Page 7 - Good News May 2018 paper
P. 7

y pad het 20 jaar gelede     verlustig, verras God my met Sy       Christus uitgekom. Wat ? vreug-
                  met  die  "Goeie  Nuus"      antwoord: "Versterk die arms van      de  is  daar  in  die  hemel  oor  een
          Mgekruis  toe  ek  ?  adver-         die uitgewers wat My Goeie Nuus       sondaar wat tot bekering kom en
          tensie van my boek, "Deur water      versprei! So word jy gehoorsaam       ons almal kan deel wees van die
          en Vuur na Oorvloed", wou plaas.     aan My opdrag om die Evangelie        dissipels wat die Goeie Nuus van
          Nooit  sou  ek  daardie  dag  kon    uit te dra!" Die blydskap en vrede    Jesus  Christus  se  reddings-
          droom dat my lewe onherroeplik       van God het my hele wese gevul!       boodskap versprei!
          sou verander nie, want mettertyd     "Dankie,  dankie  Here!  Vir  die
          het ek ervaar hoe my lewe sin en     wonderlike voorreg!"                  Die  "Goeie  Nuus"  het  die  vuur-
          betekenis gekry het.                                                       proef van die tyd deurstaan want
                                               Van daardie dag af is ek ? voor-      in die 20 jaar van sy bestaan, het
          Ek vertel graag my verhaal sodat     bidder  en  ondersteuner  van  dit  van  krag  tot  krag  gegroei,
          julle ook dieselfde wonder in julle   "Goeie Nuus". Elke maand kry ek      sodat  dit  aanvanklik  van  1  dorp
          lewens  kan  ervaar.   Dit  het  só   ekstra eksemplare om te versprei.    uitgebrei het na 20 dorpe met ?
          gebeur: My lewe was maar - soos      Maar voordat ek dit uitdeel, bid ek   oplaag van 45 000 per maand met
          die  meeste  mense  s?  -  baie      dat  die  Heilige  Gees  mense  se    ? beraamde 180 000 lesers!
          bedrywig. Maar op ? dag, lees ek     harte ontvanklik sal maak vir die
          in  die  "Goeie  Nuus"  Jesus  se    boodskappe in die Koerant.            Met u ondersteuning kan dit nog
          laaste  opdrag  aan  Sy  dissipels                                         verder  uitbrei!   Soos  Hand.  5:39
          (Matteus 28:19-20): "Gaan dan na                                           verklaar: "As dit van God af kom,
          al  die  nasies  toe  en  maak  die                                        kan niemand dit keer nie!"  Waar-
          mense My dissipels: doop hulle                                             lik!  Die  "Goeie  Nuus"-koerant
          in die Naam van die Vader en die                                           kom van God af en niemand sal dit
          Seun en die Heilige Gees, en leer                                          kan keer nie!! Alle eer aan God die
          hulle om alles te onderhou wat Ek                                          Heer !                               Ons land is "aan die brand" maar
          julle beveel het. En onthou: Ek is                                                                              God regeer! "Nie met mag en krag
          by julle al die dae tot die volein-                                        Geagte leser, vir 20 jaar ontvang u   sal jy oorwin nie, maar deur My
          ding van die wêreld".                                                      elke  maand  die  "Goeie  Nuus"      Gees" (Sag. 4:6) en deur Christus
                                                                                     gratis.   Wil u dit nie oorweeg nie   se GOEIE NUUS aan mense oor te
          Dit ruk aan my hart, want hierdie    Ek en my kleinkinders deel dit uit    om  daadwerklik  die  Koerant  te    dra, kan ons verandering teweeg-
          opdrag is aan my en al Jesus se      vir  tuinwerkers,  by  taxi-staan-    ondersteun deur gebed maar ook       bring!
          dissipels  gegee  oor  die  hele     plekke en ook as ek met vakansie      finansieel, want die koste daaraan
          wêreld en deur al die eeue heen.     gaan.  Almal  ontvang  dit  met       verbonde beloop tussen R50 000 -     Kom ons wees gehoorsaam aan
          Ek bid: "Here, ek voel so klein en   vreugde  want  alle  mense  is  tog   R60  000    per  maand  afhangend    Jesus se opdrag om Sy Woord uit
          skuldig,  maar  ek  staan  op  U     bly  oor  goeie  nuus  aangesien      van die dikte daarvan. Elke maand    te dra. Word Sy medewerker en
          belofte  dat  U  my  gewillig  en    daar  so  baie  slegte  nuus  is  wat   moet  die  bedrag  biddend  inge-  ondersteun  "Goeie  Nuus"  elke
          bekwaam sal maak om U wil uit te     ons daagliks hoor! Daarby is daar     samel word deur advertensies en      maand  deur  gebed  en  bydraes.
          voer" (Fil. 2:13).                   iets  in  elkeen  se  eie  taal:  Afri-  bydraes van lesers soos ek en u.   So  ontvang  u  ?  skat!  ?  Ewige
                                               kaans, Engels en Tswana!              Alle  bydraes  gaan  uitsluitlik  vir   skat in die hemel waar geen mot
          Vir ? geruime tyd voel dit toe vir                                         die  produksie-  en  drukkoste  of roes of vuur dit kan vernietig
          my of ek geen antwoord kry nie.      Talle mense se lewens is al deur      asook  die  verspreiding  van  die   nie! Waar jou skat is, daar sal jou
          Maar onverwags, toe ek weer op       "Goeie  Nuus"  aangeraak  en  het     Koerant  en  niemand  trek  per-     hart ook wees! (Matt. 6:21-22).
          ?  dag  my  in  die  "Goeie  Nuus"   sodoende by die kruis van Jesus       soonlike voordeel daaruit nie.       - Amanda Lotz, 082 772 6559
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12