Page 2 - Good News June 2011 paper
P. 2

MOENIE SÊ:





             “GEBED WERK NIE!”




                  y  eie  verhaal  gaan  terug   ongeloof gewees het. Die Woord      reg sal laat geskied, al vrees hy
                  na baie jare gelede. Ek het   verklaar  immers:  “En  sonder  God nie. Sy gee hom dan soveel
          Mby  twee  geleenthede  geloof is dit onmoontlik om God                    moeite! Dan sê Jesus: “Hoor wat
          ernstige  maagsere  gehad.  Die      te  behaag;  want  hy  wat  tot  God   die  onregverdige  regter  sê.  Sal
          laaste keer was gedurende 1977.      gaan,  moet  glo  dat  Hy  is  en  'n   God  dan  nie  reg  doen  aan  sy
          Dit was 'n baie ernstige, bloeiende   Beloner is van die wat Hom soek”     uitverkorenes wat dag en nag tot
          maagseer.  By  'n  gewone  biduur    (Heb.  11:6).  Het  ek  gedurende     Hom  roep  nie,  al  is  Hy  ook
          van  die  gemeente,  waar  net  'n   hierdie  tyd  in  die  versoeking     lankmoedig in hulle geval? Ek sê
          handjievol mense was, het hulle      gekom om te twyfel? Ja! Baie! Wat     vir julle dat Hy gou aan hulle reg
          vir my gebid, en onmiddellik het     het ek dan gedoen? In Mark. 9:14-     sal doen; maar as die Seun van
          God my gesond gemaak. Ek is die      29  vind  ons  die  verhaal  van  die   die  mens  kom,  sal  Hy  wel  die
          volgende  dag  na  die  dokter  toe,   vader met die maansiek kind wat     geloof op die aarde vind?” (Luk.
          wat  my  weer  gestuur  het  vir                 kom vir hulp. Dan sê      18:6-8).
                                               na Jesus toe
          X-straalplate,  en  die  uitslag  was   die vader van die kind: “Maar as U   Hierdie  verhaal  is  vertel  met  die
          dat daar tekens van 'n maagseer      iets kan doen, ontferm U oor ons      oog op volhardende gebed. As 'n
          was, maar dat dit nou gesond is.     en help ons.” En Jesus antwoord:      gewone  burger  van  die  land
          Hierdie X-straalplate is nog in my   “Wat dit betref - as jy kan glo, alle   aanhoudend  na  'n  onregverdige
          besit, met die verslag daarby. Dit   dinge is moontlik vir die een wat     regter kan gaan wat God nie eers
          was  'n  onmiddellike,  totale  glo.” Dan vervolg die Woord: “En           vrees  nie,  en  geholpe  raak,
          genesing,  en  nooit  weer  het  ek   dadelik  roep  die  vader  van  die   hoeveel  te  meer  die  gelowiges
          aan  'n  maagseer  gely  nie.  Dit  is   kind met trane uit en sê: Ek glo,   wat na God toe gaan in gebed! Die
          nou 34 jaar gelede.                  Here, kom my ongeloof te hulp!”       Ou  Vertaling  sê:  “...al  is  Hy  ook
          Maar ek wil ook stilstaan by die     (Mark.  9:22-24).  Hoe  dikwels  het   lankmoedig  in  hulle  geval?”  Die
         eerste maagseer. Dit was nie só       ek  gebid:  “Kom  my  ongeloof  te    Nuwe Vertaling lui: “Sal Hy hulle
         ernstig  nie,  omdat  dit  nie  'n    hulp!” En: “Kom my swakheid van       lank laat wag?” Jesus sê: “Ek sê
         bloeiende maagseer was nie. Dit       geloof  te  hulp!”  Die  Here  sê     vir julle dat Hy gou aan hulle reg
         was gedurende 1970. Hier is ook       immers  vir  Paulus  toe  hy  in  'n   sal doen.” Die verhaal is tog, soos
         vir my gebid, maar die genesing       groot  krisis  was:  “My  genade  is   ons  in  die  begin  kan  opmerk,
         was nie onmiddellik nie. Ek moes      vir jou genoeg, want my krag word     vertel “met die oog daarop dat 'n
         gedurig  na  God  gaan  en  Hom       in  swakheid  volbring”  (2  Kor.     mens  gedurig  moet  bid  en  nie
         daaraan  herinner  dat  Hy  tog  die   12:9). Hierdie ‘met geloof na God    moedeloos word nie.”
         gebede  verhoor  het  toe  daar  vir   toe gaan’ en ‘gedurig bid en nie     Sodanige  gebede  sal  God  ant-
         my gebid is. Elke dag as die pyne     moedeloos word nie’ geld nie net      woord, want dit is die soort gebed
         kom, het ek tot God geroep en op      vir  siekte  nie,  maar  vir  enige   wat  gepaard  gaan  met  geloof.
         Sy  Woord  gestaan  vir  algehele     lewenskrisis. Jesus nooi ons uit:     Jesus  sê  aan  die  einde  van  die
         genesing. Geleidelik het dit beter    “Kom  na  My  toe,  almal  wat  vertelling:  “...maar  as  die  Seun
         en  beter  gegaan.  Die  pyne  het    vermoeid  en  belas  is,  en  Ek  sal   van die mens kom, sal Hy wel die
         minder  geword  en  naderhand         julle rus gee” (Matt. 11:28).         geloof op die aarde vind?”
         slegs  sporadies  voorgekom  In  Luk.  18:1-8  vind  ons  'n  kort          Indien die weduwee getwyfel het
         totdat  ek  na  'n  jaar  volkome     gelykenis  wat  die  Here  Jesus      of die regter haar gaan help, sou
         herstel  het.  Miskien  het  hierdie   vertel m.b.t. gebed. Dit handel oor   sy nie geholpe geraak het nie. Die
         “vashou”  my  geloof  sodanig  'n  weduwee  wat  gedurig  na  die           teendeel  is  dat  sy  voortdurend
         versterk dat ek, toe dit sewe jaar    onregverdige  regter  gegaan  het     met  verwagting  na  die  regter
         later  weer  gebeur  (soos  hierbo    en gesê het dat hy aan haar moet      gegaan  het.  So  moet  ons  ook
         beskryf),  met  hernude  geloof  na   reg  laat  geskied  teenoor  haar     volhardend  met  verwagting  en
         God  toe  kon  gaan.  Tog  het  ons   teëparty.  Sy  het  aanhoudend  na    geloof na God toe gaan.
         niks om in te roem nie, want selfs    hom  toe  gekom  en  hom  eintlik     Ja, gebed werk, want Jesus Self
         die geloof wat ons het, is 'n gawe    verpes. Sy het nooit moed opge-       het ons geleer om te bid, en ook
         van  God  (Ef.  2:8).  Die  feit  is,  ek   gee nie. Vir 'n lang tyd het hy haar   aan ons die voorbeeld gestel om
         moes  gedurig  na  God  toe  gaan     geïgnoreer, en niks aan die saak      te bid, maar ons moet met geloof
         met geloof en verwagting, sonder      gedoen nie. Maar sy het aangehou      na God gaan. Laat ons aanhou bid
         om moedeloos te word en te sê:        om hom te vra. Op 'n dag het hy       sonder om moedeloos te word!
         “Gebed  werk  tog  nie!”  Dit  sou    toegegee en gesê dat hy aan haar      Dr. JJ Venter, 084 245 2338.











