Page 10 - Good News May 2018 paper
P. 10

p  30  Oktober  2017  vertrek  tien  van  ons    die  huis  gegooi  is  omdat  hulle
                 gemeentelede  op  'n  besoek  aan  Laos  en      "nuwe" vrouens gevat het, word
          OBangladesh. Ons toerleier is Johnny Li. Hy is          van die straat afgehaal en geleer
          'n Christen wat amper 30 jaar gelede uit China na die   om  naaldwerk,  borduurwerk  en
          Weste  moes  vlug  weens  die  vervolging  van  die     ander handwerk te doen om so vir
          Christendom. Nadat dinge in China begin verander        hulself te sorg. Hierdie mense is
          het, het hy weer teruggegaan en werk hy met die         só ontvanklik vir die Evangelie en
          Kerk in China saam om Chinese sendelinge na lande       só dankbaar dat iemand in hulle
          te stuur waar min mense met die Evangelie bereik        belangstel!  Tussen  naaldwerk-
          word.                                                   klasse  en  werksessies  word
                                                                  Bybelstudie gehou en gebid.
          Hulle  werk  hoofsaaklik  in  lande  wat  op  die  ou
          "Syroete" geleë is. Dit was 'n handelsroete wat die     Toe  ons  hierdie  werksplekke
          Chinese baie jare gelede gebruik het om handels-        besoek  het,  was  hulle  grootste
          ware aan te koop en hulle eie goedere te verkoop.       behoefte  dat  ons  vir  hulle  moes
         Die Chinese Kerk glo dat die Evangelie 'n baie beter     bid. Tydens hierdie "sessies" het
         "produk" is om aan die wêreld te bied, as enige iets     daar baie trane gevloei: hulle s'n
         wat geld kan koop.   Hierdie Christene leef dikwels in   en ons s'n. Hulle het gehuil omdat
          baie gebrekkige omstandighede in kommunistiese          hulle so dankbaar was dat ons in
          en Moslemlande.                                         hulle belangstel en vir hulle wou
                                                                  bid  en  ons  trane  het  gevloei
          Die doel van ons besoek was om hierdie sendelinge       omdat  ons  so  aangegryp  was
          te besoek, te bemoedig, saam met hulle te bid en        deur húlle geloof, hulle eenvoud
          hulle te versterk deur ons teenwoordigheid. Hulle       en vaste vertroue in die Here.                          Ds. Danilo Stoltz
         het telkens aan ons vertel dat eensaamheid een van
         die grootste  vyande  in hierdie werk  is.  Hulle voel                 LAOS                   hulle gevra waarom hulle soveel moeite gedoen het
          dikwels asof hulle alleen is en die Kerk hulle vergeet   Van Bangladesh het ons na Laos      om ons groep te kom ontmoet? Hulle antwoord was
          het. Hulle vertel dat hulle baie normale, alledaagse    vertrek. Laos is 'n klein landjie wat   eenvoudig: "Ons is honger vir die Woord en ons wil
         dinge  nodig  het  wat  ander  mense  ook  nodig  het.   tussen  China,  Thailand  en  Kam-   hê dat julle vir ons moet bid."
         Dinge soos kos, geld, klere, huise en alles wat 'n       bodja  lê.  Laos  is  een  van  die
         gewone huishouding nodig het. Wat hulle egter die        strengste kommunistiese lande in     Ons  het  twaalf  ure  saam  met  hulle  deurgebring
         nodigste het, is om te weet dat die Kerk hulle nie       die wêreld en die beheer wat die     waartydens  hulle  vir  ons  hulle  verhale  vertel  het;
         vergeet het nie!                                         regering  uitoefen,  laat  'n  mens   verhale van hoe hulle deur hulle families verwerp is
                                                                  aan  Noord-Korea  dink.  Ons  oor  hulle  Christenskap.         Ander  het  vertel  hoe  die
                            BANGLADESH                            beweging  in  Laos  was  baie  staat en dorpsrade hulle eiendom, grond en motors
         Ek het nooit gedink dat ek ooit na Bangladesh sou        beperk. Ons kon nie die Christene    gekonfiskeer  het  toe  hulle  uitvind  van  hulle
         gaan nie. Maar in 2016 het 'n jong Chinese sende-        en die Kerk vryelik ontmoet soos     Christenskap.  Hulle  was  verslae,  maar  nie
         ling ons gemeente, Die Kruis, in Kimberley besoek.       in Bangladesh nie. Weer eens het     moedeloos nie; hulle was brandarm in aardse terme,
         Alex*  se  liefde  vir  die  Here,  sy  entoesiasme  en   Johnny  ons  aan  die  Chinese      maar skatryk in hemelse terme!
         nederigheid  het  my  aangegryp!  Hy  het  vertel  hoe   Christene  bekendgestel  wat  in
         graag hy sou wou hê dat ons hom in Bangladesh            Laos werk.                           Ek  en  Johnny  het  elkeen  twee  sessies  gehad
         moes kom besoek. Hy, sy vrou en jong dogter werk                                              waartydens ons hulle uit die Bybel geleer het. En aan
         al 'n paar jaar in die hoofstad Dakha. Ek het in die     Ons het van hulle gehoor dat dit     die einde het ons sáám met hulle en vír hulle gebid.
         gemeente afgekondig dat ek so 'n besoek beplan en        baie  organisasie  geverg  het  om
         dat lidmate kan saamgaan.                                die  ontmoeting  met  van  die  Die verhaal van 'n 16-jarige dogter het my die meeste
                                                                  Christene te reël. Op 'n bepaalde    aangegryp. Nadat die dagprogram afgehandel is, het
         Johnny en een van sy medewerkers, Candy* (ook 'n         dag  moes  ons  vroeg  na  die       ons groep van tien saam gesit en eet. Sy het saam
         Chinees),  het  ons  met  groot  opgewondenheid          ontmoetingsplek gaan. Die Chris-     met die tolk by ons kom staan en baie skaam gevra
         ontvang en aan die sendelinge bekendgestel. Alex         tene het met groot verwagting vir    dat ons vir haar moet bid. Ek het gevra dat sy haar
         het al 'n groep van die plaaslike mense wat gelowig      ons  gewag.  Hulle  het  die  vorige   verhaal vir ons moes vertel. Haar pa is 'n tyd gelede
         geword het, betrek by die werk. Daar het ook ander       nag agterop vragmotors gery om       oorlede  en  haar  ouer  broer  tree  as  hoof  van  die
         Christene uit China by hulle aangesluit sodat hulle      ons te kom ontmoet. Hulle het van    familie op. Haar ma is ook 'n Christen, maar die broer
         netwerk al groter word en die werk momentum optel!       verskillende  dorpies  gekom  en     verbied  hulle  om  kerk  toe  te  gaan  en  by  enige
         Hulle bereik meestal mense wat moed verloor het.         die  rit  het  hulle  tussen  tien  en   Christelike aktiwiteite betrokke te wees. Sy gaan nie
         Hulle rig skole in vir straatkinders oor wie niemand     vyftien ure geneem! Een van ons      skool nie, maar werk op die ryslande. Sy het 15 ure,
         bekommerd is nie. Vrouens wat deur hulle mans uit        groeplede  het  deur  die  tolk  vir                    V
                                                                                                                          Vervolg op p. 11ervolg op p. 11
   5   6   7   8   9   10   11   12   13