Page 6 - Good News June 2015 paper
P. 6

s  iemand  die  eerste  wil   "suksesleer" is nie, want dit mag     almal  se  dienaar  wees,"  (Mark.
                 wees,  moet  hy  die  heel    dalk net skade aan hul eie posisie    9:34 35).
          Alaaste en almal se dienaar          berokken! Hulle is bang dat hulle
          wees (Markus 9:35).                  straks die respek kan verloor van     Wil jy meer soos Christus wees?
                                               diegene  onder  hulle  -  asook  bo   WEES DAN NEDERIG!
          Nederigheid  is  nie  net  'n  karak-  hulle  -  as  hulle  te  veel  verant-
          tereienskap nie - dit is veel meer!  woordelikheid vir 'n swak besluit     Dr.  Paul  Brand  was  een  van  die
            Onthou twee dinge:                 aanvaar.                              20ste  eeu  se  mees  gesiene
          1) Alhoewel dit 'n eienskap van 'n                                         geneeshere,  te  danke  aan  die
          Christen  behoort  te  wees,  word   Hierdie houding mag egter nooit       werk  wat  hy  onder  melaatses
          nederigheid  selde  verstaan  of     die  geval  wees  wanneer  jy  'n     gedoen het. Sy liefde vir Indië se
          beny.                                volgeling van Christus is nie. Vir    "minste van die minstes" het hom
                                               Christene is nederigheid nie net 'n   gelei om pioniersnykundige teg-
          Vandag  is  daar  heelwat  leier-    geloofseienskap  nie  -  dit  is  'n   nieke te ontdek wat vandag nog
          skapmodelle wat dit vreemd vind      lewenswyse!                           steeds deur dokters gebruik word
          as  die  persoon  aan  stuur  van                                          wanneer hulle ortopediese rekon-
          sake dikwels nederig is. Om neer     2)  Ons  waardeer  nederigheid  in    struksies doen.
          te buig en iemand anders te help     ander, maar wil dit selde self hê.                                                   Dr. Paul Brand
          of  om  jou  swakhede  te  erken,    Die  prys  is  dalk  te  hoog  om  te   Hy  was  'n  briljante  dokter,
          word  beskou  as  dinge  wat  jou    betaal.                               mediese  opvoeder,  skrywer,  het hy selde van hulle gepraat. Hy
          kwesbaar  en  weerloos  maak.                                              spreker,  en  'n  kampvegter  vir    het openlik gepraat oor die kere
                                               Nederigheid  is  nie  iets  wat  ons   verdruktes.                         wat hy gefaal het en altyd die eer
          Te veel leiers beskou hulself as     vooruitgang in die lewe kan gee                                            vir sy suksesse aan die Here en
          mense  wat  gedien    moet  word,    nie,  en  as  ons  eerlik  daaroor    Philip  Yancey  skryf:  "Toe  ek  dr.   sy vennote gegee.
          behalwe  vir  kort  periodes  nadink,  hou  ons  van  nederige             Brand ontmoet het, het ek besef
          wanneer dit voordelig kan wees -     mense rondom ons, omdat hulle         dat  ek  nederigheid  verkeerd  "Wat my die meeste beïndruk het,
          wanneer  ander  sien  dat  hulle     ons nie bedreig nie.                  gedefinieer  het  as  'n  negatiewe   was dat die wysste en briljantste
          diensbaar is - maar darem nie vir                                          selfbeeld.  Paul  Brand  het  beslis   man wat ek geken het, so 'n groot
          te lank nie!                         Nederige mense is veilige mense       geweet wat sy gawes was. Hy was      deel  van  sy  lewe  gewy  het  aan
                                               met  'n  vreemde  eienskap  wat       regdeur sy akademiese loopbaan       van die laagste mense op aarde."
          Sulke mense is verder versigtig      hulle  op  die  kantlyn  laat  staan,   eerste in sy klas, en het heelwat
          om  hulself  nie  te  maklik  te  terwyl ons spartel om die hoogste        toekenningsbankette  bygewoon        Mense wat werklik nederig is, sal
          assosieer  met  diegene  wat  sport van die leer te bereik. Ons            wat  ter  ere  van  sy  prestasies   altyd  eerste  omsien  na  diegene
          moontlik  laer  as  hulle  op  die   kan  dit  bekostig  om  nederig  te   gehou  is.  Tog  het  hy  sy  gawes   rondom  hulle.  Hulle  is  ook  baie
                                                               wees  nadat  ons      erken  as  slegs  'gawes'  van  'n   seker van hulself. Hulle is bewus
                                                               tot  koning    ge-    liefdevolle  Skepper,  en  hulle  van  die  eienskappe  wat  hulle
                                                               kroon  is.  Selfs  gebruik  in  Christelike  diens-        suksesvol maak in dit wat hulle
                                                               Christus se dissi-    baarheid.                            doen.  En  daardie  sekerheid  -
                                                               pels  het  hulle                                           daardie  eerlike,  gesonde  self-
                                                               daaraan  skuldig  "Toe  ek  hom  die  eerste  keer         ondersoek - veroorsaak 'n nede-
                                                               gemaak:  "Hulle  ontmoet het, was Brand nog besig          rige  houding.  'n  Houding  wat
                                                               het ... met mekaar    om aan te pas by die lewe in die     weer  uitloop  op  aksies  wat
                                                               gepraat  oor  wie     Verenigde  State.  Daaglikse  raakgesien  word,  aksies  wat  'n
                                                               die grootste is. En   luukshede het hom ontsenu en hy      verskil  maak  en  'n  lewenswyse
                                                               toe  Hy  gaan  sit    het  gesmag  na  'n  eenvoudige      wat ons sal wil navolg.
                                                               het, ... sê (Hy) vir   lewe na aan die aarde.
                                                               hulle:  As  iemand                                         [Uit:  "Woord  vir  Vandag",  'n
           Dr. Paul Brand was ‘n pionier in sening-oordragtegnieke
           wat vandag steeds gebruik word om aan melaatse pasiënte   die  eerste  wil  "Hy  het  presidente,  konings  en   Publikasie  van  Radiokansel,
           weer die gebruik van hul hande en voete te gee.     wees,  moet  hy  ...   bekendes  persoonlik  geken;  tog   Sept. 2007].











                 government official who  evidenced by his humility. In the  willing to serve people as Jesus  bamboo,  can  lower  myself  to
                 came  into  President  words of an old Filipino saying,  did?                                            serve those of "low esteem."
          ALincoln's  office  was  "The higher the bamboo grows,
          startled  to  find  the  chief  the lower it bends."                       I know, I cannot die for people to   Notice, "Do not be proud, but be
          executive shining his shoes.                                               save them as Jesus did, but I can  willing to associate with people
                                               All of this is illustrated in the life  "die to self" to enable me to tell  of low position. Do not be con-
          "Sir," he gasped, "surely you do  of Jesus. "Jesus did not come to  people that Jesus died for their  ceited" (Romans 12:16).
          not polish your own shoes!" "Of  be  served  but  to  serve,  and  to  sins, and thus serve them in the
          course,"  replied  the  humble  give His life a ransom for many"  greatest way possible.                        How tall are you spiritually? Tall
          President.  "Whose  do  you  (Matthew 20:28).                                                                   and  flexible  enough  to  serve
          polish?"                                                                   When I humble myself, then God  people  in  all  kinds  of  situa-
                                               The highest title God ever allows  will give me the grace to grow  tions?
          The  greatness  of  a  man  is  in His church is "servant." Am I  into maturity where, I like the tall  - Selected
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11