Page 1 - Good News March 2011 paper
P. 1
Hoe Lyk Jou -Hart?
Bid
oe lyk jou bid -hart? Het jy 'n hart wat wil bid wanneer ons nie bid nie, voel ons
en geestelik op 'n plek is waar jy kan bid? Dit skuldig en die skuldgevoelens
Hgebeur te dikwels dat ons bid vanuit 'n hart dryf ons dan tot selfgeforseerde
vol skuldgevoelens. Ons weet ons moet bid en gebed.
'n Hart wat wil bid en gereed is om
te bid, word deur 'n verskeiden-
heid dinge voorberei: Eerstens is
dit belangrik om God te ken, Sy
hart te verstaan en Hom te vra om
Homself aan ons te openbaar.
Hierdie openbaring kry ons
primêr deur die Woord te
bestudeer en die Heilige Gees te
vra om God se hart en karakter
aan ons te openbaar. Dit is alleen
die Heilige Gees wat God die
Vader en Jesus aan ons kan
openbaar.
Tweedens word ons harte voor-
berei om te bid wanneer die
Heilige Gees al dieper en dieper
vir ons wys hoe God oor ons dink
en wat Jesus aan die kruis vir ons
gedoen het. Dit gebeur so maklik
dat ons 'n paar jaar na ons
bekering begin vergeet wat Jesus
Vervolg op p. 2ervolg op p. 2
V