Page 6 - Good News June 2011 paper
P. 6

LIEFDE, HOOP,                                                           A CHRISTIAN
                                                                                        A CHRISTIAN



                        GELOOF ...                                                          everal  years  ago,  a  too much change. I’ll  see you at



                                                                                            preacher from out-of-state
                                                                                      Saccepted a call to a church        church on Sunday.’
                                                                                                                          When  the  preacher  stepped  off
                en van ons lesers vertel my    ons  nie  sien  nie,  dan  wag  ons    in Houston, Texas. Some weeks       of  the  bus,  he  literally  grabbed
                vroeër  die  week  van  'n     daarop met volharding” (Romeine
          Ekerkie  in  'n  plattelandse        8:24).                                 after  he  arrived,  he  had  an    the  nearest  light  pole,  held  on,
          dorpie  in  Duitsland  met  die  LIEFDE:       “Ek  gee  julle  'n  nuwe    occasion  to  travel  by  bus  from   and said, ‘Oh God, I almost sold
          mooiste gekleurde glasvensters.      gebod: julle moet mekaar liefhê.       his home to the downtown area.      your Son for a quarter.’
                                                                                                                          Our lives are the only Bible some
                                                                                      When  he  sat  down,  he  dis-
          As 'n mens binne-in die kerk sit en   Soos  Ek  julle  liefhet,  moet  julle
          na  die  vensters  kyk,  is  die  mekaar  ook  liefhê”  (Johannes           covered  that  the  driver  had  people  will  ever  read.   This  is  a
          volgorde  van  die  woorde  op  die   13:34).                               accidentally given him a quarter    really  scary  example  of  how
                                                                                      too  much  change.  As  he  much  people  watch  us  as
          venster:  “Geloof,  Hoop,  Liefde”.   Mag jy van vandag af begin om in      considered  what  to  do,  he  Christians, and will put us to the
          As  'n  mens  egter  buite  die  kerk   LIEFDE  teenoor jou naaste te leef.
          staan en na die vensters kyk, lees   Mag jou voorbeeld en verhouding        thought  to  himself,  ‘You  had    test!   Always be on guard - and
                                                                                      better  give  the  quarter  back.  It
                                                                                                                          remember - You carry the Name
          dit: “Liefde, Hoop, Geloof”.         met  Jesus  Christus  HOOP     aan     would be wrong to keep it.’ Then    of  Christ  on  your  shoulders
          Volgens die leser is die verklaring   diegene bied wat deur 'n moeilike
          dat ons gelowiges wat “binne-in      tyd gaan. En mag die Heilige Gees      he thought, ‘Oh, forget it, it's only   when you call yourself a ‘Chris-
          die kerk sit”, deur ons geloof  in   jou lei sodat jy deur jou liefde vir   a  quarter.  Who  would  worry      tian.’
                                                                                                                              Watch your thoughts;
                                                                                      about  this  little  amount?  Any-
          God, hoop  verkry vir 'n ewige lewe   Jesus Christus ander tot GELOOF       way, the bus company gets too           they become words.
          saam  met  ons  Skepper.  Hierdie    in  Hom  kan  lei.  Dit  was  immers
         hoop  stel ons in staat om in liefde   Jesus se laaste opdrag aan ons!       much fare; they will never miss it.     Watch your words;
                                                                                                                              they become actions.
                                                                                      Accept it as a “gift from God” and
          na ons naaste uit te reik.                                                  keep quiet.’                            Watch  your actions;
          Wanneer ons as gelowiges egter                    GEBED:
          na  die  mense  “buite  die  kerk”   Vader  God,  baie  dankie  vir  U      When his stop came, he paused           they become habits.
          uitreik, moet die volgorde anders-   onvoorwaardelike  liefde  wat  my      momentarily  at  the  door,  and        Watch your habits;
         om wees. Wanneer ons in liefde        vrymaak.                               then he handed the quarter to the       they  become character.
                                                                                                                              Watch your character;
                                                                                      driver and said, ‘Here, you gave
         na 'n ongelowige persoon uitreik,     Lei  my  asseblief  deur  U  Heilige
         stel ons hulle in staat om te begin   Gees om van vandag af met liefde       me too much change.’                    it becomes your  destiny!
                                                                                      The driver, with a smile, replied,
         hoop   vir  'n  beter  toekoms.  Uit   teenoor  my  naaste  op  te  tree     ‘Aren’t you the new preacher in
         hierdie hoop   kan geloof  in Jesus   sodat  my  lewe  aan  ander  hoop
         Christus gestalte vind.               kan bied wat sal lei tot geloof in U.   town?’
         Kyk na hierdie drie teksverse:        Ek vra dit in die Naam van Jesus       ‘Yes’ he replied.
                                                                                      ‘Well, I have been thinking a lot
         GELOOF:    “Jesus sê toe vir hulle:   Christus. Amen.                        lately about going somewhere to
         ‘Julle  moet  geloof  in  God  hê!’”   - Benescke Janse van Rensburg -
         (Markus 11:22).                       vers@versndag.co.za                    worship.  I  just  wanted  to  see
                                                                                      what you would do if I gave you
         HOOP:    “Maar  as  ons  hoop  wat    25 Februarie 2011.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9