Page 2 - Good News May 2019 paper
P. 2

óé  ons  met  die  Bybel  strooi  Sy  p?rels  nie  net  na  julle  gemeet  word.”  Met  hierdie
                omgaan,  bepaal  hóé  ons      willekeur rond nie. Die skatte van    woorde  bring  Hy  'n  basiese
          Hdie  Bybel  verstaan.  Som-         Sy Woord moet ontgin word, dan        beginsel  tuis  dat  elke  gelowige
          mige  mense  verkies  om  die  sal ons nóg meer skatte kry. Ons            met 'n oop hand moet gee   om God
          Woord  vinnig  en  selektief  (een   moet dus moeite doen en aan Sy        se  Koninkryk  te  bevorder.  Ons
          versie hier en een versie daar) te   voete  sit  om  hierdie  skatte  te   motief  vir  gee  moet  egter  reg
          lees.  Dan  is  hulle  verbaas  dat   ontdek.  En  d?n  moet  ons  dit     wees: Indien ons gee omdat ons
          hulle  nie  die  Bybel  goed  kan    uitleef!                              verwag dat die Here weer vir ons
          begryp nie. Omdat hulle egter net                                          baie  moet  gee,  is  dit  met  'n
          grepie-lesers is, kan hulle ook net   Aangaande  oordeel     s?  Jesus:    onsuiwere  motief.  Ons  moet

          grepie-begrypers wees.               “Moenie  oordeel  nie,  sodat  julle   onvoorwaardelik  gee  om  God te
                                               nie geoordeel word nie. Want met      behaag.
          Die  woorde  van  die  Here  Jesus,   die  oordeel  waarmee  julle  oor-
          “Met die maat waarmee julle meet,    deel, sal julle geoordeel word; en    Daar  staan  geskryf:  “Maar  dink
          sal  vir  julle  gemeet  word,”  kom   met die maat waarmee julle meet,    daaraan:  Wie  spaarsaamlik  saai,
          drie keer voor in die Evangelies.    sal  weer  vir  julle  gemeet  word”   sal ook spaarsaamlik maai; en wie
          In Markus 4:24 sê Jesus: “Pas op     (Matt. 7:1-2).                        volop  saai,  sal  ook  volop  maai.
          wat  julle  hoor;   met  die  maat                                         Laat elkeen gee  soos hy hom in sy
          waarmee  julle  meet,  sal  vir  julle   Soos  met  die  ontvang  van  die   hart voorneem, nie met droefheid
          gemeet  word,  en  daar  sal  byge-  Woord, is dit hier ook waar: Met      of uit dwang nie, want God het 'n
          voeg word vir julle wat hoor.”       die  maat  waarmee  ons  ander        blymoedige  gewer  lief”  (2  Kor.
                                               oordeel,  sal ons geoordeel  word.    9:6-7).  Uit  genade  en  liefde  gee
          Hóé  ons  na  die  Woord  luister    Die Griekse woord vir “oordeel” is    God dan weer vir ons en sal ons
          (hoor),  oftewel  dit  lees,  sal  krinō. Dit beteken om 'n oordeel        nie self gebrek lei nie.
         beïnvloed  hoe  goed  ons  dit  sal   uit te spreek oor ander se woorde
         verstaan. Die Woord moet m.a.w.       en dade, om ander te veroordeel       Om  dus  met  erns  en  toewyding
         met erns en ywer bestudeer word,      of  te  verdoem.  Wanneer  ons  d?t  met  die  Woord  om  te  gaan,
         “geëet” word. Die maat waarmee        doen,  sal  ons  met  dieselfde  beteken dat ons nie  grepie-lesers
         ons  dit  ontvang,  sal  bepaal  wát   maatstaf gemeet word.                sal  wees  nie.  Vir  groter  begrip,
         ons daaruit gaan kry.                                                       moet ons noukeurig en doelgerig
                                               Jesus  verbied  nie  kritiek  op  met volharding lees sodat ons in
         Die  leser  moet  biddend  met  die   verkeerde  dade  nie,  of  dat  ons   altyd groter maat begrypers van
         Woord omgaan, die Heilige Gees        verkeerde  dinge  veroordeel  nie.    die Woord kan word!
         toelaat om hom/haar te leer, en nie   Maar  Hy  verbied  'n  gees  van
         haastig wees wanneer ons wil hê       foutvindery  waar  ons  ons  eie      Ter opsomming verstaan ons dus
         God  moet  met  ons  praat  nie.      foute  verbykyk  en  onsself  as      nou  “...  met  die  maat  waarmee
         Daarna moet ons die Woord ook         regter  aanstel  oor  ander.  So  'n   julle  meet,  sal  vir  julle  gemeet
         toepas  in  ons  lewens,  want  die   hart is donker, en kan nie ander      word...”  in  die  drie  Evangelies
         krag  van  die  Woord  lê  in  die    met  liefde  benader  nie.  Waar      beter.  Jesus  gebruik  hierdie
         toepassing daarvan!                   oordeel  voorkom,  kan  die  liefde   uitspraak in verband met hoe ons
                                               nie  heers  nie.  Met  'n  hart  vol   die  Woord  hoor   in  Markus,  in
         Deur  die  aanwending  van  die       oordeel  kan en sal ons ander in      verband  met  oordeel   in  Matteus
         Woord  in  ons  lewens,  kan  ons     hulle  swakhede  nie  help  nie.      en in verband met  hoe ons gee   in
         groei tot gelykvormigheid aan Sy      Slegs  wanneer  ons  mense  met       Lukas.  Die  kere  in  Matteus  en
         Beeld.  As  God  bv.  sê:  “Wees      liefde, sonder oordeel, voorthelp     Lukas  word  geïnkorporeer  of
         heilig,  want  Ek  is  heilig”  (1  Pet.   sal ons hullle in staat stel om God   ingesluit  in  hoe  ons  hoor
         1:16),  dan  kan  ons  as  goeie      te kan dien.                          (Markus),  want  as  ons  hoor  ons
         hoorders,  die  Woord  toepas  en                                           mag nie oordeel nie en, ons hoor
         soos  Hy  word.  Met  die  maat       In Lukas 6:38 s? Jesus: “Gee,    en   hoe  ons  moet  gee  soos  in  die
         waarmee  ons  die  Woord  dus         aan julle sal gegee word. 'n Goeie    Woord beskryf, dan vorm dit  mos
         ontvang (en toepas), met daardie      maat wat ingedruk en geskud en        waarlik  deel  van  die  toepassing
         maat sal ons dit verstaan. En hoe     oorlopend is, sal hulle in jul skoot   van die Woord in ons lewens!
         méér ons verstaan, hoe méér sal       gee,  want  met  dieselfde  maat
         Hy  aan  ons  toevertrou,  want  Hy   waarmee julle meet, sal weer vir      Dr. JJ Venter (084 245 2338).











