Page 11 - Good News May 2018 paper
P. 11

V                            Jesus  werklik  nommer  een  op       aanbidding  en  gehoorsaamheid
                  Vervolg van p. 10ervolg van p. 10
          sonder  enige  familie,  agterop  'n   hulle prioriteitslys?               vir ons te veel moeite geword het!

          vragmotor  saam  met  ander
          Christene gery om te kom vra dat     En dan word ek sommer hartseer        Daardie selfde nag het hulle weer
          ons asseblief sal bid dat sy in die   oor  die  grootmense  ook.  As  'n   op die vragmotors geklim en die
          geloof  sal  volhard!  Haar  enigste   erediens langer as 'n uur aanhou,   15 ure terugtog aangepak na hul
         begeerte is om die Here Jesus te      word  die  horlosie  dopgehou;  as    onseker aardse bestaan. Ons het
         dien  en  Hom  te  aanbid!   Dit  was   die kerkgebou verder as 20 km is,   'n  paar  dae  later  teruggekom
          een  van  die  hartseerste  oom-     gaan ons net elke tweede Sondag.      Kimberley  toe  -  onherroeplik
          blikke van my besoek!                Bidure  en  Bybelstudies  is  vir     verander!  Opnuut  oorgegee  aan
                                               mense  wat  nie  werk  nie;  die      'n lewe van gehoorsaamheid aan
          Ek het twee keer gehuil. Die eerste   oumense en die susters moet die      die Here Jesus Christus. Opnuut
          keer  oor  hierdie  jong  mensie  se   verkopings bestuur en so hou die    verbind  aan  God  se  Kerk  in  die
          hartseer-lewe  en  stryd  om  die    lysie aan en aan. Ons prioriteite is   wêreld!  Ons  het  net  weer  besef
          Here  Jesus  te  dien!  Maar  toe    dikwels op baie ander plekke as       dat  die  Kerk  groter  is  as  ons
          begin  ek  huil  oor  die  Afrikaner-  by  die  Here  en  Sy  Kerk!   Ons   gemeente  en  ons  land.  Ons  het
          jongmense  in  ons  land  en  ons    horlosies,  dagboeke  en  selfone     besef dat ons roeping wyer strek
          kerke!  Ek  het  net  gewonder  regeer  ons  lewens.  Geld  is  die        as net ons eie! Ons het besef dat
          hoeveel  van  ons  kinders  is  só   motief  en  genot  bepaal  die  ons die Kerk in Laos en Bangla-
          toegewyd aan die Here Jesus dat      besluite. En hier kom 'n 16-jarige    desh nie moet vergeet nie. Hierdie
          hulle enige iets of alles sal opoffer   dogter  en  skud  my  denke  oor   uitreik het my lewe verander!
          om Hom te dien? En vir hoeveel       kerkwees tot in sy diepste fonda-     - Ds. Danilo Stoltz
          gaan  dit  net  om  "brand  name"-   ment! Sy kom vra dat ons vir haar     *Skuilname
          klere,  -skoene,  die  volgende  moet bid, maar eintlik moes sy vir        [Die  Boodskapper,  Blad  van  die
         sporttoer en partytjie? Is die Here   óns bid! Vir ons wat so "vry" is dat   APK, Maart 2018, no. 309].









                                                                  maar vir my is en bly dit 'n aangrypende skouspel
                                                                  wat diep tot die innerlike mens spreek - hoe goed
                                                                  ons die verhaal ook al mag ken! Die Passiespele vra
                                                                  weer 'n stopteken in jou lewe. Gebed en bepeinsing!
                                                                  Jy verlaat die teater in stilte met 'n geloofsverdieping
                                                                  en bevestiging van die belangrikheid van Jesus se
                                                                  lewe, lyding, sterwe en opstanding. 'n Mens kan nie
                                                                  anders as om te sê "Dankie, Heer, dat ek hier kon
                                                                  wees!"

                                                                  Ek  beplan  weer  'n  toer  na  die  Passiespele  te
                                                                  Oberammergau in 2020:     'n 14-dag toer word beplan
                                                                  wat 6 nagte in Israel insluit voordat ons na Europa
                                                                  reis.  In  Israel  word  die  belangrikste  Bybelplekke
                                           www.thousandwonders.net.thousandwonders.net
                                           www
                                                                  besoek.  In  Europa  is  ons  vir  2  nagte  in  Oberam-
                            Vervolg van p. 5ervolg van p. 5       mergau en daarna reis ons per bus en dan per boot
                            V
          Passiespele  word  aangebied  in  11  bedrywe  wat      oor die meer na Luzern.
          soms  voorafgegaan  word  deur  proloë  (alleen-
          spraak), solo- en koorsang. Feitlik elke bedryf en/of   Sou u belangstel om saam te toer en 'n ervaring te
          toneel  word  deur  tablo's  (voorstellings)  voorafge-  beleef wat u nooit sal vergeet nie, is u hartlik welkom
          gaan. Baie treffend!! Die tablo's is hoofsaaklik vanuit   om my te kontak.  Die Passiespele word bygewoon

          die  Ou  Testament  en  wys  profeties  heen  na  die   deur mense van regoor die wêreld. In 2000 het ons
          gebeure  in  die  Nuwe  Testament.  Die  teks  van  die   die ervaring van 'n man uit Korea gehad wie se lewe
          Passiespele  is  absoluut  Skriftuurlik  en  die  Vier   totaal  verander  is!  Die  jaar  2020  lê  nog  ver,  maar
          Evangelies leef voor die oog!!                          ondervinding het geleer: begin vroeg beplan en dan
                                                                  is daar nie teleurstelling nie!
          As dit die wil van die Heer is, sal die Passiespele van
          2020 te Oberammergau my vyfde bywoning wees.            My besonderhede: Ds. Org Swanepoel, sel: 082 925
          Geen  twee  mense  se  belewenis  is  dieselfde  nie,   9449, e-pos: orgswanepoel@vodamail.co.za
   6   7   8   9   10   11   12   13