Page 2 - Good News June 2015 paper
P. 2

ie eise van die lewe voel  sonder  dat  hy  saligheid  kan  hierdie  probleme  van  my
                 vir  ons  soms  so  oor-      ontvang.  Dáárom  Jesus  se  (noem hulle een vir een), en op
          Dweldigend  dat  ons  nie  uitnodiging.                                    gesag van U Woord en belofte
          weet hóé om dit te bowe te kom  Tog  kan  hierdie  teks  ook  ‘n  aanvaar ek nóú die rus wat U
          nie. Hoe sal ek ooit weer lig kan  wyer  betekenis  hê.  Ons  kan  belowe.”  Neem  dit  in  geloof
          sien?  Is  daar  uitkoms  uit  met  AL  ons  laste,  sorge,  aan en dank Hom daarvoor!
          hierdie  situasie  waarin  ek  my  probleme,  bekommernisse,                                                    En elkeen wat dors het, moet
          nou bevind? Die oplossing vir  siekte  en  ons  eie  worsteling  Die  gedagte  van  “rus”  word  kom; elkeen wat die water van
          my probleme lyk so onmoont-          om  oplossings  te  vind  vir  al  ook in die Hebreeuse teks (Ou  die lewe wil hê, moet dit kom
          lik!                                 ons  probleme,  na  Jesus  toe  Testament)  gevind  in  Jesaja  kry,  verniet!”  (Openbaring
                                               kom en rus vind by Hom. Ons  28:12 - “Hy wat aan hulle gesê  22:17). Kom nóú met jou laste
          Dit is dán dat die woorde van  eie  geswoeg  kan  ‘n  ysterjuk  het:  Dit  is  die  rus  (“menu-                en sorge na Jesus toe, en vind
          Jesus na ons toe kom: “Kom  wees  wat  te  swaar  kan  wees  chah”),  gee  rus  aan  die  rus aan Sy voete!
         na My toe, almal wat vermoeid  om te dra, terwyl Hy sê “My juk  vermoeides,  en  dit  is  die  © Dr. JJ Venter
         en  belas  is  (Nuwe  Vertaling:     is sag en My las is lig.”              verkwikking.  Maar  hulle  wou
         “...almal  wat  uitgeput  en                                                nie  luister  nie.”  “Menuchah”
         oorlaai is”),  en Ek sal julle rus  Die  Griekse  woord  vir  “ver-         beteken  letterlik  “vrede,  rus-
          gee. Neem my juk op julle en  moeid  /  uitgeput”  is  “kopiao”  plek,  stil  plek,  tevredenheid,
          leer  van  My,  want  Ek  is  sag-   wat  letterlik  beteken  om  vertroosting”. (Dit is van hier-
          moedig en nederig van hart, en  “uitgeput,  afgemat,  uitge-               die woord wat Noag se naam
          julle sal rus vind vir julle siele;  mergel”  te  wees.  En  die  afgelei is).
          want My juk is sag en My las is  Griekse  woord  vir  “belas/
          lig” (Matt. 11:28-30).               oorlaai”  is  “phortizo”  wat  Dit is die rus wat die gelowige
                                               letterlik beteken “om ‘n swaar  kan  vind  in  Psalm  23:2  -  “Hy
          Die  primêre  betekenis  van  las te dra”.                                 laat  my  neerlê  in  groen  wei-
         hierdie  gedeelte  is  waar:                                                velde; na waters waar rus is, lei
         Niemand  kan  op  eie  pogings  Vir diesulkes wat na Jesus toe  Hy  my  heen.”  Die  vermoeide
         staatmaak  deur  die  Wet  te  kom,  belowe  Hy  rus.  Die  vind rus aan Sy voete.
         onderhou  en  te  hoop  om  geheim  is    egter  om  letterlik
         daardeur saligheid te ontvang  met  die  laste  en  uitgeputheid  Steeds  kom  die  uitnodiging
         nie.  So  ‘n  persoon  sal  net  na Hom toe te kom! Neem die  van  die  Woord:  “Die  Gees  en
         “onrus”  beleef.  Dit  kan  hom  Woord op sigwaarde en bid só:  die bruid sê: ‘Kom!’ En elkeen
         slegs “vermoeid en belas” laat,  “Jesus, ek kom na U toe met  wat  dit  hoor,  moet  sê:  ‘Kom!’











            Ons glo in God die Vader, die Almagtige, Skepper van hemel                 Ons  doelstellings  met  Goeie  Nuus  /  Good  News        is  om  'n
            en aarde.                                                                  Christelike koerant vir die gemeenskap daar te stel wat nie
            Ons glo in Jesus Christus, die Eniggebore Seun van God; die                aan  'n  spesifieke  Kerkgenootskap  gekoppel  is  nie,  maar
            enigste Weg tot die Vader en tot saligheid. Hy het vir alle                slegs die reddende genade van Jesus Christus verkondig.
            mense gesterf en deur in Hom te glo en Hom aan te neem as                  Oor kerkgrense heen wil ons graag hande vat en bou aan die
            Saligmaker,  verkry  ons  kindskap  van  God  deur  weder-                 eenheid van die Liggaam van Jesus Christus.
            geboorte.                                                                  Met  Goeie  Nuus  /  Good  News      wil  ons  'n  ondersteunings-
            Ons  glo  in  die  Heilige  Gees  en  Sy  gawes  waardeur  die             funksie vervul vir die Kerk, en daarom kom ons soms ook op
            gelowiges toegerus word tot diens op aarde.                                plekke waar die Kerk nie kan kom nie.
            Ons  glo  in  die  Bybel  as  die  geïnspireerde  en  onfeilbare           Met  ons  boodskap  of  "nuus"  wat  ons  uitdra,  wil  ons  die
            Woord van God wat vir ons gegee is as riglyn vir ons lewe.                 Woord en getuienisse bring wat mense se lewens ten goede
            Ons glo in die wederopstanding; die ewige oordeel en in die                kan  beïnvloed  of  verander.  Mag  die  Here  u  ryklik  seën
            ewige lewe waar al God se heiliges in ewige heerlikheid saam               wanneer u vir ons bid en ons ondersteun sodat ons hierdie
            met Hom sal woon.                                                          roeping kan vervul!
   1   2   3   4   5   6   7