Page 2 - Good News June 2006 paper
P. 2

GOEIE NUUS



                         GOOD NEWS

               Posbus 1957 Potchefstroom 2520


           GOD KEN JOU SMARTE                                                                marble  cutter  was
                                                                                             working on his knees,
                                                                                      Achanging a stone into
                 ir vierhonderd jaar is die  die weduwee wat gedurig na die
                 volk  van  Israel  in  Egipte  onregverdige regter gegaan het        a statue. A minister passing
          Vverdruk. God het dit reeds  en gevra het dat hy reg moet laat              by watched him for a while.
          aan  Abraham  bekend  gemaak:  geskied  teenoor  haar  teëparty.            “I  wish,”  said  the  minister,
          “Weet verseker dat jou nageslag  Uiteindelik  gee  hy  toe.  Dan  sê        “that I could deal such telling
          vreemdelinge sal wees in ‘n land  Jesus:  “Hoor  wat  die  onreg-           blows upon stony hearts.”
          wat  aan  hulle  nie  behoort  nie;  verdige regter sê. Sal God dan         “Maybe you could,” said the
          daar sal hulle diensbaar wees en  nie  reg  doen  aan  sy  uitver-          worker, “if you worked more
          verdruk  word  vierhonderd  jaar  korenes wat dag en nag tot Hom            on your knees.
          lank” (Génesis 15:13).               roep  nie,  al  is  Hy  ook  lank-     - Chincinnati Enquirer
          Na verloop van hierdie tyd, het  moedig in hulle geval? Ek sê vir
          God aan Moses verskyn in die  julle dat Hy gou aan hulle reg sal
          brandende  doringbos  en  vir  doen…” (Verse 6-7).
          hom gesê: “Moenie nader kom  (3)  God  sê:  “Ek  ken  hulle
          nie.  Trek  jou  skoene  van  jou  smarte.” Hy ken ook jou smarte.
          voete af, want die plek waar jy op  Die  Hebreeuse  woord  vir
          staan,  is  heilige  grond”  “smarte” is 浡歯 , wat deur die
          (Eksodus 3:5).                       Hebreeuse  woordeboek  om-
          Nadat  Hy  Hom  aan  Moses  skryf  word  as  fisiese  pyn,
          geopenbaar het as die God van  emosionele  pyn,  smarte.  Dit
          Abraham, Isak en Jakob, sê Hy:  sluit  dus  ook  in  daardie  inner-
          “Ek  het  duidelik  gesien  die  like pyn wat jy vir niemand kan
          ellende  van  My  volk  wat  in  beskryf nie. Die pyn en leed wat
          Egipte  is;  en  Ek  het  hulle  ander  jou  aangedoen  het,  wat
          jammerklagte oor hulle drywers  jou hart stukkend gebreek het.
          gehoor, ja, Ek ken hulle smarte”  In  Jes.  53:4-5  staan  geskryf
          (Eksodus 3:7).                       m.b.t.  Jesus:  “Nogtans  het  Hy
          Drie dinge val hier op:              óns krankhede op Hom geneem,
          (1) God het die ellende van die  en óns smarte (浡歯 ) - dié het
          volk gesien. So is God se oog op  Hy  gedra;  maar  óns  het  Hom
          al sy kinders. Hy sien alles. Hy  gehou vir een wat geplaag, deur
          sien ook jóú omstandighede. Hy  God  geslaan  en  verdruk  was.
          is nie blind vir die veronregting  Maar  Hy  is  ter  wille  van  ons              od se vrede is so diep
          wat jou te beurt val nie.            oortredinge  deurboor,  ter  wille            en so wonderlik dat dit
          (2)  God  het  die  jammerklagte  van  ons  ongeregtighede  is  Hy  Gnie  gemeet  of  verdui-
          van sy volk gehoor. Wanneer jy  verbrysel; die straf wat vir ons           delik kan word nie.
          tot Hom roep, dan hoor Hy, want  die vrede aanbring, was op Hom,           Die  wolwe  van  bekommernis
          Hy is ‘n Antwoorder van gebed.  en  deur  sy  wonde  het  daar  vir        kan  dit  nie  wegsleep  en
          In Ps. 50:15 sê Hy: “…roep My  ons genesing gekom.”
                                                                                     verslind  nie,  want  hulle  het
          aan in die dag van benoudheid:  Jesus  sterf  dus  vir  die  hele
                                                                                     geen toegang tot daardie vrede
          Ek sal jou uithelp, en jy moet My  mens: Ons smarte, oortredinge,          nie.
          eer.”  Moenie  moed  verloor  ons ongeregtighede én: “…deur
                                                                                     Die wêreldling kan die geheim
          wanneer daar nie onmiddellik ‘n  sy  wonde  het  daar  vir  ons
                                                                                     van hierdie vrede nie verstaan
          antwoord kom nie. Hou aan met  genesing gekom.”
          bid en hou aan met glo! God sal  Dan  sê  God  verder  vir  Moses:         nie,  omdat  hy  geen  persoon-
          hoor! In Lukas 18:1 staan daar:  “Daarom het Ek neergedaal om              like  verhouding  met  die  God
          “En  Hy  het  ook  aan  hulle  'n  hulle  uit  die  hand  van  die         van vrede het nie.
                                                                                     Die  toegewyde  Christen  ken
          gelykenis  vertel  met  die  oog  Egiptenaars  te  verlos…”
          daarop  dat  'n  mens  gedurig  (Eks. 3:8). Die goeie nuus is dat          egter die geheim en maak dit sy
          moet bid en nie moedeloos word  God ook jóú van jou vyande kom             skuiling. Soos sy Meester kan
          nie…”    Dit  is  die  doel  van  die  verlos. Ja, Hy ken jou smarte, en   hy in die “skip” slaap terwyl die
          gelykenis!  En  dan  gaan  Jesus  Hy genees ook vir jóú! Hou aan   storm buite woed!
          voort en vertel die gelykenis van  glo en bid tot die lig deurbreek!       - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7