Page 4 - Good News June 2006 paper
P. 4

emphyra Grigorian woon in 'n karig       oor die ewige lewe en dit toe verduidelik. Ek
               gemeubileerde  woonstelletjie  in  het  ervaar  hoe  die  lig  van  Christus  die
          ZStepanakert,  'n  dorpie  in  Nagorno-       duisternis  uit  my  lewe  verdryf!  Vir  die           mong  ancient  Greeks  the  runner  who
          Karabakh,  in  die  suidweste  van  Azer-     eerste  keer  in  'n  baie  lang  tyd  was  ek          won  the  race  was  not  the  man  who
          beidjan.  Die  eerste  ding  wat  'n  besoeker   gelukkig en het ek gevoel dat ek weer die    Acrossed the line in the shortest time, but
          hier opval, is die warm glimlag waarmee sy    mense  om  my  kon  liefhê,  ook  daardie       the man who crossed it in the least time with his
          jou begroet en dan is dit ook onmoontlik      krygsgevangenes."                               torch still burning.
          om  eenkant  op  die  tafel  die  Bybel,  wat   U  bydrae  aan  die  Bybelgenootskap  help    We are often so busy with life's activities that we
          duidelik baie gebruik word, mis te kyk. 'n    om Bybels beskikbaar te stel aan duisende       are  in  danger  of  allowing  the  torch  of  our
          Huis wat, so vertel sy, aan die Here gewy is   mense in wie se lewens, soos in die geval      spiritual life to become extinguished.
          en waar daar elke dag uit die Bybel gelees    van Zemphyra, die lig van Christus nog die      A good woman once said that in the rush and
          word.                                         duisternis moet verdring.                       hurry  of  her  life  she  felt  in  danger  of  being
          Dit was egter nie altyd so nie. Die gebied    Die  Bybelgenootskap  van  SA,  Posbus          "jostled out of her spirituality." There is a real
          waar  sy  woon,  is  deel  van  'n  langdurige   5500, Tygervallei, 7536. Tel: (021) 910 8777  danger of being too busy to be good, of running
          geskil tussen Azerbeidjan en Armenië oor      Faks: (021) 910 8799                            too fast to keep our spiritual torch burning!
          besitreg. Twaalf jaar gelede het Zemphyra,    E-pos: biblia@biblesociety.co.za
          'n  Armeniër,  haar  man  in  een  van  die   www.bybelgenootskap.co.za
          onluste verloor.
          Sy  vertel  self:  "Die  wêreld  het  donker
         geword die dag toe my man dood is. My
         lewe het aan skerwe gelê en ek het almal                                                                number of years ago, a Navy jet fighter
         gehaat. Ek het net aan my man gedink en                                                                plane shot itself down over the desert of
         het  niemand  toegelaat  om  eers  in  my                                                      ANevada  whilst  testing  a  new  cannon
         teenwoordigheid  te  glimlag  nie.  Waar  ek                                                   mounted  on  its  wing.  The  plane  was  flying  at
         werk,  is  Azeri-krygsgevangenes  aan-                                                         supersonic speeds, but the cannon shells were
         gehou. Ek het hulle intens gehaat en wou                                                       subsonic.  What  happened  was  crucial.  The
         nie eens vir hulle kos of water gee nie.                                                       fighter actually ran into the shells it had fired
         "Eendag, op my pad huis toe, hoor ek 'n                                                        seconds before. The jet was travelling too fast!
         vrou sing van Jesus se liefde en dat Hy die                                                    Sometimes  we  travel  too  fast  for  our  own
         Een  is  na  wie  'n  mens  moet  gaan  as  jy
         beswaard  is.  Hy  is  die  enigste  Een  wat                                                  spiritual good. God speaks and we are going too
         verlossing  bring  en  sondes  vergeef.  Die                                                   fast to hear Him.
         vrou  het  my  opgemerk,  geglimlag  en                                                        Don't be guilty of travelling so fast with your life
         genooi om saam met haar kerk toe te gaan.                                                      that you run past the sound of the Word of God.
         "Daar in die kerk het my hele lewe verander.                                                   Rather be in the centre of His will.
         Die predikant het uit die Bybel voorgelees                                                     -Selected
   1   2   3   4   5   6   7   8   9