                                     V
                                     Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
          begin soek. Op 'n dag kon ek dit     vorentoe in en deur die lewe. Dit
          nie langer verduur nie. Ek het die   keer dat jy jou blind staar teen jou
          “valskerm”  se  koord  getrek  en    omstandighede  en  in  wanhoop
          geroep: “O, God!”                    versink.
          Eensklaps het my valskerm oop-       Natuurlik  word  die  seile  van  my
          gevou. My geloof het uit sy plooie   lewenskip  uitmekaar  gewaai  en
          gekom. Ek kon voel hoe God my        steier ek van bakboord na stuur-
          op Sy hande dra. My hele lewe het    boord.
          verander!                            Maar ek het hoop   as anker  van my
          Selfs my vrou en kinders het dit     siel, 'n anker wat seker en vas is.
          opgemerk. Voorheen het ek net in     My  gebede  is  die  kreunende
          die breedte en die hoogte geleef,    ankertoue  van  my  dobberende
          maar nou het daar diepte   gekom.    skip wat aan die hawepunt geheg
          Miskien het 'n mens krukke nodig     is. Daarom is dit só belangrik om
          om God tegemoet te loop.             altyd te bly hoop  en glo!
          Die  hoop   op  'n  lewende  Here    [Uit: Hoop het Vleuels, Leon Oost-
          Jesus  Christus  stoot  'n  mens     huizen, Lux Verbi. BM, 2005].
   1   2   3   4   5   6   7