Page 2 - Good News July 2017 paper
P. 2

ie afsterwe van 'n geliefde    moes  doen  (ongeveer  drie  jaar     spyte van die groot menigte saam
                het  die  vermoë  om  die      van  aardse  bediening),  het  Hy     met  Hom,  gaan  staan   Hy  stil  en
          Dnaasbestaandes  tot  stil-          altyd tyd gemaak vir die belang-      raak  die  draagbaar  aan.  Hy  voel
          stand te ruk...                      rike dinge.                           innig jammer vir haar en sê "Jong-
                                                                                     man, Ek sê vir jou, staan op!" En
          Ons  andersins  besige  lewe  in     Belangrike  dinge  vir  Hom  was      kyk, haar seun lewe!                 vrede."
          hierdie moderne tyd het maar min     egter  nie  DINGE  nie,  maar
          ruimte vir die nood van ander. Ons   MENSE!     Hy  het  die  méns  in  sy   Talle ander het Jesus se medelye   Die vrou wat in owerspel betrap is,
          is mos só besig! Daar is só baie     nood raakgesien. Hy was ingestel      ervaar. Individue wat Hom nodig      hoor: "Ek veroordeel jou ook nie.
          dinge om te doen! Die lewe spoed     op die noodroep van die individu.     gehad  het.  Hy  het  hulle  nood    Gaan  heen  en  sondig  nie  meer
          soos 'n mallemeule voort.            Met tye was daar ongeveer 15 000      raakgesien   en  daarin  voorsien.   nie."
                                               tot 20 000 mense wat Hom gevolg       Saggeus hoor: "Maak gou en klim
          Ons  word  as't  ware  só  in  die   het  (Vergelyk  bv.  die  vermeer-    af, want Ek gaan by jou huis eet!"   Elke  mens  wat  wil  luister,  sal
          momentum  daarvan  vasgevang         dering van die brode in Joh.6:10                                           Jesus  vandag  nog  steeds  hoor
          dat  ons  moeilik  daaruit  kan  waar  5  000  manne  teenwoordig          Die  sondares  wat  die  voete  van   roep:  "Kom na My toe, almal wat
          ontsnap!  En  hoe  vinniger  dit     was. Voeg vroue en kinders by).       Jesus  gewas  het,  hoor:  "Jou      vermoeid  en  belas  is,  en  Ek  sal
          gaan,  hoe  minder  kry  ons  klaar                                        sondes is vergewe!"                  julle rus gee" (Matt. 11:28).
          met wat ons het om te doen.          'n  Aansienlike  skare  verdring
                                               Hom  en  die  blinde  roep:  "Seun    Die  besetene  van  Gadara  wat      "En  die  Gees  en  die  bruid  sê:
          Dan  kom  daar  'n  ingrype  in  ons   van  Dawid,  Jesus,  wees  my  tussen  die  grafte  gewoon  het,         Kom! En laat hom wat hoor, sê:
          lewensbestaan  -  soos  met  'n      barmhartig!" (Markus 10:47). Ten      word  bevry  en  hy  hoor:  "Gaan    Kom! En laat hom wat dors het,
          begrafnis. Alles kom tot stilstand.   spyte  van  die  baie  mense  wat    terug na jou huis en vertel watter   kom;  en  laat  hom  wat  wil,  die
          Ja,  selfs  ook  die  allerbelang-   gesê het dat hy moet stilbly, het     groot dinge God aan jou gedoen       water van die lewe neem, verniet"
          rikste  dinge  waarmee  ons  so      Jesus gaan staan    om hom in sy      het."                                (Openbaring 22:17).
          besig was. Kry ons dán dalk so 'n    nood te help!
         bietjie ewigheidsperspektief?                                               Die vrou wat twaalf jaar lank aan
                                               'n  Weduwee,  sonder  sorg,  des-     bloedvloeiing  gely  het,  raak  die      ONTHOU, JESUS HÉT
          Jesus het vir ons kom wys hoe om     peraat, in droefheid, is op pad om    soom van Sy kleed aan en hoor:                TYD VIR JOU!
          te lewe. Alhoewel Hy relatief min    haar  enigste  seun  te  gaan  "Hou  goeie  moed,  dogter,  jou                HET JY TYD VIR HÓM?
         tyd gehad het om te doen wat Hy       begrawe  (Lukas  7:11-17).  Ten       geloof  het  jou  gered.  Gaan  in   © Dr. JJ Venter







            IT COST:       Abraham the yielding of his only son;
                           Esther risking her life;
                           Daniel being cast into the den of lions;
                           Shadrach, Meshach, and Abednego the fiery furnace;
                           Stephen death by stoning;
                           Peter a martyr's death;
                           JESUS HIS LIFE!
                What does it cost YOU? Does it cost you ANYTHING?
   1   2   3   4   5   6   7