Page 2 - Good News March 2011 paper
P. 2

n  my  kinderdae,  nog  op  Paulus  sê  aan  die  einde  van  sy         gegee het om te doen.
            laerskool, moes ons as seuns       lewe:  “Ek  het  die  goeie  stryd    Het u dalk ook 'n roeping van God
          Isoms algemene take verrig op        gestry;  ek  het  die  wedloop  vol-  ontvang  om  voltyds  vir  Hom  te
          die  skoolterrein.  Daar  was  een   eindig; ek het die geloof behou”     gaan werk? Maar het jy dan dalk
          seun wat ek nog duidelik onthou.     (2 Tim. 4:7).                         by jouself geredeneer dat as jy jou
          Hy  sou  na  die  onderwyser  in     Dit  laat  my  ook  dink  aan  die    roeping net so effens verander en
          beheer hardloop, altyd haastig en    predikant wat nog besig was om        eerder  'n  groot  sakeman  word,
          baie  fluks,  en  dan  vir  hom  vra:   te studeer. Hy sê hy het maar slap   baie geld verdien, jy dan 'n sende-
          “Meneer, wat is daar wat ek kan      laat lê toe hulle 'n sekere werks-    ling  finansieel  kan  help  om  sy
          doen?”  Wanneer  hy  'n  taak  kry,   opdrag gekry het en tot die dag      roeping op die sendingveld uit te
          sou hy dit vinnig afhandel en wéér   voor  die  indieningsdatum  uitge-    leef? Die Here sê vandag vir jou:
          na die onderwyser hardloop vir 'n    stel. Hierna het hy met alle mag en   “Wrong assignment!” En jy kry 'n
          volgende  opdrag.  So  sou  hy       mening  ingespring,  deur  die  ronde  NUL!  Is  dit  dalk  beter  om
          aangaan en aangaan totdat al die     middernagtelike  ure  gewerk  en      hierdie  woorde  eerder  NOU  te
          werk  klaar  was.  So  'n  seun  was   uiteindelik die opdrag voltooi! Hy   hoor  as  om  dit  eendag  te  hoor
          voorwaar 'n plesier vir die onder-   was baie trots op homself en het      wanneer jy voor Hom gaan staan?
          wyser!                               verwag  om  'n  goeie  punt  te  kry.   Wat sal jy DAN vir Hom sê?
          Is  dít  nie  wat  ons  gesindheid   Groot was sy verbasing toe hy sy      Jesus  het  gesê:  “Ek  moet  die
          behoort  te  wees  in  ons  verhou-  opdrag  terugkry  en  sien  dat  hy   werke  doen  van  Hom  wat  My
          ding met die Here nie? Ons moet      NUL gekry het! Trouens, daar was      gestuur het, so lank as dit dag is;
          ons opdragte van Hom kry sodat       'n  streep  dwarsoor  die  eerste     die  nag  kom  wanneer  niemand
          ons Sy Koninkryk kan bevorder.       bladsy getrek! Hy kon sy oë nie       kan  werk  nie”  (Joh  9:4).  Paulus
          Elke  opdrag  moet  ons  nougeset    glo nie, en het weer en weer na sy    sê: “Die nag het ver gevorder en
          uitvoer, maak nie saak wat ander     opdrag  gekyk  tot  hy  die  dit is amper dag. Laat ons dan die
          mense  daarvan  dink  of  sê  nie.   opmerking van sy dosent in twee       werke van die duisternis aflê en
          Solank ons Hóm behaag.               eenvoudige  woorde  gelees  het:      die wapens van die lig aangord”
         Jesus bid in Joh. 17:4 - “Ek het U    “Wrong assignment!” Hy het die        (Rom 13:12).
         verheerlik op die aarde. Die werk     opdrag  heeltemal  verkeerd  God gee aan ELKE kind van Hom
         (Eng.  “Assignment”)  wat  U  My      vertolk en beantwoord!                take om te verrig én mense wie se
         gegee  het  om  te  doen,  het  Ek    Het  ons  goed  geluister  na  die    lewens  hy/sy  moet  aanraak.
         volbring.” Die opdrag wat Hy van      opdrag  wat  die  Here  aan  ons      Luister aandagtig, wees gehoor-
         die  Vader  ontvang  het,  het  Hy    gegee het? En is ons volhardend       saam en verrig daardie opdragte
         uitgevoer,  en  daarin  het  Hy  die   daarmee  besig?  Ons  moet  die      toegewyd. U sal nooit spyt wees
         Vader verheerlik! Dit is ál manier    taak wat Hy aan óns opgedra het,      nie,  maar  vol  vreugde  wanneer
         hoe ons die Vader kan verheerlik.     voltooi. Slegs dán kan ons Hom        God aan u sê: Welgedaan, goeie
         Ons moet Sy opdrag vir ons lewe       verheerlik!  Dit  is  hoe  Jesus  Sy   en  getroue  dienskneg  /  diens-
         nougeset  uitvoer  -  tot  aan  die   opdrag  voltooi  het:  Hy  het  die   maagd!
         einde van ons lewe.                   werk volbring wat die Vader Hóm       ©  Dr. JJ Venter






                                                    Vervolg van p. 1
           vir ons gedoen het, God se onvoorwaardelike liefde vir ons, die genade wat Hy aan ons bewys het deur vir
          ons te gee wat ons nie verdien het nie, en Sy barmhartigheid om ons nie te straf vir dit waarvoor ons regtig
          straf verdien nie. Derdens sal ons wil bid wanneer ons die nood van die wêreld sien, die gevolge van die
          nood van mense, hulle totale verlorenheid en hulpeloosheid. Maar ons het méér as dit nodig. Ons moet
          God vra om ons eie ongenaakbaarheid, ons genadeloosheid vir ons te wys totdat ons oor ons eie harde
          harte kan huil. Wanneer dít gebeur het, moet ons die Here vra om vir ons trane vir ander se nood te gee.
          Trane sal maak dat ons kán bid: trane oor ons eie harde hart en daarna trane oor ander se nood en pyn.
          In die vierde plek moet ons verstaan dat ons nie uit onsself kan bid nie. God moet vir ons 'n hart gee om te
          bid. Alleen die Heilige Gees kan
          'n egte begeerte in ons werk om
          te bid. Dit is ook die Heilige Gees
          wat ons moet leer wát om te bid.
          Uit onsself weet ons nie hoe om
          reg  te  bid  nie.  So  baie  van  ons
          gebede is uit die self  gebore.
          'n Hart wat bid, is in die vyfde plek
          'n hart wat twee dinge weet: Ek
          kan myself nie help nie, en ek kan
          ander nie help nie, maar Gód kan.
          Wat is in jou hart wanneer jy bid?
          Waarvoor bid jy? Is dit die dinge
          waarvoor God wil hê jy moet bid?
          Is dit wat ook op Gód se hart is?
          Die  Heilige  Gees  sal  vir  jou
          gebedslaste gee wat ooreenstem
          met  die  redes  waarvoor  Jesus
          gesterf het.  Baie mense verloor
          hulle  begeerte  vir  gebed  omdat
          hulle so oorgegee is aan begeer-
          tes  vir  hulle  eie  voordeel  en
          voorspoed. God se hart het egter
          gebreek vir die stukkendheid van
          mense.
          Hoe  lyk  jou  bid -hart?  Wat  is
          daarin? O, dat ons harte vol sal
          wees met die dinge waarvan God
          se hart vol is!
          -  Bennie  Mostert,  Besturende
          Direkteur:  Jerigo  Mure  Interna-
          sionale Gebedsnetwerk, Maart -
          Mei 2011].
   1   2   3   4   5   6   7