Page 7 - Good News June 2015 paper
P. 7

k  wat  'n  baie  gesonde     Ek is toe na 'n dokter in Bloem-      maar dit was oor die Skrifgedeelte   oggend in die spieël gekyk en die
                 mens was het een oggend       fontein verwys. Hy het my dadelik     wat  ek  vroeër  gekry  het,  asook   holte van die operasie gesien. Dit
          Ein  my  stiltetyd  die  Skrif-      vir 'n MRI-skandering gestuur.        baie vriende se gebede.              het  my  gepla  totdat  ek  daaraan
          gedeelte  gekry  wat  sê  “Ek  sal                                                                              gedink het hoeveel erger dit kon
          niks oor jou pad bring wat jy nie    Die wonder is dat GOD my na hom       Ek is op 'n Maandag geopereer en     wees.   Dit is so dat die uiterlike
          sal kan hanteer nie.”                gestuur  het,  want  hy  spreek  nie   die volgende Maandag ontslaan.      nie  soveel  tel  nie,  maar  die
                                               normaalweg  buite-pasiënte  nie.      Al wat anders was, was die doeke     innerlike  wel.  Daarom  kan  ek
          Ek was skrikkerig want op daar-      Na  die  skandering  het  hy  ons     om  die  kop.  Agterna  moes  ons    vandag net vertel hoe groot GOD
          die tyd het ek al vir 2 jaar met erge   geskakel  en  gevra  dat  ons  weer   hoor dat ek eintlik 'n 50/50 kans op   se liefde en genade is! Ek gee aan
          hoofpyne gesukkel. Die mens in       na  hom  toe  moes  kom.  Hy  het     ‘n geslaagde operasie gehad het.     Hom al die eer!
          my het gewonder wat die bood-        gesê dat hy vir ons 'n afspraak by
          skap  sou  beteken.  Ek  was  'n chirurg gemaak het.                       Met  verloop  van  tyd  het  ek  een   - Petra Agenbach, 082 630 2587
          gereeld by die dokters en het elke
          keer ander pille gekry.              Die  chirurg  het  gesê  dat  ek  'n
                                               breingewas het, maar dit was nie
          Nadat  ek  een  aand  in  die  kwaadaardig  nie.  Hy  sou  egter
          hospitaal  beland  het  en  ek  'n   dadelik  moes  opereer,  want  die
          “lumber  punch”  moes  kry  (wat     gewas het al tot by die middellyn
          later ook as groot fout beskou is),   van die brein gegroei. Ek was baie
          is ontdek dat daar groot fout is.    kalm. Min mense het dit verstaan,





















                       Voor operasie                    Na operasie
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12