Page 10 - Good News June 2015 paper
P. 10

1. INLEIDING               net ons harte tot Hom kan ophef in    "praat" en die gees van die mens     oorwin. (Lees 2 Kor. 10-11). Vers
          Die hoogste doel van gebed is  om    lofprysing, in 'n uitroep om hulp,    met  die  Gees  van  God  kan  11 in die Amplified Bible lees as
          gemeenskap met God te hê eer-        of wat ons behoefte ook al mag        kommunikeer.  Lees  Ps.  19:2-4;     volg: "To keep Satan from getting
          der as om versoeke tot Hom te rig.   wees.                                 27:14;  37:34;  59:10;130:6;  Jes.   the advantage over us; for we are
          Woordbepeinsing en gebed is die                                            30:18; Jes. 33:2; 64:4; Jer. 14:22;   not  ignorant  of  his  wiles  and
          asemhalingsproses  of    polsslag    ¦  Langer tydperke kan aan gebed      Miga 7:7.                            intentions."
          van ons geestelike lewe. 'n Mens     gewy  word.  Jesus  het  nagte   in
          wat nie asemhaal of by wie geen      gebed deurgebring. Toe Nehemia        In  hierdie  wag  op  God   -  na  ons   Lees  ook  2  Kor.  10:4,5;  Mark.
          polsslag  te  vind  is  nie,  is   dood!   verneem  van  die  toestand  van   nadenke oor Sy almag, majesteit,   13:33,37; 14:38; Luk. 21:36; 1 Kor.
          Hoe  waar  is  dit  dalk  van  ons   Jerusalem,  het  hy  "dae  lank  genade en grootheid, sal ons die          16:13; Kol. 4:2; 1 Tess. 5:6; 1 Pet.
          geestelike lewe?                     getreur; en gevas en gebid voor       behoefte  ondervind  om  gereinig    5:8; Op. 16:15.
                                               die aangesig van die God van die      te  word  van  ons  eie  sondes  en
          Selwyn  Hughes  het  gesê:  "O       hemel" (Neh. 1:4).                    onrein gedagtes.                     ¦  Voorbidding/Intersessie
          Here,  leer  my  die  belangrikheid                                                                             'n  Pragtige  voorbeeld  hiervan  is
          daarvan  om  tyd  met  U  deur  te   ¦  By meer as een geleentheid het     ¦  Belydenis                         Stéfanus  se  sterwensoomblikke
          bring - nie net om dinge van U te    Moses 40 dae en 40 nagte alleen       Vra God om jou hart te deursoek:     in Hand. 7:60 - "En hy het op sy
          vra nie, maar eenvoudig net om in    met God deurgebring. "Hy het aan      "Deurgrond  my, o God, en ken  my    knieë  neergeval  en  met  'n  groot
          U  teenwoordigheid  te  wees,  U     Moses  Sy  weë  bekend  gemaak,       hart;  toets   my  en  ken  my  stem uitgeroep: Here, reken hulle
          liefde  te  ervaar  en  die  heerlike   aan  die  kinders  van  Israel  Sy   gedagtes; en kyk  of daar by my 'n   hierdie sonde nie toe nie!"
          blydskap van net met U te wees, te   dade" (Ps. 103:7).                    weg  is  van  smart…"  (Psalm
          ondervind."                                                                139:23,24). ["Kyk of ek nie op die   Saulus  (Paulus)  wat  hierdie
                                               ¦  Spesiale tye van gebed (en veral   verkeerde pad is nie…" - NV].        moord  goedgekeur  het,  is  deur
          Luther  het  gesê:  "Tyd  met  God   gepaardgaande  met  vas),  word                                            die  impak  van  hierdie  gebed
          gespandeer,  is  tyd  gewen."  Hoe   mylpale  in  ons  lewens.  Dan  het   Ek  kan  nie  met  God  praat  en    getref  en  het  kort  daarna  tot
          meer  werk  hy  gehad  het  om  te   ons ook konkrete toonbeelde van       versoeke tot Hom rig of vir ander    bekering  gekom  op  die  pad  na
          doen,  hoe  langer  tyd  het  hy     God  se  trou  en  kan  ons  Hom      mense  intree  as  my  gewete  nie   Damaskus  (Handelinge  9).  Ont-
         geneem om te bid!                     daarom  weer  eens  herinner  aan     skoon is nie: "As daar sonde in      hou:  Jesus  het  ook  voorbidding
                                               Sy beloftes (Jes. 62:6,7).            my  hart  was,  sou  die  Here  nie   gedoen  vir  diegene  wat  Hom
         Om   dikwels  alleen  met  God  te                                          geluister  het  nie"  (Ps.  66:18).   gekruisig het!
