Page 5 - Good News January 2009 paper
P. 5

ie statige gedreun van die    met ons arms wat oor die tralie-
                 “Genadewa” (my ou voer-       werk van die bak hang.
          Dtuig) met sy kosbare vrag           Martelend  ignoreer  ek  die  woor-
          vol  bevrore  groente,  pasteie,     delose vrae in beide se oë en vra
          broodmeel, en 'n verskeidenheid      opgewek uit na die welstand van
          blikkieskos  bereik  hul  ore  lank   Pa-goed  en  Ma-goed.  Dan  breek
          voordat hulle ons kon sien. Dit is   die  nuuskierigheidsdamwal  in
          darem nie die eerste keer dat die    hom  en  soos  'n  stroomversnel-
          Genadewa  hierdie  tweespoor-        ling  kook  dit  uit  sy  hart,  “En
          paadjie geloop het nie.              hierdie kossigheid Paaster, waar
          Vriendelik-glimlaggend  stap  hy     kom  hierdie  oorvloedigheid  dan
          nader en steek by voorbaat hand      nou so skielik vandaan?”              “Ai Paaster,” snik hy lateraan uit,   verwagting  vir  'n  nuwe  dag,  'n
          uit.                                 Eerbiedig vertel ek hom van Vader     “myse  maagtenk  gaan  mos  nou      nuwe  jaar  en  'n  nuwe  lewe.
          “Mirrag  Paaster,”  lag  hy  oop-    se  Gewershart  en  hoe  kosbare      ook  petrol  kry,  nes  myse  harts-  Onverdiende  genadebrood  vir
          mond met die groetslag, “myse        warm-hart-oop-hand-voorwêreld-        tenk vanoggend.”                     jou  en  my,  styf  verpak  en  toe-
          hartstenk is nog vol, want ekke      mensegoed ruimskoots Jesus se         Dan  verflou  die  laatmiddag-       gedraai  in  Sy  laaste  “Dit  is
          het  hom  juis  vanoggend  loop      voorsienigheid help uitdra.           sonnetjie  sommer  skielik  en  sy   volbring!”
          volmaak met 'n stukkie se gelees     Dan raak dit stil om die Genade-      laaste  strale  veg  verbete  om     Mag hierdie jaar wat kom, vir jou
          daar  by  Oompie  Dawid  se  wa. Standbeeldstil, Goddelik stil.            sigbaar te bly. Ek en my mooiste     'n genadejaar vol oorvloed wees.
          geskrifte” (Psalms van Dawid).       So staan hy daar met sy ligbruin      mooi vroulief wil vorentoe, maar     Mag jy, terwyl Sy genademantel
          Met  dié  kom  sy  vroutjie  kop-    arms  stewig  om  die  kartondoos     ons staning langs die Genadewa       styf  om  jou  gedraai  is,  met  jou
          onderstebo nadergeloop met hul       vol kruideniersware gevou.            saam  met  hulle  is  nodig,  nes    Genadewa  loop  stilstaan  by
          jongste  styf  toegedraai  in  'n    Vergete is die realiteit van 'n leë   sagte reënwater in die woestyn.      ander,  en  soos  Habakkuk
          verslete, bruinwit kombersie.        kosbak wat juis hoeka die middel-     Skielik oorval die donker nag ons    "JESUS"  uitjubel,  al  het  jou
          Haar  moederhart  wil  ons  stoele   punt van hul agtermiddaggepraat       en  ek  staar  die  sterbelaaide  vyeboom 'n droë jaar beleef!
          toe  nooi,  maar  haar  oë  steek    was.                                  hemelstraat  op.  'n  Hemelruim,     HJ Cronje
          halsstarrig  vas  by  die  oorloop-  Woordelose  minute  spoed  soos       verhelder  nes  'n  kersboom  se      DIVINE LIFE MINISTRIES
          potte agterop die Genadewa. So       sekondes  verby  en  steeds  staar    liggies, met elke ster wat getuig    Posbus 7, Noenieput, 8813.
          staan ons vas by die Genadewa        hulle na dít wat so onwerklik lyk.    van Sy genadebrood vol hoop en       (Landlyn 054 551 1000).











           T      here  is  the  story  told  about  Sam  Rayburn  who  was
                  Speaker of the House of Representatives, longer than
                  any other man.
           One of his friends lost a teenage daughter and early the next
           morning Rayburn knocked on his door.
           "I just came by to see what I can do to help." The father replied
           that there was nothing to do.
           "Well,"  Rayburn  said,  "have  you  had  your  coffee  this
           morning?" The man replied that they had not taken time for
           breakfast. While Rayburn was working in the kitchen, the man
           came in and said, "Mr. Speaker, I thought you were supposed
           to be having breakfast at the White House this morning."
           "Well, I was, but I called the President and told him I had a
           friend who was in trouble and I could not come."
           What  a  different  world  this  would  be  if  we  would  learn  to
           become more and more unselfish!
   1   2   3   4   5   6   7   8   9