Page 2 - Good News January 2009 paper
P. 2

ou  vooruitsig  vir  die  nuwe   Wat Jesus Christus jou aanbied,      belowe: "Ek kom weer om julle te
               jaar kan baie goed wees en      kan jy nie koop nie en niemand sal    kom  haal  sodat  julle  by  My  kan
          Jnet so ryk soos die beloftes        dit ooit van jou kan wegneem nie:     wees” (Joh. 14:3).
          van  God.  Die  Bybel  sê  jy  kan   *  LIEFDE  wat  nie  van  jou  *  'N  EWIGE  TUISTE,  waar  niks
          vertroue  hê  vir  die  toekoms  wat   gevoelens  of  jou  verdienste  weer  die  lewe  kan  versuur  nie,
          baie seker is, maar dit berus nie    afhang nie, maar op die eindelose     geen  haat  of  selfsug  of  bekom-
          op  jou  eie  vermoë  of  jou  eie   goedheid  van  God  gegrond  is.      mernis of siekte of dood nie. "Hy
          vasberadenheid  nie.  Dit  is  "Kyk  hoe  wonderlik  is  God  se           sal elke traan van hulle oë afvee
          gegrond op God se liefde en Sy       liefde  vir  ons,  want  Hy  het  en daar sal nie meer dood wees
          getrouheid. Wat ook al vanjaar vir   Christus  vir  ons  laat  sterwe  toe   nie.  Niemand  sal  ooit  weer
          jou  voorlê  -  stygende  pryse,  ons nog sondaars was" (Romeine           hartseer wees of huil nie en daar
          werkloosheid,  probleme  in  jou     5:8).                                 sal  geen  pyn  meer  wees  nie"
          gesin - niks sal hierdie vooruitsig   *  'N  NUWE  VERHOUDING  MET         (Openbaring 21:4).
          kan wegneem nie.                     GOD,  omdat  Christus  ons  skuld     Waar  jy  aan  die  begin  van  2009
          Die  profeet  Jeremia  het  die  betaal het. "(Christus) het Sy lewe       staan,  kan  jy  na  omstandighede
          geheim  geken.  Die  Here  het  vir   gegee  ter  wille  van  ons  wat     kyk  en  maar  net  hoop  op  die
          hom gesê: "Dit sal goed gaan met     skuldig was om ons na God toe te      beste.  MAAR  die  ander  moont-
          elkeen  wat  op  My  vertrou  en  sy   bring" (1 Petrus 3:18).             likheid  is  dat  jy  jou  lewe  tot  die
         verwagting  in  My  stel"  (Jeremia   *  VRIENDSKAP  waarop  jy  kan        Here se beskikking kan stel en op
         17:7). God, die almagtige Skepper     reken,  want  Jesus  Christus  het    Hom vertrou. Dán kan jy die voor-
         en  Onderhouer  van  die  heelal,     gesê: "Ek sal nooit van jou af weg-   uitsig  hê  dat  wat  ook  al  vir  jou
         weet van elke probleem en Hy gee      gaan of jou in die steek laat nie"    voorlê, Hy saam met jou sal gaan
         vir jou om. Hy kan jou sekerheid      (Hebreërs 13:5).                      en jou deur al die omstandighede
         vir die toekoms gee.                  * 'N DOEL IN DIE LEWE, want om        sal dra.
         Vir  iemand  wat  nie  deur  Jesus    Jesus Christus te gehoorsaam en       "Wat dit ook al mag wees waar-
         Christus verlos is nie, lyk die lewe   vir Hom te lewe, gee sin aan ons     mee ons te doen het, daar is niks,
         leeg  en  sonder  vooruitsig.  In     bestaan.  Jesus  het  gesê:  "Ek  is   letterlik  niks,  onder  al  die  dinge
         werklikheid  is  dit  ook  so,  want   die pad na die Vader toe. Ek is die   wat God geskape het wat ons sal
         Paulus sê van sulke mense: "Julle     waarheid.  Ek  is  die  lewe"  (Joh.   kan wegruk van God se liefde vir
         het  sonder  God  gelewe  en  daar    14:6).                                ons nie, want Jesus Christus ons
         was vir julle geen vooruitsig in die   * VOLKOME SEKERHEID oor ons          Here  het  daardie  liefde  vir  ons
         wêreld nie" (Efesiërs 2:12).          eindbestemming.  Jesus  het  gebring" (Romeine 8:39).


            NOU FOCHVILLE!!!






