Page 1 - Good News May 2012 paper
P. 1

od begeer dat elke mens op aarde      ook  deur  middel  van  die  gedrukte  media   gedrukte Woord het geloof geskep en 'n geestelike
                  'n  persoonlike,  verstaanbare  aan elke mens op aarde beskikbaar te stel.           honger gestil. Op wonderlike maniere gebruik God
          Gverduideliking  met  betrekking  tot         Baie  mense  wat  eenmaal  Coke,  die  egte    steeds elke dag die gedrukte Woord om mense se
          Sy aanbod van die Ewige Lewe deur Jesus       een, geproe het, sal nie sommer met enige      lewens aan te raak.
          Christus sal ontvang. Hierdie taak is haal-   ander koeldrank tevrede wees nie. Is hul       Op  verskeie  maniere  en  by  verskeie  geleenthede
          baar!                                         geheime formule belangriker en het dit 'n      het die Here 16 jaar gelede met ons gepraat oor die
          Die bestuur en bemarkers van Coca-Cola        beter  smaak  as  die  Water  van  die  Ewige   publikasie van 'n Christelike koerant. Hy het veral
          gaan daagliks voluit met advertensies en      Lewe?                                          die  volgende  aanhaling,  “One  drop  of  ink  makes
          allerlei blootstelling om seker te maak dat   Daar  is  die  ware  verhaal  van  'n  toeris  in   thousands, perhaps millions think,” baie sterk aan
          soveel mense moontlik op aarde van hulle      China  wat  een  van  daardie  driewiel-fiets-  ons oorgedra.
          produk  kennis  sal  neem  en  daarvan        taxi's gehuur het. Die toeris, 'n kind van die   Aangesien ons albei “uitgebrand” het en geen vaste
          geniet.                                       Here,  was  gretig  om  te  weet  of  die      beroep beoefen het nie, maar deeltyds op allerlei
          Daarom kan die Kerk in geheel homself dit     bestuurder van hierdie “trap”-taxi die Here    maniere moes probeer “om die pot aan die kook te
          sekerlik  ten  doel  stel  om  die  Evangelie-  ken.  Hy  vra  hom  toe:  “Is  jy  'n  gelowige   hou,” was daar geen manier waarop ons so 'n projek
          boodskap op allerlei maniere, maar veral      mens?”                                         kon aanpak nie. Op 7 November 1996 het die Here
                                                        Die  taxi-bestuurder  het  onmiddellik  ons  egter  uitgedaag  “om  op  die  water  te  loop”
                                                        gereageer en gesê dat hy 'n Christen is.       (Matteus 14:28-32).
                                                        Die  toeris  het  nog  'n  bietjie  bedenkinge   Hoewel ons baie gebid en hierdie visie met mede-
                                                        gehad en vra verder: “Weet jy van Matteus,     gelowiges  gedeel  het,  het  daar  niks  gebeur  nie
                                                        Markus en Lukas?”                              voordat 'n persoon die stem van die Here gehoor
                                                        “Nee,  maar  ek  weet  van  Jesus,”  was  sy   het, gehoorsaam was en op 7 Maart 1998 aan ons die
                                                        duidelike antwoord.                                                Vervolg op p. 3Vervolg op p. 3
                                                        Hierna  vertel  hy  die  volgende  merk-
                                                        waardige  verhaal.  Terwyl  hy  in  die  klein
                                                        agterplaas van sy huis gestaan het, het die
                                                        wind  'n  stukkie  papier  van  'n  nabygeleë
                                                        vullishoop  aangewaai.  Toe  die  stukkie
                                                        papier na hom neersak, het hy dit geneem
                                                        en begin lees. Hy vertel dat hierdie stukkie
                                                        papier hom na die waarheid gelei het, want
                                                        dit het oor Jesus gehandel.
                                                        Dit was 'n klein traktaatjie. “Dit het uit die
                                                        hemel  na  my  toe  gekom,”  het  hy  gesê.
                                                        Sedert daardie dag het 'n groot aantal van
                                                        sy familie en vriende ook
                                                        die  Here  Jesus  aan-
                                                        geneem  en  hulle  kom
                                                        gereeld byeen vir gebed
                                                        en aanbidding.
                                                        Die  wind  van  God  se
                                                        bedoeling het 'n wegge-
                                                        gooide traktaatjie opge-
                                                        raap en met presiesheid
                                                        in  die  hand  van  'n
                                                        honger siel geplaas. Die
                                                        invloed  van  daardie
   1   2   3   4   5   6