Page 8 - Good News May 2018 paper
P. 8

Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1  volharding  die  geestelike  wed-  regtig  onomwonde  verklaar:  DÍT   te hou en getrou bevind te word in
          beoefen het nie, maar deeltyds op    loop te voleindig. Presies 'n jaar    IS  NÉT  DIE  HERE!  Ons  kan  ons   hierdie Goddelike opdrag om God
          allerlei  maniere  moes  probeer   later  (1999)  het  die  Here  ons      vereenselwig  met  Jesus  se  se  Lig  te  versprei  en  aan  alle
          "om die pot aan die kook te hou",    opgeroep om ook na Klerksdorp         woorde:  "So  ook  julle,  wanneer   mense  wat  die  Koerant  lees,  te
          was daar geen manier waarop ons      uit  te  brei.  Die  oplaag  het  ver-  julle  alles  gedoen  het  wat  julle   verklaar dat God se vergifnis van
          so 'n projek kon aanpak nie!         meerder  na  22  000  eksemplare      beveel is, sê dan: Ons is onver-     al ons sondes die heel kosbaarste
                                               per maand!                            dienstelike  diensknegte,  want  geskenk  is  wat  enige  mens  ooit
          Maar op 7 November 1996 het die                                            ons  het  gedoen  wat  ons  verplig   kan  ontvang!  Paulus  het  vir
          Here  ons  uitgedaag  om  "op  die   Stilfontein  en  Hartbeesfontein  was om te doen" (Luk. 17:10).            Argippus  aangemoedig:  "Let  op
          water  te  loop"  (Matt.  14:28-32).   was  volgende  aan  die  beurt  en                                       die bedieningstaak wat jy van die
          Hoewel ons baie gevas en gebid       sedert  Mei  2000  is  maandeliks                                          Here  ontvang  het,  sodat  jy  dit
                                                                                     Ons is verheug oor die goeie vrug
          en  hierdie  visie  met  mede-       27 000 koerante gratis van huis tot   wat  ons  op  hierdie  Bediening     uitvoer"  (Kol.  4:17).  Jesus  het
          gelowiges  gedeel  het,  het  daar   huis versprei. 5 Junie 2001 was 'n    sien. Deur die jare heen het ons     egter  die  grootste  voorbeeld  vir
          niks gebeur nie. Op 7 Maart 1998     verdere  hoogtepunt  in  die  talle getuienisse ontvang van baie           ons  nagelaat  en  Hy  kon  met
          egter, het 'n persoon die Stem van   bestaan van Goeie Nuus / Good         mense.  Selfmoorde  en  gesins-      oortuiging  sê:  "Ek  het  U  op  die
          die Here gehoor en gehoorsaam        News toe ook na Orkney uitgebrei      moorde is afgeweer, huwelike is      aarde verheerlik deur die werk te
          en aan ons die nodige rekenaar-      is.  Sedert  daardie  dag  is  maan-  herstel  en  verryk,  ouers  en  voltooi  wat  U  aan  My  gegee  het
          toerusting van ongeveer R12 000      deliks  'n  oplaag  van  31  000      kinders is versoen, en mense is      om te doen" (Joh. 17:4).
          geskenk!                             koerante  van  huis  tot  huis  ver-  bemoedig  en  versterk;  baie
                                               sprei in die POTCH/KOSH-area in       probleme is opgelos.                 Laat  ons  almal  dan  ons  beywer
          Kort  hierna  was  daar  nog  twee   Noordwes.                                                                  om  in  onderdanigheid  God  se
          persone  gehoorsaam  aan  die                                              Talle persone het 'n oorgawe aan     Stem  te  gehoorsaam,  al  is  dit
          Stem  van  God  en  kon  ons  pro-   Maar God was nog nie klaar nie!       die Here gemaak en Hom as hul        soms moeilik en kos dit 'n prys.
         grammatuur bekom teen R5 000.         Hierna  het  ons  ook  koerante  na   Verlosser  aanvaar.  Selfs  bede-    Hy het ons eerste liefgehad en die
         Eersgenoemde  persoon  het  ook       Parys,  Ottosdal,  Tosca,  Venters-   laars het deur die Koerant 'n tuiste   grootste prys - Jesus Christus se
         R4 000 ten opsigte van die druk-      dorp,  die  Molopo-omgewing,  gevind by Huis Hebron wat buite              lewe, sterwe en opstanding - vir
         koste  van  die  eerste  uitgawe      Delareyville,  Fochville,  Wolma-     Potchefstroom geleë is en het ook    ons  betaal,  sodat  ons  Hom  in
         geskenk.  Gedurende  April  1998      ransstad,  Schweizer-Reneke,  die  Here  Jesus  aangeneem  as              vryheid en vreugde kan dien, en
         het  die  eerste  beskeie  uitgawe    Koster,  Derby,  Viljoenskroon,  Saligmaker.  Jong  kinders  doen          deur dit te doen, baie mense tot Sy
         van Goeie Nuus / Good News die        Vredefort, Sannieshof en Biesies-     voorlesings uit die Goeie Nuus /     eer met Sy ewige Goeie Nuus te
         lig  gesien  en  ons  het  gewonder   vlei  versprei.  Dit  gebeur  steeds   Good  News  by  hul  skole  en  by   kan aanraak!
         wat  werklik  nog  in  die  toekoms   maandeliks  dat  45  000  koerante    Christelike kampe. Ander mense
         met  hierdie  "koerantjie"  sal  na  genoemde  dorpe  versprei  het hulle lewens opnuut aan die                  "Kom, laat ons jubel tot eer van
         gebeur.                               word!                                 Here toegewy.                        die Here, laat ons juig oor die rots
                                                                                                                          by wie ons redding vind, laat ons
         Tog het dit ons voltydse strewe en    Vandag is dit 20 jaar later. Ons kan   Ons het ook goeie terugvoer uit     na Hom toe gaan met lof, laat ons
         bediening  geword  om  die  Blye      die Here nie genoeg dank vir Sy       verskeie  oorde  gekry  nadat  die   Hom  toejuig  met  lofsange,  want
         Boodskap van Jesus Christus uit       troue sorg en liefde deur al hierdie   Goeie  Nuus  /  Good  News  deur    die Here is die magtige God, die
         te dra en Sy Lig te versprei. Ons     jare  heen  nie!  Dag  vir  dag  en   mense in tronke (Potchefstroom,      groot Koning oor al die gode. Kom
         het begin om 10 000 eksemplare        maand  na  maand  het  Hy  ons        Kroonstad,  Caledon  en  Prins  ons  val  in  eerbetoon  voor  Hom
         van  huis  tot  huis  in  Potchef-    gedra en vir ons voorsien. Hy het     Albert)  versprei  is.  Die  Koerant   neer, kom ons buig, kom ons kniel
         stroom te versprei met die bede       die onmoontlike vermag! Daar is    het  ook  sy  weg  gevind  na  voor  die  Here  ons  Skepper!"
         dat  die  inhoud  mense  sal  aan-    8  173  900  kopieë  van  die  Goeie   ouetehuise,  skole,  hospitale,  (Ps. 95:1-3,6 Nuwe Vertaling).
         spoor  om  hulle  lewens  opnuut      Nuus  /  Good  News  tydens  die      kerke, besighede en vulstasies.
         aan God toe te wy, om bemoedig        afgelope  20  jaar  gratis  na  20                                         -  Uitgewers  van  Goeie  Nuus  /
         en  versterk  te  word,  en  om  met   dorpe versprei! Daarom kan ons       Dit is ons begeerte om enduit vol    Good News
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13