Page 7 - Good News May 2016 paper
P. 7

k het baie gebid om by die     besef  toe  dadelik  wat  die  versteuring.                                en dank vir die groot wonderwerk
                Here te hoor of ek hierdie     probleem was en ek het opgehou                                             wat Hy in my lewe laat gebeur het
          Egetuienis  moes  deel.  Nou         om  die  verkeerde  medikasie  te     Dit was vir my baie erg en ek is     nie. En dit toe letterlik oornag! Vir
          is ek gehoorsaam aan Hom en glo      gebruik.  Van  daardie  dag  af  het   weer  dokter  toe.  Hy  skryf  toe  'n   my  is  dit  só  spesiaal  dat  dit
          dat dit dalk vir iemand tot seën en   die brandpyn verdwyn tot vandag      ander reeks medikasie voor. Vir 'n   spesifiek op Paasvrydag gebeur
          hulp kan wees.                       toe! Ek eet nou gesonde kos en is     lang  tyd  het  ek  so  hopeloos     het!  Onse  Vader  is  só  groot  en
                                               versigtig  met  my  keuse  van  gevoel en kon ek die gebeure nie           getrou!
          Alles  het  so  drie  jaar  gelede   kossoorte.                            verwerk  nie,  maar  die  Heilige
          begin... Een koue wintersoggend                                            Gees  was  met  my  en  ek  is       Nou voel ek - die nuwe mens - dat
          het ek glad nie lekker gevoel nie    Daardie  moeilike  tydperk  in  my    stelselmatig vertroos. Ek het ook    dit tog die moeite werd was om
          en wou nie opstaan nie. So het dit   lewe  was  egter  vir  my  baie  nooit  gevoel  dat  die  Here  my         deur  alles  te  gaan.  Die  pyn,
          elke dag gebeur totdat ek besef      traumaties,  aangesien  my  hele      verlaat  het  nie.   Ek  het  baie  oor   moedeloosheid  en  gevoel  van
          het dat daar iets fout moes wees.    persoonlikheid  begin  verander       alles  gewonder,  maar  het  besef   alleenwees,  was  nou  weg.  Ek
          Tydens 'n besoek aan 'n dokter,      het. So 'n tipe maagseer tas jou      dat ek besig was om 'n pad met       dink die Here laat so 'n tyd in jou
          moes ek verneem dat ek aan 'n        hele  menswees  aan  -  fisies  en    die Here te loop en dat Hy van my    lewe toe om uit te vind wie en wat
          seisoenale  gemoedsversteuring       geestelik. Snaaks genoeg, ek wou      gevoelens  en  my  louheid  met      jy werklik is en ook Wie God is en
          ly. Dis glo 'n algemene verskynsel   niks  lees  wat  van  'n  geestelike   betrekking tot my geestelike lewe   wat Hy níé is nie! Hoe en wat moet
          en mense kry dit in die herfs of die   aard is nie. Dit was net asof ek 'n   bewus was.                         jy praat of hoe en wat jy nie moet
          winter of die lente.                 doodsheid ervaar het wat dit aan-                                          sê nie! Om te luister, is 'n gawe
                                               betref.  Ek  was  streng  gesproke    Toe gebeur dit dat ek hospitaal toe   wat ek nie altyd kon doen nie. En
          Met  hierdie  kennis  en  die  voor-  nie in 'n donker gat nie, maar in 'n   moes  gaan  sodat  'n  medikasie-  nou  wéét  ek  hoe  dit  voel  as
          geskrewe  medikasie  het  ek  sloot waar ek rondgerol het.                 probleem uitgesorteer kon word.      iemand  swaarkry.  Dit  wys  in  'n
          stadigaan  verbeter,  maar  selfs                                          Omdat ek van mense hou, het ek       mens se oë - die vensters van jou
          gedurende  die  lente  en  somer     As gevolg van omstandighede het       dit nogal geniet. Ek hoef nie kos te   siel...
          kon ek nog nie vroeg opstaan nie     my oudste seun Kaap toe getrek.       gemaak het nie, kon goed rus en
          en wou net slaap. Ek het dikwels     My ander seun het van sy huis af      het  lekker  gekuier.  Met  my  tuis-  Ek wil mense wat aan gemoeds-
          nie geweet wat ek moes aantrek       begin werk en ons het toe met 'n      koms was ek verward. As gevolg       versteurings  ly,  aanmoedig  om
          nie en het ook gesukkel om kos       effense probleem te doen gekry,       van  die  newe-effekte  van  die     hulp te gaan kry. Om medikasie te
          voor te berei.                       aangesien die twee seuns en my        medikasie het ek baie gebewe en      gebruik is baie belangrik.  Ek wil
                                               man  vir  ongeveer  14  jaar  saam    kon  vir  twee  weke  nie  motor     egter  by  herhaling  sê  dat  God
          Later  het  ek  my  aan  mense       betrokke  was  in  'n  familie-       bestuur nie, maar met my dierbare    gróót, getrou en ons Vredegewer
          onttrek  en  kon  nie  meer  rond-   besigheid.  Aanvanklik  het  alles    man en familie se ondersteuning,     is. Alle eer aan Hom wat my Vader
          kuier of selfs kerk toe gaan nie.    baie goed gewerk. As gevolg van       het  ek  beter  begin  word.  Stadig   is!
