Page 2 - Good News May 2018 paper
P. 2

D      it was die laaste week voor  kon  uitgaan  om  vir  Jesus  te  gaan  aanstoot neem nie." Nou sê Jesus vir
                 Jesus  se  kruisiging.  Die  werk. Toe stort God die Vader die  hom: "Versorg My kudde! Keer terug
                                                                                     na jou roeping!" (Matt. 26:33).  Die
                 Lydensweek  van  Jesus  Heilige  Gees  op  hulle  uit  (Hande-
          Christus. 'n Baie ernstige tyd. Met  linge 2). Daarna staan Petrus saam  Skrif sê: "Petrus het bedroef geword,
          die  intog  van  Jesus  in  Jerusalem,  met die elf op, preek en 3 000 mense  omdat Hy hom die derde maal vra:
          kom  die  Grieke  wat  na  die  fees  kom tot bekering!                    Het jy My lief (Grieks = fileo )? En hy
          gekom het om te aanbid, na een van                                         antwoord Hom: Here, U weet alles, U
          die dissipels, Filippus, en vra: "My  Maar Petrus was ook eers 'n koring-  weet dat ek U liefhet (Grieks = fileo )."
          heer,  ons  wil  Jesus  graag  sien."  korrel wat moes sterf aan homself,
          Filippus  en Andréas  vertel  dit  toe  sy eie belange, sy eie begeertes, sy eie  Reeds vroeër, tydens die verloëning
          aan Jesus. Maar Jesus sê: "Die uur  insigte,  sy  eie  vermoëns.  Want  hy  lees ons in die Woord: "En dadelik
          het gekom dat die Seun van die mens  moes eers teleurgestel word in hom-   het die haan gekraai, en Petrus het
          verheerlik moet word." En dan gaan  self. Hy moes homself eers verloën  die woord van Jesus onthou wat Hy
          Hy voort: "Dít verseker Ek julle: As  en  daarna  tot  volle  oorgawe  kom.  vir hom gesê het: Voor die haan kraai,
          'n koringkorrel nie in die grond val  Ons hoor hom vir Jesus sê: "Al moet  sal jy My drie maal verloën. En hy het
          en sterwe nie, bly hy net een; maar as  ek ook saam met U sterwe, ek sal U  buitentoe  gegaan  en  bitterlik
          hy sterwe, bring hy 'n groot oes in"  nooit verloën nie! So het ook al die  geween" (Matt. 26:75).
          (Joh. 12:24).                        dissipels gesê." Dit was nadat Jesus
                                               vir hom gesê het: "Voorwaar Ek sê  Tydens  Jesus  se  ondervraging  het
          Ons  kan  by  hierdie  gedagte  ook  vir  jou,  in  hierdie  nag,  voordat  die  die koringkorreltjie tóé in die grond
         Filippense 2:6-8 byvoeg: "Hy, wat in  haan gekraai het, sal jy My drie maal  geval  en  gesterf,  en  dit  het  hierna
         die gestalte van God was, het dit geen  verloën" (Matt. 26:34-35). Toe kom  veel  vrug  voortgebring!  Let  op
         roof geag om aan God gelyk te wees  die verloëning. En die kruisiging.      Petrus se lewe en bediening soos in
         nie, maar het Homself ontledig deur                                         die  Skrif  opgeskryf  vanaf  die  dag
         die gestalte van 'n dienskneg aan te  Daarna het hy weer sy beroep om te  van Pinkster tot aan die einde van sy
         neem en aan die mense gelyk geword;  gaan  visvang,  gaan  volg  (Joh.  21).  lewe.
