Page 8 - Good News June 2015 paper
P. 8

agawa  was  'n  Japannese      Partykeer,  wanneer  ons  van  die    lewe  en  aanspraak  op  aansien     God  met  bang,  verwilderde
                Christen.  Hy  het  bekend     entoesiasme  van  ander  hoor  of     vrywilliglik  af.  Ons  werk  soos   mense in mensetaal en in mens-
          Kgeword vir sy ywer om die           luister  na  verhale  soos  Kagawa    slawe om soos konings te lewe;       like dade.
          boodskap van Jesus in die krot-      s'n, besef ons dat ons eie geloofs-   Hy  lê  Sy  Koningskap  af  om  die
          buurte van Japan te verkondig. Hy    lewe  sonder  passie  is  -  vaal  en   gestalte van 'n slaaf aan te neem.   Soos die “Horse Whisperer” kom
          was egter 'n baie siek man - sy een   sonder oortuiging.                   Hy  verneder  Homself  om  aan       breek God ons nie met brutaliteit
          long is verwyder en hy was feitlik                                         mense gelyk te word; ons woel en     nie. Hy dwing ons nie tot oorgawe
          blind.  Hy  het  geweet  dat  hy  nie   Dit maak 'n begeerte wakker om     werk om bó mense uit te styg. Hy     nie. Jesus kom fluister vir ons Sy
          meer  lank  gehad  het  om  te  leef   meer  te  hê.  Nie  méér  van  dít   is  tot  die  dood  toe  gehoorsaam   omgee,  Sy  liefde.  In  hierdie
          nie.                                 waarna  almal  soek  en  jaag  en     aan God; ons wil om die dood net     fluistering lê daar krag - die krag
                                               waarvoor hulle hulself afsloof nie,   na  onsself  luister  en  ons  eie   wat  wilde  perde  tem,  wat  stuk-
          Sy antwoord op hierdie diagnose      maar méér van God, méér van die       begeertes najaag.                    kende  mense  heelmaak,  wat
          was: as ek nie lank het om te leef   Beeld van Jesus in my, en méér                                             verlore mense red.
          nie, wil ek ten minste voluit lewe!   van die krag van die Heilige Gees.   Filippense 2 konfronteer ons met
          Elke dag het hy uitgegaan in die                                           die feit dat God se dade in Jesus    Omdat Hy ons taal praat en omdat
          reën  en  sneeu  om  oor  Jesus  te   Dit wat ons egter begeer, is ook dit   so anders as ons eie dade is. “Hy   Hy so ernstig is oor ons nood, kan
          praat.  Die  mense  het  hom  uit-   waarvoor ons bang is. Ons weet        het  Homself  verneder  deur  die    ons  Hom  volledig  vertrou;  kan
          gelag:  'As  God  jou  liefhet,  hoe-  dat 'n passievolle lewe, oorgegee   gestalte van 'n slaaf aan te neem    ons  ons  vaal,  passielose  lewe
          kom doen Hy nie iets vir jou nie?    aan God, kan lei tot ontberings en    en aan mense gelyk te word” (2:7).   agterlaat en die pad agter Jesus
          Jy  is  so  maer,  die  wind  kan  jou   selfs  swaarkry.  Daarom  is  ons   God  het  nie  net  'n  bietjie  nader   aanloop.
          wegwaai.'  Maar  Kagawa  het  soos iemand vir wie dit moeilik is           aan ons gekom nie. In Jesus gee      Hy gee meer - méér van Homself,
          aangehou.                            om oop oë in 'n rivier te spring: 'n   Hy  Homself  sonder  om  terug  te   méér van Jesus in ons, méér van
                                               rivier  waarvan  ons  die  krag  van   hou,  sonder  om  te  vra  na  die   die krag van die Gees.
          Partykeer  moes  hy  letterlik  die   die  water  en  die  rigting  van  die   koste. Paulus sê dis nie al nie: “Hy
          bloed van sy mond afvee terwyl       stroom  nog  nie  beproef  het  nie.   het Homself verder verneder. Hy     As  ons  na  Jesus  kyk,  sien  ons
          hy  vertel  het  van  Jesus.  Stadig   Ons bly dus liewer veilig, hoog en   was gehoorsaam tot in die dood,     hierdie  krag  lê  nie  in  selfhand-
          maar  seker  het  die  gespot  stil   droog op die kant staan. Passie-     ja, die dood aan die kruis” (2:8).   hawing nie. Dit lê in ons swakheid
         geword.  Mense  het  begin  ver-      loos,  sonder  entoesiasme,  self-    Hoekom  het  Jesus  hierdie  pad     en  nederigheid.  Dit  lê  in  ons
         staan: Kagawa self is die bewys       gesentreerd!                          geloop? Hoekom het die Koning        vereenselwiging  met  seer  en
         van wat hy vertel. Voor hulle het 'n                                        Homself  as  'n  slaaf  bekend  stukkende  mense.  In  ons  swak-
         klein mannetjie gestaan, koud en      Daarom is daar so 'n groot verskil    gestel?                              heid  en  nederigheid  word  die
         siek. Tog vertel hy met oortuiging    tussen ons lewensbenadering en                                             volheid en die grootheid van God
         dat God hom liefhet.                  Jesus se gesindheid soos Paulus       Wanneer Jesus as nederige slaaf      sigbaar,  word  die  krag  van  die
                                               dit  in  Filippense  2  beskryf.  Ons   aan die kruis hang, sien ons dat   Heilige Gees sigbaar!
         'n  Verhaal  soos  hierdie  laat  'n   veg met alles wat ons het om te      Hy ernstig is oor ons, ons sonde     [Fanie Venter, KSM (Kerksonder-
         mens  besef  hoe  baie  ons  mis.     behou  wat  ons  het.  Jesus  lê  Sy   en ons pyn. In Jesus kom praat      mure) Nov. 2006].












          Today  in  the  bus,  I  saw  a  girl  Then  I  stopped  to  buy  some  Later, walking down the street, I
          with  lovely  hair.  I  envied  her.  sweets  and  the  boy  that  sold  saw  a  child  with  eyes  of  blue.
          She  seemed  so  happy  and  I  them had such charm. I talked to  She  stood  and  watched  the
          wished I was as fair.                him - he seemed so glad. If I were  others play and knew not what
                                               late it would do no harm.             to do. I stopped a moment and
          When  suddenly  she  arose  to                                             then I said: Why don't you join
          leave,  I  saw  her  hobble  down   As I left, he said to me: “I thank  the  others,  dear?”  She  looked
          the aisle. She had only one leg,  you sir, you have been so kind.  ahead,  but  without  a  word.  I
          but with a crutch, she passed a  It's a pleasure to talk to folk like  knew she could not hear.
          smile.                               you, you see, I am blind.”
                                                                                     “Oh  God,  forgive  me  when  I
          “Oh  God,  forgive  me  when  I  “Oh  God,  forgive  me  when  I  whine. I have two ears and the
          whine. I have two legs and Thou  whine. I have two eyes and I am  sun doth shine.”
          art mine.”                           Thine.”                                - Selected
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13