nie. Dink daaraan hoe julle die         Vervolg op p. 7
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11