         en in gedaante gevind as 'n mens, het  Hulle  het  die  hele  nag  deur  hard
         Hy  Homself  verneder  deur  gehoor-  gewerk,  soos  in  die  begin  van  sy  Nik Ripken, 'n sendeling, skryf soos
         saam te word tot die dood toe, ja, die  roeping tot dissipelskap. Hulle het  volg: "Before we can grasp the full
         dood van die kruis" (Fil. 2:6-8).     NIKS  gevang  nie!  Dan  Jesus  se  meaning  of  the  Resurrection,  we
                                               bekende drie hartroerende vrae, en  first have to witness or experience
         Iemand druk dit so mooi uit: "God  met hierdie drie vrae sny Hy baie  crucifixion. If we spend our lives so
         is só groot en dan kom hurk Hy by  diep: "Simon, seun van Jona, het jy  afraid  of  suffering,  so  averse  to
         die ashoop om die geringstes in die  My  waarlik  lief  (Grieks  =  agapaō ),  sacrifice, that we avoid even the risk
         oë te kyk." Voorwaar, Jesus was die  meer as hulle hier?" "Simon, seun  of  persecution  or  crucifixion,  then
         koringkorrel wat in die grond geval  van  Jona,  het  jy  My  waarlik  lief  we  might  never  discover  the  true
         het,  gesterf  het,  begrawe  is  en  (Grieks  =  agapaō )?"  "Simon,  seun  wonder, joy, and power of a resur-
         opgestaan  het  sodat  Hy  baie  vrug  van  Jona,  het  jy  My  lief  (Grieks  =  rection  faith.  Ironically,  avoiding
         kon dra. Baie miljoene mense is die  fileō )?"                              suffering  could  be  the  very  thing
         vrug  wat  uit  hierdie  één  koring-                                       that  prevents  us  from  partnering
         korrel tot redding gekom het. Nou  In  Grieks  is  daar  verskillende  deeply with the Risen Jesus."
         moet  óns  in  Sy  voetspore  volg  om  woorde vir "liefde": agapaō  hou die
         nog méér tot redding te laat kom.  betekenis in van "Ek het lief met 'n  In Gal. 2:20 staan geskryf: "Ek is
         Elke koringkorrel moet weer op sý  diep, selfopofferende liefde wat selfs  met Christus gekruisig, en ék leef nie
         beurt sterf om veel vrug te kan dra.  bereid  sal  wees  om  vir  iemand  te  meer nie, maar Christus leef in my.
         Kom  ons  let  op  'n  paar  Bybelse  sterf." Fileō  hou die betekenis in van  En wat ek nou in die vlees lewe, leef
         voorbeelde:                           bloot  vriendskaplike  liefde:  "Ek  ek  deur  die  geloof  in  die  Seun  van
                                               hou  van  jou." As  Petrus  dan  elke  God wat my liefgehad het en Homself
         "En  Hy  sê  vir  hulle:  So  is  dit  keer  instemmend  antwoord,  vir my oorgegee het." Het jy al tot
         geskrywe, en so moes die Christus ly  gebruik hy die woord fileō.  Hy kon  verootmoediging,  selfontlediging,
         en  op  die  derde  dag  uit  die  dode  nie agapaō  sê nie. Hy het Jesus dan  selfverloëning,  kruisiging  van  die
         opstaan,  en  bekering  en  vergewing  verloën!                             "ek"  gekom?  Eers  dán  kan  jy  'n
         van  sondes  in  Sy  Naam  verkondig                                        ware  vrugdraende  volgeling  van
         word aan al die nasies, van Jerusalem  Dan  sê  Jesus  drie  keer:  "Laat  My  Jesus wees!
         af en verder. En julle is getuies van  lammers wei." "Pas My skape op."
         hierdie dinge. En kyk, Ek stuur die  "Laat My skape wei." Wat Jesus in 'n  Gaan op jou knieë en vra Hom om
         belofte van My Vader op julle. Maar  intieme verbondenheid drie keer vir  jou te help om die "ek" in jou lewe te
         julle moet in die stad Jerusalem bly  hom  vra  omdat  hy  Hom  ook  drie  kruisig. Leef dan Rom. 6:11 elke dag
         totdat julle toegerus is met krag uit  keer  verloën  het,  is:  "Het  jy  My  uit deur dit te bely en daadwerklik
         die hoogte" (Luk. 24:46-49).          waarlik  lief  (agapaō )  bo  hierdie  toe te pas: "So moet julle ook reken
                                               visvangberoep  van  jou,  het  jy  My  dat  julle  wel  vir  die  sonde  dood  is,
         Daardie 10 dae in die bovertrek in  waarlik  lief  (agapaō  )  bo  hierdie  maar lewend is vir God in Christus
         Jerusalem was vir die 120 mense 'n  ander  dissipels?  Want  Petrus  het  Jesus, onse Here." Eers dán kan jy
         tyd  van  verootmoediging.  'n  Tyd  ook voorheen gesê: "Al sal almal ook  'n ware werktuig vir Jesus Christus
         van  selfontlediging  voordat  hulle  aanstoot  aan  U  neem,  ek  sal  nooit  wees!      © Dr. J J Venter
   1   2   3   4   5   6   7