Page 8 - Good News January 2009 paper
P. 8

is  die  Saterdagmiddag
                  4 dae voor Kersfees. Ek
          Dword  laatmiddag  kop-
          seer en bedruk wakker. Dit was
          'n moeilike jaar. Sinkplaatpad.
          Slote, slaggate... dongas.
          Daar  was  storms  van  ver-
          keerd  verstaan  en  wrywing.
          Koue  van  afsydigheid,  soms
          verwerping.  Skemerte  van
          kommer  en  vertwyfeling.
          Rukwinde  van  teleurstelling
          en  ontnugtering.  Totale  duis-
          ternis  weens  die  dood  van
          geliefdes.
          Soms  was  ek  drenkeling,
          meegesleur  deur  'n  golf  van
          vrees  en  kleingeloof.  Soms
          uitgespoel  op  'n  eiland  van
          alleen....
          Die kersfeesboom is nog in sy
          boks.  Ek  besluit  om  hierdie
          stukkie  ongereformeerde
          feestelikheid  te  gaan  uithaal.
          Dis  immers  net  één  maal  per
          jaar  Kersfees!  Gewapen  met
          die  boom  en  die  versierings,
          spring ek aan die werk:
                ? Goud en rooi geskenkpakkies; ons geskenke aan mekaar; Sy geskenk aan
                      ons.....                                                                                       SMILING
                  Viole, tromme, trompette, harpe; 'n hele orkes om Sy naam te verheerlik ...
              ?
                  Klein engeltjies; 'n hele leërskare wat sing tot Sy eer ...
              ?                                                                                             IN THE STORM
                  Goue dennebolle en rooi appeltjies; uit die oorvloed van Sy Skepping...
              ?
                                                                                                         An Atlantic liner was caught in a storm. For two
                  'n String klokke wat lui om die koms van die Kind aan te kondig.
              ?                                                                                          days  the  wind  raged.  Passengers  were
          En heel bo-op: 'n Ster. NEE, hierdie een is nie Betlehem se ster nie. Hierdie een is           frightened.  At  last  an  anxious  passenger
          myne, want hier in hierdie huis en onder hierdie dak woon 'n gesin wat ondanks al              climbed with great effort to where he could see
          die storms en teëslae stééds staande is. Ons is almal nog hier! Ons het oorleef,               the pilot. Coming back among the passengers
          ten spyte van die koue, rukwinde, duisternis, golwe... Want ons Hemelse Vader                  he spread the glad tidings of peace. Said he, "We
          was áltyd daar, bý ons, elke tree van die pad, hóé ongelyk ook al...                           are all right. The ship will make port, for I have
          Vanaand skyn Betlehem se ster tóg in my sitkamer!       © Estie Nel-de Jager                   seen the pilot, and he is smiling."
                                                                                                         With the Great Pilot directing our lives, we can
                                                                                                         smile on through every storm and smiling, be at
                                                                                                         peace.
                                                                                                         - Knight's Master Book of New Illustrations

                          Continued from p. 6
                          Continued from p. 6
          "You  bet!"  I  shouted  back,  "God  bless!"  "God
          bless!"  And  that  was  the  last  I  saw  of  him.
          Late that evening as I left my office, the wind blew
          strong. The cold front had settled hard upon the
          town. I bundled up and hurried to my car.
           As I sat back and reached for the emergency brake,
          I saw them... a pair of well-worn brown gloves neatly
          laid over the length of the handle. I picked them up
          and thought of my friend and wondered if his hands
          would stay warm that night without them. I remem-
          bered  his  words:  "If  you  see  something  that
          reminds you of me, will you pray for me?"
          Today his gloves lie on my desk in my office. They
          help me to see the world and its people in a new and
          different way, and they help me remember  those
          two hours with my unique friend and to pray for his
          ministry. "See you in the New Jerusalem," he said.
          "Yes, Daniel, I know I will..."
          I shall pass this way but once. Therefore, any good
          that I can do or any kindness that I can show, let me
          do  it  now,  for  I  shall  not  pass  this  way  again.
          - Dunamis March/April 2002
   3   4   5   6   7   8   9