Page 4 - Good News June 2012 paper
P. 4

man in die dorp was. In aller yl het
                                                                                      Dis nie wat om my is nie, maar      hy hom teruggehaas na sy huis
                                                                                        wat binne-in my is, wat tel.      toe. Hy het die beste dokter laat
          What if…                             His messenger?                            Dit is nie wat ek besit nie,     kom om die hele nag by hom te
          God couldn't take the time to                                                   maar wat ek is, wat my          waak. Eers toe hy die son deur sy
          bless  us  today  because  we        What if…                                gelukkig of ongelukkig maak.       kamervenster  kon  sien  opkom,
                                                                                                  - Goethe
          couldn't take the time to thank      The  door  of  the  Church  was                                            het  hy  'n  sug  van  verligting
          Him yesterday?                       closed  because  we  did  not         Daar is die storie van 'n baie ryk   geslaak - die nag was om, en hy
          What if…                             open the door of our hearts?          man  wat  op  'n  klein  dorpie  het nog geleef!
                                                                                     gewoon het. Een aand het hy met
                                                                                                                          Daardie oggend het hy die dorpie
          God decided to stop leading          What if…                              sy perd in 'n woud op sy landgoed    naby  sy  landgoed  besoek  en
          us  tomorrow  because  we  did       God  stopped  loving  and             gaan ry en op 'n brandarm, stokou    gehoor dat die ou man wat hy die
          not follow Him today?                caring for us because we failed       man  afgekom  wat  hardop  besig     vorige aand in die woud hoor bid
          What if…                             to love and care for others?          was om die Here te loof en te prys   het,  dié  nag  oorlede  is.  Toe  hy
          We  never  saw  another  flower      What if…                              vir Sy goedheid. Die ryk man was     terug was by die huis, het hy vir
          bloom because we grumbled            God  would  not  listen  to  us       verbaas dat dié bejaarde omie wat    sy vrou vertel dat die rykste man
                                                                                     in  sy  oë  glad  niks  gehad  het
                                                                                                                          in die dorp die vorige nag dood
          when God sent the rain?              today  because  we  would  not        waaroor hy kon bly wees nie, so      is.  “Hoe  kan  jy  so  sê?”  het  sy
          What if…                             listen to Him yesterday?              gelukkig was.                        gevra. “Jy is dan die rykste.” “O
          God  took  away  our  Bible          What if…                              Skielik  het  daar  'n  digte  mis   nee,”  het  die  ryk  man  geant-
          tomor-row because we did not         God answered our prayers the          opgekom - so dig dat die ryk man     woord, “ek weet nou dat geld en
          read it today?                       way  we  answer  His  call  for       op  'n  stadium  bang  was  dat  hy   goed  'n  mens  nie  gelukkig  kan
          What if…                             service?                              sou verdwaal. Uit die mis het hy 'n   maak nie. Die rykste én die geluk-
                                                                                     stem hoor sê: “Vannag gaan die
                                                                                                                          kigste  man  is  dié  een  wat  die
          God  took  away  His  message        What if…                              rykste man in die dorp sterf.” Die   Here ken  en liefhet.”
          because we failed to listen to       God met our needs the way we          ryk  man  was  vreesbevange  -  hy   [Uit:  Vonkelvreugde,  Nina  Smit,
                                                                                     het goed geweet dat hy die rykste    Carpe Diem Media, 2001].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9