Page 5 - Good News June 2012 paper
P. 5

D       ie  man  se  gebed  het  my  deurgedring dat daar nogal 'n groot  teëspoed,  aan  die  mense  tuisbring.
                   aangegryp.  Kinderlik  verskil tussen gewoonweg blom en  En  hoe  aangrypend  het  hy  dit  nie
                                                                                     gedoen nie!
                   opreg en eenvoudig het hy  blom in die Here is.
           gebid vir talle mense.              'n Mens wat gewoonweg blom, deel  Al sou die vyeboom nie bot nie en
           Heel laaste het sy kinders aan die  normaalweg  in  die  materiële  voor-  daar geen druiwe aan die wingerde
           beurt gekom: “Here, my God, U het  spoed wat aan hom gegee word. Hy  wees nie, al sou die olyfoes misluk en
           aan my kinders gegee.”              het aan niks gebrek nie, sy gesond-   die lande geen oes lewer nie, al sou
           So het hy begin, en toe vervolg: “Ek  heid is goed en kwellinge is daar nie.  daar  geen  kleinvee  in  die  kampe
           weet  dat  ek  nie  naastenby  alles  Die vraag sou dan gevra kon word of  meer  wees  nie  en  die  beeskrale
           gedoen het wat ek met betrekking tot  'n  mens  hoegenaamd  meer  as  dit  sonder beeste wees, nogtans sal ek in                    http://www.wallcoo.net
           hul geestelike toerusting aan hulle  nodig het? Dis duidelik dat die man  die  Here  jubel,  sal
           verskuldig is nie. Maar nou vra ek  wat vir sy kinders gebid het, inder-  ek  juig  in  God  my
           nederig dat U, ondanks my tekort-   daad so gedink het.                   Redder (Hab. 3:17-
           kominge,  hulle  nogtans  sal  laat  Die  drie  woordjies  “in  die  Here”  18).
           blom.”                              maak  'n  groot  verskil.  Wie  in  die  Hier  lê  dan  die
           Hy het 'n oomblik gehuiwer, so asof  Here blom, ontvang 'n diepe vrede en  groot verskil tussen
           daar  nog  iets  kortkom,  en  toe  geluk wat alle verstand te bowe gaan.  gewoonweg  blom
           voortgegaan: “Ek bedoel, dat hulle  Dit  styg  ver  bokant  materiële  wel-  en blom in die Here.
           moet blom in die Here.”             vaart of gesondheid uit en bly staan,  Dis 'n goeie gebed
           Ek  het  lank  daarna  nog  aan  die  selfs al sou dit uiterlik lyk of dit nie  om vir jou kinders
           kinderlike  gebed  gedink,  en  veral  goed gaan nie.                     te  bid:  Here,  laat
           aan die betekenisvolle woorde: “Ek  Die  profeet  Habakuk  moes  hierdie  my kinders blom -
           bedoel dat hulle moet blom in die  boodskap,  nl.  dat  'n  kind  van  God  blom in die Here!
           Here.”  Dit  het  duidelik  tot  my  moet blom in die Here, selfs ondanks  - Oorgeneem
   1   2   3   4   5   6   7   8   9