Page 8 - Good News June 2011 paper
P. 8

1 Tessalonisense 1:2-3:                       sekere  dinge  openlik  en  sonder  skroom.
          Ons dank God altyd vir julle almal wanneer    Maar dit bly nie net by praatjies nie - dit loop
          ons in ons gebede aan julle dink. Sonder      oor in dade. Hulle geloof werk!  Dit maak 'n
          ophou bring ons dan voor God ons Vader        verskil.
          in  herinnering  die  werk  van  julle  geloof,      Die inspanning   van julle liefde: Dit wat
          die  inspanning  van  julle  liefde   en  die   hulle doen, word gedryf deur liefde vir die
          volharding  van  julle  hoop   op  ons  Here   Here wat hulle eerste liefgehad het, en ook
          Jesus Christus.                               'n liefde vir ander mense. Liefde is nie net 'n
          Baie keer sê ons mooi goed van      mekaar    opwelling  van  emosies  nie.  Dit  behels
          wanneer dit te láát is, soos in huldeblyke    keuses  en  opofferings.    Daarom  verg  dit
          by begrafnisse. En eintlik is dit dinge wat   inspanning.
          ons vir  mekaar moet sê, terwyl ons nog          Die volharding  van julle hoop: Hulle leef
          skouers skuur.                                nie net vir die hier en nou nie. Hulle het 'n
          Positiewe en opbouende woorde help bou        toekomsdroom  en  toekomsvisie  dat  die
          aan  mekaar  se  selfvertroue,  terwyl  Koninkryk van God volledig sal deurbreek.
          ondeurdagte  kritiek  mense  fisies  en  En hulle byt vas       deur dik en dun om hierdie
          emosioneel kan knou.                          hoop aan die brand te hou.
          Ook in ons geestelike lewe het ons baie       Let op: elkeen van die drie woorde vra iets.
          aanmoediging nodig. Daar is soveel dinge      Niks val net in jou skoot nie. Maar deur dit
          wat  die  wind  uit  ons  seile  kan  haal.  Dis   te troetel en voed, sal almal om jou van jou
          goed om te hoor dat ons op die regte pad      groei kan praat terwyl jy nog lewe!
          is.
          In  bogenoemde  Skrifgedeelte  word  Gebed:
          gelowiges deur Paulus gekomplimenteer.        Here, help my asseblief om vandag so te
          Sekere aspekte van hulle lewens staan uit     lewe dat my geloof, hoop en liefde sigbaar
          vir enigiemand om van kennis te neem:         sal wees in alles wat ek doen.
             Die werk  van julle geloof: Hulle leef in 'n   Dirk Taljaard
          verhouding  met  die  Here.  Hulle  bely      vers@versndag.co.za      2 Mei 2011.







                 missionary  in  India  was  hurrying   later he saw her with the sickly babe in her
                 along the street one day near the      arms. The beautiful boy was gone. He knew
          AGanges  River  when  he  saw  a              what had happened. She had thrown the
          woman looking into the water.                 boy to the crocodiles in the river.
          In her arms was a sickly infant, while at her   “I made an offering to my god,” the woman
          side  stood  a  beautiful,  healthy  boy.  The   said. “But why did you give your boy, why
          missionary, on questioning her, found she     not  this  sickly  little  one?”  asked  the
          was  in  deep  distress  and  was  trying  to   missionary. Rising to her feet the woman
          make up her mind to give an offering to her   replied: “We give our gods our best.”
          god.                                          - Knight's Master Book of
          He tried to dissuade her, telling her of the   New Illustrations, Walter B.
          love  of  Jesus  and  His  sacrifice  for  her.   Knight,  WM.  B.  Eerdmans
          After a time he had to leave her, and hours   Publishing Co., 1956.
   3   4   5   6   7   8   9