Page 9 - Good News May 2018 paper
P. 9

oeie Nuus / Good News is      Koninkryk te bevorder en mense
                 'n  nie-winsgewende,  se  lewens  te  verryk  nie?  Indien
          Gonafhanklike  gesins-               wel, sal dit wonderlik wees as u
          bediening  wat  aan  geen  Kerk-     daagliks in gebed vir ons intree,
          genootskap  of  spesifieke  en  ook  bereid  sal  wees  om
          gemeente  gekoppel  is  nie.  Ons    maandeliks  'n  geringe  bedrag
          poog  om  alle  ware  gelowiges,     t.o.v. verdere uitbreiding te bewil-
          ongeag  Kerkverband,  te  bedien     lig. Vul dan asb. die vorm hiernaas
          en ook om die Blye Boodskap aan      in  en  pos  dit  aan  Goeie  Nuus,
          almal  wat  dit  nog  nie  gehoor  of   Posbus  1957,  Potchefstroom,
          hulle  eie  gemaak  het  nie,  oor  te   2520.  Ons  sal  aan  elke  persoon
          dra.                                 wat vir ons 'n debietorder stuur,
                                               ons  boek  oor  die  Eindtyd,
          Die  Koerant  se  gratis  versprei-  "5  VOOR  MIDDERNAG?",  skenk
          ding word moontlik gemaak deur       om vir u dankie te sê dat u in God
          advertensies  en  blymoedige  se Koninkryk belê.         U kan ons ook
         gewers  wat  gehoorsaam  is  aan      ondersteun deur soms 'n bedrag
         die Stem van God. Ons glo dat die     in ons bankrekening in te betaal.
         Here  elkeen  sal  beloon  wat  Die  besonderhede  is  soos  volg:
         daartoe  meehelp  dat  hierdie  Goeie  Nuus,  Nedbank,  Potchef-
         Koerant  maandeliks  aan  onge-       stroom, Tjekrekeningno. 1713 336
         veer  180  000  lesers  beskikbaar    251, Takkode 171-338.
         gestel  kan  word.  Hy,  die  goeie
         Gewer,  se  seëninge  en  barm-       Ons weet dat Hy u sal se?n vir u
         hartighede is elke dag nuut en ons    bereidwilligheid om die Evangelie
         bede is dat u elkeen dit daagliks     verder  te  stuur  sodat  meer  en
         sal ondervind!                        meer  siele  bereik  kan  word  en
                                               hulle  lewens  radikaal  kan  ver-
         Die  tyd,  die  arbeiders,  en  hulp-  ander!
         bronne is egter min en daar is nog
         soveel  mense  wat  gehelp  moet      "Ons  bid  dat  Christus  deur  Sy
         word!  Soos  die  Macedoniese  Gees  uit  die  rykdom  van  Sy
         roepstem,  is  daar  verskeie  ver-   heerlikheid aan julle die krag sal
         soeke vir die verspreiding van die    gee om innerlik sterk te word, dat
         Goeie Nuus / Good News na talle       Christus  deur  die  geloof  in  julle
         omliggende  dorpe.  In  'n  wêreld    harte sal woon, en dat julle in die
         van  morele  skemerte  is  mense    liefde gewortel en gegrondves sal
         honger na ware geestelike voed-       wees. Mag julle in staat wees om
         sel  en  ons  wil  graag  nog  baie   saam  met  al  die  gelowiges  te
         dorpe  bereik  met  die  waarheid     begryp hoe wyd en ver en hoog en
         van God se ewige Woord.               diep die liefde van Christus strek.
                                               Mag julle Sy liefde ken, liefde wat
         Praat die Here nie dalk NOU, op       ons  verstand  te  bowe  gaan,  en
         hierdie oomblik, met u om deel te     mag  julle  heeltemal  vervul  word
         word van hierdie Bediening en om      met die volheid van God.
         op  'n  praktiese  manier  God  se    (Efesiërs 3:16-19 NV).
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13