         wees,  is  die  geheim  om  Hom         3. SOMMIGE FASETTE IN ONS           "Kyk,  die  hand  van  die  HERE  is
          waarlik  te  leer  ken:  [For  my         GEBEDSGEMEENSKAP                 nie te kort om te help nie, en sy oor   Intersessie  is  om  ander  op  jou
         determined purpose is that I may                  MET GOD                   is  nie  te  swaar  om  te  hoor  nie;   knieë lief te hê.  Dit word deur baie
         know  Him,  that  I  may  progres-                                          maar   julle ongeregtighede   het 'n   gebedskenners  gereken  as  die
         sively  become  more  deeply  and     ¦  Lofprysing                         skeidsmuur   geword  tussen  julle   hoogste  vorm  van  gebed  omdat
         intimately  acquainted  with  Him,    Dink  aan  God,  Sy  attribute,  Sy   en julle God, en julle sondes  het   dit gaan oor die siele of welstand
         perceiving  and  recognizing  and     skeppingsdade,  die  betekenis-       sy  aangesig  vir  julle  verberg,   van  ander.   Intersessie  het  die
         understanding the wonders of His      konnotasies van die Name waar-        sodat  Hy  nie  hoor  nie"  (Jes.    mens   in gedagte, nie dinge nie. Dit
         Person  more  strongly  and  more     mee God Hom aan ons openbaar.         59:1,2).                             is ook die belangrikste werk  wat 'n
         clearly, and that I may in that same                                                                             kind van God vir God    kan doen.
         way  come  to  know  the  power       Hy is o.a. die “Here, ons Gereg-      Lees ook 1 Joh. 1:9; Ps.32:1; 38:4;   Dan sal ons nie net van 'n verlore-
         outflowing from His resurrection      tigheid". Hierdie Naam openbaar       51:4,5; Joh. 16:8; Rom. 4:7,8.       gaande  wêreld  praat  nie  of  oor
         which it exerts over believers, and   'n  aspek  van  die  verlossings-                                          sondaars dink nie, maar tot God
         that I may so share His sufferings    transaksie waardeur die mens ten      ¦  Bid die Woord                     roep (en ween!)  sodat hulle gered
         as to be continually transformed      volle  met  God  herstel  word  en    Sonder  God  se  Woord  het  ons     kan word.
         into His likeness even to His death   openbaar  die  metode  van  ons       gebede  geen  vaste  fondament
         [Phil. 3:10 Amplified Bible].         aanneming  voor  God:  "Want  Hy      nie.  Kenyon  het  gesê:  "Real  Intersessie  is  'n  onselfsugtige
                                               het  Hom  wat  geen  sonde  geken     prayer is taking His Word into the   handeling. Dit is nie om voor God
         Gedissiplineerde stiltetye in ons     het  nie,  sonde  vir  ons  gemaak,   Throne  Room  and  letting  His      met  uitgestrekte  hande  te  staan
         gejaagde samelewing     verander 'n   sodat ons kan word geregtigheid       words speak through your lips to     om  vir  jouself  te  ontvang  nie,
         mens  se  hele  lewe.  Persoonlike    van God in Hom" (2 Kor. 5:21).        Him  on  the  throne,  calling  His   maar dit is om langs  God te staan,
         stiltetyd  behoort  nie  'n  weelde-                                        attention to His own promises."      om saam met Hom te werk     ("Want
         artikel  te  wees  nie,  maar  'n  Hy is ook die "Here wat reinig";                                              ons is medewerkers van God…" -
          noodsaaklikheid!                     "Ek  is  daar"  of  "Ek  is  teen-    Die gebruik van God se Woord is      1 Kor. 3:9) om siele te wen vir Sy
                                               woordig"; "Die Heer ons Vrede";       uiters noodsaaklik in ons gebed,     Koninkryk.  Lees 1 Tim. 2:1-3.
