Page 1 - Good News June 2013 paper
P. 1

ns  is  van  nature  self-   Ons mag nie bly lê en onsself bejammer, of uitskuif     om een ding gegaan: om ander na Christus te lei en
                  sugtig,   en  wil  eerder  om passief op die pawiljoen te gaan sit en krities en     hulle te help om geestelik volwasse te word sodat
          Oontvang  en  bedien  word           vol  verskonings  te  wees  nie.  Die  geheim  van      hulle weer op hulle beurt na ander kon uitreik.
          as  om  na  ander  uit  te  reik.  Die   geestelike groei is om met volharding aan te hou
          gevaar bestaan dat ons God se        totdat ons by die wenpaal kom!                          Dit is belangrik dat 'n mens by die Here uitkom en
          Woord  ken,  preke  en  bood-                                                                dat jy jou geestelike lewe goed begin. Maar miskien
          skappe  hoor,  waarhede  uit  die                   PAULUS EINDIG GOED                       is dit nog belangriker om goed te eindig. Daarom is
          Skrif  leer  ken  en  geestelike  Paulus  is  'n  toonbeeld  van  iemand  wat  enduit        dit belangrik om te dink aan die einde van ons lewe,
          boeke  lees  wat  ons  aanspoor,     volhard  het.  Hy  kon  sy  eie  voorbeeld  vir  ander   en of ons dalk ons vuur, liefde en ywer vir die Here
          maar  tog  nie  dit  wat  ons  ken,   voorhou om hulle aan te spoor om soos 'n goeie         verloor het.  “Julle moet verder gaan en nie stilstaan
          uitleef nie.                         sportman met volle oorgawe te volhard tot by die        nie”  (Hebreërs  6:1).  God  het  ons  hierdie  opdrag
                                               wenpaal.  Paulus  skrywe  aan  Timoteus  om  nie  te    gegee  en  ons  moet  dit  gehoorsaam.  Ons  moet
          Ons ken die waarhede, maar ons       verslap of uit te sak in die wedloop nie.               gehoorsaam bly deur geestelik te groei en vorentoe
          leef dit nie uit nie - die teorie en                                                         te beweeg in ons geestelike lewe.
          praktyk kom nie bymekaar uit in      “Maar bly jy in alle omstandighede nugter, verdra       [Uit: BESTEM VIR GEESTELIKE GROEI, Dirkie van
          ons  lewe  nie.   Ons  is  nie  'n   lyding,  doen  jou  werk  as  verkondiger  van  die     der Spuy, Struik Christelike Boeke, 2004].
          voorbeeld  vir  ander  nie.  Ons     Evangelie, voer al die pligte van jou bediening uit.
          weet  ons  moet  getuig,  dien,      Wat  my  betref,  ek  word  alreeds  as  drankoffer
          liefde  betoon,  breek  met  die     uitgegiet. Die tyd van my dood is voor die deur. Ek
          sonde en reg lewe, maar in die       het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep
          praktyk doen ons dit nie en kom      bereik; ek het gelowig enduit volgehou. Nou wag die
          ons nie eens so ver om die eerste    oorwinnaarskroon vir my, die lewe by God. Op die
          gehoorsaamheidstree te gee nie.      dag dat Hy weer kom, sal die Here, die regverdige
                                               Regter, dit vir my gee, en nie net vir my nie, maar ook
          'n  Ander  rede  waarom  ons  nie    vir  almal  wat  met  verlange  uitsien  na  Sy  koms”
          geestelik groei nie, kan wees dat    (2 Timoteus 4:5-8).
          ons  opgehou  het  om  in  die
          wedloop  te  hardloop.  'n  Mens     Paulus het sy lewe lank gefokus gebly. Hy wou altyd
          raak moeg en soms is die wind        nader  kom  aan  God  en  aan  die
          van voor en dan wil jy tou opgooi    vervulling van sy roeping. Hy het
          en uitsak. Miskien het ons ophou     bly fokus op die doel vir sy lewe.
          oefen,  of  toetse  en  teenkanting   Hy  het  sy  lewe  gevul  met  dinge
          het  ons  moedeloos  gemaak.  wat ewigheidswaarde het en wat
          Miskien  het  ander  se  spot  vir Gód belangrik is. Hy het nie net
          veroorsaak dat ons seergekry en      hard gewerk nie, maar hy het die
          op  'n  hopie  gaan  sit  het. Almal   régte  dinge  gedoen.  Paulus  het
          van ons struikel soms, maar die      homself  opgeoffer  en  alles  vir
          belangrike  waarheid  is  dat  ons   ander se heil gegee.  Omdat hy tot
          dadelik   weer  moet  opstaan  en    geestelike  volwassenheid
          verder hardloop!                     gegroei het, het dit vir Paulus net
   1   2   3   4   5   6