Page 5 - Good News May 2018 paper
P. 5

ie  aanbieding  van  die  toewyding  doen.  Die  "Drama"
                Passiespele  kan  terug-       was bedoel om die inwoners hoop
          Dgevoer  word  na  die  17de         te  gee  en  die  boodskap  "Laat
          eeu  toe  'n  plaag  verwoesting  in   Jesus jou Leidsman wees en die
          Europa gesaai het. In 1633 het die   Een wat jou sterkte gee" met erns
          Swart Dood duisende mense oor        oor te dra aan elke toeskouer.
          die Kontinent afgemaai. Oberam-
          mergau kon aanvanklik die dood       Hierdie "Drama" sal waarlik elke
          van  hul  weghou.  Uiteindelik  tref   toeskouer tot in sy diepste wese
          die plaag die naburige dorp Ettal.   aangryp! In die Passie van Jesus
          Die  owerhede  van  Oberam-          word ons opgeroep om te fokus
          mergau kon as gevolg van streng      op die mees fundamentele drama
          beheer  vreemdelinge  weerhou  van die daaglikse menslike lewe.
          om die vallei van Oberammergau       Hierdie  konflik  tussen  goed  en
          binne te gaan. Ongelukkig het 'n     kwaad het hom herhaaldelik in die
          inwoner  van  Oberammergau,  geskiedenis  afgespeel  -  in  die
         Kasper  Schisler,  'n  houtsnee-      lewe  van  'n  enkeling,  gemeen-
         werker, wat vir 'n lang tyd van sy    skap, ja, tot selfs in die Kerk van
                                                                                                                                              https://cameltravel.co.uk
                                                                                                                                              https://cameltravel.co.uk
         huis  en  mense  weg  was  na  sy     Christus. Kan ons in veroordeling
         familie  verlang.  Een  donker  nag   staan  teenoor  die  karakters  in    Die  Passiespel  -  'n  musikale     met waardigheid.
         het  hy  Oberammergau  binne-         hierdie Drama? Nee, want ook in       drama - volg die lewe van Christus
         gekom en so die plaag ingebring.      vandag se lewe is daar onder ons      vanwaar Hy Jerusalem binnegaan       Die  toekomstige  Passiespele
         Binne  'n  paar  maande  het  84      verskuil die Kajafasse, Pilatusse,    op die rug van 'n donkie en eindig   duur  van  16  Mei  tot  4  Oktober
         inwoners in die vallei gesterf.       Judasse en andere!                    met Sy opstanding. 'n Koor van 50    2020.  'n  Totaal  van  102  opvoe-
                                                                                     lede  en  solo-sangers,  asook  'n   rings  met  5  per  week.   Wie  mag
         Die inwoners van Oberammergau         Aan  die  kruis  het  Jesus  Sy  orkes van 60 lede voorsien 'n ryke        deelneem  aan  die  Spele?  Almal
         het bymekaargekom en die saak         genade  en  seën  in  oorvloed  musikale  agtergrond.  Die  hele           wat in Oberammergau gebore is
         bespreek.  Indien  God  hulle  van    gegee. Hy het op 'n aaklige wyse      drama speel hom af voor meer as      en  vir  ten  minste  20  jaar  in
         die  dood  sou  spaar  en  niemand    en met intense pyn gesterf. Maar      4  700  teatergangers  wat  in  baie   Oberammergau  woon.  Alle
         verder sterf nie, het hulle onder-    kyk  en  sien:  Hy  lewe!  Hy  het    gerieflike sitplekke, in 'n oudito-  kinders  wat  in  die  vallei  woon.
         neem om elke tien jaar "Die Drama     opgestaan!  Die  Passie  van  rium  met  'n  koepelvormige  dak            Geen voorgeskrewe denominasie
         van Christus se Lyding, Dood en       Christus  bring  hoop.  Aan  die      sit.  Die  verhoog  en  agtergrond-  nie. Daar is ongeveer 2 100 deel-
         Opstanding"  op  te  voer.   Dit  sou   einde van alles is dit nie dood en   geboue is in die opelug. Elkeen op   nemers  uit  6  000  inwoners.  Die
         hulle  met  die  nodige  passie  en   rou nie, maar lewe en vreugde!        die verhoog vervul sy of haar rol              Vervolg op p. 11Vervolg op p. 11
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10