                 2. TYDSBEPALING               "Die  Here  sal  voorsien"  of  "Die   want deur Sy Woord is dit eintlik
         ¦  Soggens en saans (verkieslik op    Here  se  voorsiening  sal  waar-     Hyself  wat praat. Ons kan op die    ¦  Petisie
         bepaalde tye). Dit is onontbeerlik    geneem  word";  "Die  Here  Woord vertrou soos ons op God                  Begin deur die Heilige Gees te vra
         vir die geestelike groei van enige    genees";  "Die  Here  my  banier";    vertrou;  in  die  Woord  rus  vind   om  jou  te  lei  om  net  daardie
         Christen. Dawid sê in Ps. 5:4: "In    "Die Here my Herder"; "Die ewige      soos  ons  in  Hom  rus  vind;  op   behoeftes aan die Here te noem
         die  môre,  HERE,  sal  U  my  stem   Skepper";  “God  Almagtig,  die       grond van die Woord handel soos      wat in ooreenstemming    met Sy wil
         hoor; in die môre sal ek dit aan U    Algenoegsame.                         wat ons sou doen wanneer God         is. Jy kan selfs 'n lysie maak van
         voorlê en afwag."                                                           op  'n  hoorbare  wyse  met  ons     daardie behoeftes en dit voor die
                                               ¦  Wag op God                         gepraat het.                         Here bring.
         ¦  Daniël het "drie maal op 'n dag    Ps. 46:11 - "Laat staan en weet dat
         op  sy  knieë  geval  en  gebid  en   Ek God is" [Be still and know that I   Die Woord is nie slegs 'n Bron van   St.  Theresa  van  Avila  het  gesê:
         lofprysinge  uitgespreek  voor  sy    am  God].  Gee  jou  gedagtes,  Kennis       nie, maar die Bron van die    "You  pay  God  a  compliment  by
         God, net soos hy tevore gedoen        emosies en gees volkome oor aan       Lewe!  Die  Woord  openbaar  God     asking  great  things  of  Him."
         het" (Dan. 6:11).                     die Here sodat jy aan niks anders     aan  ons,  maar  deur  die  gebruik   Jesus  het  geweet  dat  die  voor-
                                               dink behalwe aan Hom     nie. Dink    daarvan  bring  dit  God  in  ons    legging van behoeftes / begeertes
         ¦   Jesus  het  "vroeg  in  die  môre,   aan  die  Vader,  Seun  en  Heilige   lewens! Die Woord verander ons    'n  belangrike  deel  van  ons
         nog diep in die nag, opgestaan en     Gees en gee jouself oor aan God       en  laat  ons  groei.   Terselfdertyd   kommunikasie  met  Hom  vorm.
         uitgegaan en na 'n eensame plek       se  liefde.  Word  volkome  stil:     bring dit ook groei in ons gebeds-   Daarom  leer  Hy  Sy  dissipels  in
         vertrek  en  daar  gebid"  (Mark.     "Waiting (prayer) finally comes to    lewe!                                Matt.  6:11  om  "Gee  ons  vandag
         1:35).                                mean not to express an opinion,                                            ons daagliks brood" te bid.
                                               but to feel a Presence. "             ¦  Waak
         ¦  Ons word in 1 Tess. 5:17 beveel                                          Ons  moet  leer  om  geestelike      Ons  hoef  nie  ons  behoeftes  in
         om  te  "bid  sonder  ophou".  Dit    Laat  jou  liggaam  en  gedagtes      waaksaamheid     te  beoefen.  Dink   "mooi" of "groot" woorde te klee
         spreek van 'n gees van gebed - om     ontspan en wees ontvanklik - wag      aan moontlike areas waarin Satan     nie. Ons hoef nie teatraal te wees
         so in voortdurende, onafgebroke,      en  luister  dat  God  met  jou  jou aanval en vra God die krag om         nie. Met die eenvoud van ons hart
         noue kontak met God te lewe, dat      ontmoet.  Sonder woorde is daar       die Bose se planne te verbreek en    kan ons met ons Vader praat.   Ons
         ons enige tyd van die dag of nag      kans  dat  harte  met  mekaar  kan    sy  strategieë  raak  te  sien  en  te         Vervolg op p. 11Vervolg op p. 11
   5   6   7   8   9   10   11   12   13