          Ek het die meeste van die tyd ligte   die nuwe gebeure, ontwikkel daar     maar seker...
          romans  gelees  net  om  my  in  'n   toe 'n angstigheid in my gemoed:                                          "Hy bring verlossing en niemand
          ander milieu te bevind. Dit het 'n   Wat nou?                              Die  afgelope  Paasvrydagoggend      anders nie" (Handelinge 4:12).
          lang fase geduur. Ek het weer die                                          maak  ek  my  oë  oop  en  voel      "Wat ons betref, dit is onmoontlik
          dokter  gaan  spreek  en  ander      Na my oudste seun se vertrek na       dadelik vars en wakker. Iets wat     om  nie  te  praat  oor  wat  ons
          medikasie ontvang. Hierna het 'n     die Kaap, was my hart baie seer.      ek vir lank nie meer geken het nie!   gesien of gehoor het nie" (Hande-
          ongelooflike maagpyn ontwikkel.      ('n Mens se oudste kind het mos       Ek staan toe op en stuur vir my      linge 4:12).
                                               maar 'n sagte plekkie in jou hart).   dogter  'n  SMS.  Dadelik  tref  ons   "Ek het baie lank uitgesien na die
          Ek  het  pynpille  gedrink  en  aan-  En nou werk die tweede seun ook      reëlings om by hulle te gaan kuier.   Here  se  hulp  totdat  Hy  aan  my
          vanklik het dit die pyn gestil. Toe   vanaf  sy  huis.  Nadat  ons  baie   Ek  voel  vry,  het  vrede  en  is  vol   aandag gegee het en my geroep
          die pille egter nie meer werk nie,   gebid het oor hierdie saak, het my    energie!                             gehoor  het.  Hy  het  my  'n  nuwe
          is ek in die hospitaal opgeneem.     man  besluit  om  sy  besigheids-                                          lied gegee om te sing, 'n lied om
          My maag was kwaai ontsteek en        perseel te verkoop en ook vanaf       Na  twee  ure  vertrek  ons  na  ons  God  te  eer.  Here,  my  God,
          ek moes 'n regte éétprogram (nie     ons huis te werk. Gelukkig is ek in   Pretoria. My man en ek bespreek      watter wonderlike dinge het U nie
          'n dieetprogram nie) volg.           'n mate rekenaarvaardig, wat baie     toe my gevoelens en skielike lus     alles vir ons gedoen nie" (Psalm
                                               help.  Toe  die  werklikheid  van  al   vir die lewe. Daar en dan ervaar ek   40:2,4,6a).
           Intussen het een van die pille 'n   die gebeure my egter tref, het ek in   'n bevryding van al die laste wat   [As ek iemand kan bystaan of 'n
          newe-effek  gehad  en  my  maag      angstigheid versink. Toe verneem      ek vir drie jaar moes dra! Ek kon    luisteraar kan wees, kontak asb.
          was  aan  die  brand!  Die  dokter   ek  dít  staan  bekend  as  angs-     die Here nie genoeg loof en prys     die Redakteur by 018 293 1996].













                 aar was per geleentheid 'n    Met  sy  terugkeer  het  hy  'n  ouer
                 groep  botaniste  in  die  man  saamgebring.  Hy  het  gesê
          DSwitserse Alpe. Hulle was           dat  hy  nou  gereed  was  om  die
          op die uitkyk vir nuwe en onge-      blom  te  gaan  haal  as  hulle  sou
          wone plantegroei. Op 'n dag het      toelaat  dat  die  ou  man  die  tou
          hulle met behulp van 'n verkyker     vashou. Hy het hóm vertrou, want
          'n rare blom opgemerk - een wat      dit was sy vader!
          nog nie gekatalogiseer  was  nie.
          Die  blom  kon  egter  net  bereik   Dit maak ook 'n geweldige groot
          word  indien  'n  persoon  met  verskil  wie  óns  lewenstou  vas-
          behulp van 'n tou in 'n gevaarlike   hou. Om die druk van hierdie lewe
          ravyn neergelaat is.                 te oorleef, is daar 'n lang tou van
                                               hoop wat tot in die hemel reik van-
          Een  van  die  groep  het  'n  jong   waar  ons  'n  liefdevolle  Hemelse
          Switserse  seun  'n  groot  bedrag   Vader  hoor  fluister:  "Ek  sal  jou
          geld aangebied om die blom vir       nooit begewe en jou nooit verlaat
          hulle te gaan pluk. Hy het na die    nie!" (Hebreërs 13:5).
          duiselingwekkende  dieptes
          gekyk  en  gesê  dat  hy  later  sou   [Geen  Groter  Liefde,  Robert
          terugkom.                            Strand, VG Uitgewers, 1996].
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12