Page 5 - Good News July 2017 paper
P. 5

ie  volgende  verhaal  passasiers het aangesnel gekom
                 handel  oor  die  lewe  van   na  die  spoorwegbrug  wat  nog
          DJohn  Griffith,  operateur          steeds opgehys was vir die skepe
          van die Spoorweë se valbrug oor      se deurtog.
          die Mississippi-rivier in die VSA.
                                               Griffith  is  inderhaas  weg  na  die
          Dit  was  somervakansie  in  1937    beheertoring om betyds die brug
          en John het die dag sy agtjarige     te laat sak sodat die trein veilig die
          seun, Greg, saam met hom werk        rivier kon oorsteek oor die trein-    trek  hy  die  beheerhefboom.  Die  "Eers  wanneer  mense  sien
          toe geneem.                          spoor op die brug.                    massiewe  valbrug  sak  in  plek     dat  ons  opoffer  ter  wille
                                                                                     sekondes  voordat  die  Memphis-
          Vir  klein  Greg  was  dit  'n  fassi-  Net voor hy die hefboom trek om    trein met sy honderde passasiers     van dít wat ons sê ons glo,
          nerende ervaring om te sien hoe      die brug weer in plek te plaas, kyk   die brug bereik.                     sal hulle begin glo dat ons
          sy  pa  smiddae  om  12:00  die      hy vir oulaas of daar geen skepe                                           geloof waarde het. Iets wat
          meganisme  aanskakel  wat  die       aankom nie.                           Toe  John  Griffith  sy  kop  optel,   óns  niks  kos  nie,  sal  ook
          valbrug,  waaroor  'n  treinspoor                                          was  sy  gesig  nat  van  sweet  en
          geloop  het,  ophys  sodat  die      Toe vang sy oog 'n beweging wat       trane. Deur die vensters van die     deur  ander  as  nikswerd
          skepe  onder  op  die  rivier  kon   sy  bloed  laat  stol.  Sy  seun  het   verbysnellende  trein  sien  hy  die  beskou word."
          deurvaar.  Die  brug  met  die  blykbaar te ver oorgeleun om na            passasiers  sit  -  gesellig  gesel-  - CS LEWIS
          treinspoor  kon  in  die  middel     die skepe daar onder te kyk en oor    send,  besig  om  koerant  te  lees,
          oopmaak en na die kante opgelig      die reling van die toring geval - reg   na-ete-koffie te drink, aan kaas en
          word om die skepe deur te laat.      in die massiewe ratte wat die brug    beskuitjies  te  peusel.  Niemand
                                               laat werk.                            het  eens  in  die  rigting  van  die
          Op 'n dag is John en Greg na die                                           beheertoring gekyk nie.
          observasietoring  om  die  skou-     Greg  se  linkerbeen  was  vasge-
          spel  dop  te  hou  terwyl  hulle    vang en hy kon nie wegkom nie.        Met  'n  pynverwronge  stem  het     “Daar  is  maar  een  waar-
          middagete  geniet.  So  met  die     Sy  pa  kon  hom  ook  nie  betyds    John  Griffith  glo  geskreeu:  "Ek  heid  oor  my  lewe:  Óf  ek
          dophou van die skepe het die tyd     bereik nie!                           het my seun vir julle geoffer! En    moes sterf vir my sonde, óf
          verbygevlieg.                                                              julle drink koffie!"                 iemand  moes  in  my  plek
                                               Terwyl hy magteloos die trein sien
          Skielik  is  John  na  sy  werk-     nadersnel, maak Griffith die ver-     Sou  God  dit  soms  van  ons        sterf. IEMAND - Jesus - hét
          situasie teruggeruk toe hy 'n trein   skriklikste keuse van sy lewe!       ongeërgde dissipelskap kon sê?       vir my gesterf. En ek kan vir
          veraf  hoor  fluit.  Hy  het  op  sy                                       Uit: Stories vir die Lewe Omnibus,   ewig lewe!”
          horlosie  gekyk  -  dit  was  13:07.   Toe  bedek  hy  sy  oë  met  sy     Piet Naudé, Lux Verbi-BM, 1998-
          Die  Memphis-sneltrein  met  400     linkerarm en met die ander hand       1999.                                - JOHN WESLEY
   1   2   3   4   5   6   7   8   9