                  V                            nie  wees  wanneer  ons  eendag
                  Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
          stroom met 10 000 eksemplare  die  talle  siele  ontmoet  wat                                       R3 760
          begin. Gedurende 1999 het ons  gered,  genees,  gestig,  gehelp,           R3 500
          na Klerksdorp uitgebrei, in 2000  bemoedig en aangeraak is deur            R3 000
          na  Stilfontein  en  Hartbees-       die “Goeie Nuus” nie!
          fontein, 2001 na Orkney, 2004 na  Mag  elkeen  van  u,  asook  elke        R2 500
          Parys, 2005 na Ottosdal, Tosca  leser,  'n  baie  geseënde  2009
          en  Ventersdorp,  2006  na  die      beleef!                               R2 000
          Molopo-omgewing,  2007  Dela-        “Ons  bid  dat  Christus  deur  Sy
          reyville en nou  ook na Fochville.   Gees  uit  die  rykdom  van  Sy       R1 500
          Ons  oplaag  het  van  10  000  heerlikheid aan julle die krag sal

          eksemplare per  maand  tot                                                 R1 000
                                               gee  om  innerlik  sterk  te  word,
          40 000 p.m. gestyg en met hier-      dat Christus deur die geloof in
          die  uitgawe  het  ons  reeds  'n  julle harte sal woon, en dat julle         R500
          totaal  van  3  768  900  koerante  in  die  liefde  gewortel  en
          gratis van huis tot huis versprei.   gegrondves sal wees.
          Ons grootste begeerte en bede  Mag julle in staat wees om saam
          bly  steeds  dat  die  Here  die  met die gelowiges te begryp hoe
          “Goeie Nuus” / “Good News” sal  wyd en ver en hoog en diep die
          gebruik  om  mense  se  lewens  liefde van Christus strek.
          aan  te  raak  sodat  diegene  wat  Mag  julle  Sy  liefde  ken,  liefde
          Hom nog nie ken as Redder nie,  wat ons verstand te bowe gaan,
          Jesus  sal  aanneem  as  Salig-      en  mag  julle  heeltemal  vervul
                                                                                      Graag  verskaf  ons  op  na-
          maker  en  dat  Sy  kinders  aan-    word met die volheid van God”          Graag  verskaf  ons  op  na-
                                                                                      vraag van lesers wat hierdie
          gespoor sal word om hul lewens  (Efesiërs 3:16-19 NV).                      vraag van lesers wat hierdie
                                                                                      Bediening verder wil onder-
          opnuut aan God toe te wy sodat  Baie  dankie  aan  GRW  van                 Bediening verder wil onder-
                                                                                      steun,  ons  bankbesonder-
         hulle  met  volharding  die  Adamayview,  Klerksdorp  (R20)                  steun,  ons  bankbesonder-
                                                                                      hede:
         geestelike wedloop kan voltooi.       asook Anoniem, Potchefstroom           hede:
         Ons  opregte  dank  aan  al  ons  (R1 000) vir u debietordervorms
                                                                                      MEDIA-SENDING,  Nedbank,
         bidders,  adverteerders  en  bly-     wat  ons  gedurende  Desember          MEDIA-SENDING,  Nedbank,
                                                                                      Potch. Rek. nr. 2713412463,
         moedige  gewers  wat  meehelp  ontvang het.                                  Potch. Rek. nr. 2713412463,
                                                                                      takkode  171-338,  of  pos  u  u
                                                                                      takkode  171-338,  of  pos
         dat  die  “Goeie  Nuus”  /  “Good  Die  bedrag  vir  Desember  2008
                                                                                      tjek  of  posorder  uitgemaak
         News”  maandeliks  gratis  ver-       was dus R1 020, wat meegebring         tjek  of  posorder  uitgemaak
                                                                                      aan MEDIA-SENDING aan:
         sprei  kan  word  en  ongeveer      het  dat  die  totale  bedrag  vir       aan MEDIA-SENDING aan:
                                                                                      GOEIE NUUS
         160 000 lesers bereik.                Fochville nou op R3 760 te staan       GOEIE NUUS
                                                                                      Posbus 1957
         U  help  mee  met  die  uitbouing  gekom  het.  Daarom  is  ons              Posbus 1957
                                                                                      Potchefstroom
         van  God  se  Koninkryk  en  sal  fondse  nou  genoeg  om  maan-             Potchefstroom
                                                                                      2520
         verseker  u  beloning  van  Hom  deliks  ook  Fochville  te  kan             2520
         ontvang. Watter vreugde sal dit  bedien!
   1   2   3   4   5   6   7