               ord God, our leaders despe-     their intentions, and godliness in    corruption. As a nation, God, help   Word.  Teach  us  to  make  our
               rately  need  Your  wisdom.     their  convictions.  Raise  up        us to desire righteousness more      actions  count  and  our  words
          LYou have given us a great           leaders  with  the  greatest  poten-  than  rights,  and  to  mirror  sac-  matter,  and  align  them  to  Your
          country. We need leaders who will    tial  of  Godly  leadership.  You     rifice more than selfishness. Turn   sense  of  rightness  and  justice,
          honour You, trust You, and lead      alone hold the power to turn the      our  leaders'  weaknesses  into      not ours. Guide us with Your eye;
          us  once  again  back  to  You.  We   hearts of leaders, but You listen to   strengths;  bathe  them  in  Your   grip  us  with  Your  strong  arm;
          pray  for  more  servant  leaders    and use our prayers to move our       grace and mercy. Fill our leaders    teach us what we need to know to
          who love the things You love and     leaders  to  perform  the  right      with the boldness to choose the      make our lives - and our nation -
          who care more about others than      actions.                              kind of freedom that will benefit    count  for  You.  We  pray  for  our
          themselves.                                                                all, rather than a few.              leaders, but we ask You to make
                                               Encourage our leaders to choose                                            us both Godly leaders and Godly
          Give  us  leaders  with  discerning   wisely, and when they don't know     Make  us  a  great  nation  who      followers:  leading  in  the  way  of
          hearts, bold faith, and wise minds   what to do, help them keep their      honours You.  Help us make wise      Truth,  and  following  those  who
          that model Your character. Teach     eyes  on You. Let them take a firm    decisions that move our country      honour  You.  We  ask  this  in  the
          them - and us - not just what is     stand on issues that truly matter     in the right direction. Help us do   precious  and  powerful  Name  of
          good,  but  what  is  best.  Guide   to You. Make them God-pleasers,       our part in praying and in staying   Jesus. Amen.
          them  in  the  way  our  country    not  people-pleasers  or  puppets;     with  what  we  know  is  right      - Pastor Sandy Williams, Christian
          should  go.  Give  them  purity  in   leaders filled with conviction, not   according  to  the  truth  of  Your   Fellowship, Tel: 018 293 0239.
   1   2   3   4   5   6   7