Page 6 - Good News March 2011 paper
P. 6

k  hou  nie  van  "Private     een  maal  'n  week  'n  kort  stukkie   "Nee  wat  meneer,  dis  reg.  Net   "Ek  het  begin  werk  soek.  Vaste
                Number"-oproepe nie, en dit    wat dan as deel van 'n vriend se      koffie."                             werk. Werk met 'n toekoms. Maar
          Emoes  seker  so  geklink            onderneming  se  advertensie  Ek  besef  dat  ek  iets  moet  vra.         dit  bestaan  skaars.  Tussendeur
          het toe ek antwoord. Die stem aan    geplaas word).                        "Nick, wanneer laas het jy geëet?"   was jy 'n kar, of sny jy iemand se
          die  ander  kant  praat  dus  nie    Hy praat verder. "In daardie stukkie   Hy  kyk  af.  "So  drie  dae  gelede,   gras. Maar werk is daar nie. Veral
          storietjies  nie,  maar  kom  dadelik   skryf  u  dat  elke  mens  sekere   meneer."                            nie  as  mens  'n  Kleurling  is  nie...
          tot die punt:                        "abilities"  het,  maar  dat  dit  ook   Ek  is  stil.  My  siel  staan  stil.  My   want ons is min hier in Pretoria, en
          "Kan ek u asseblief kom sien?"       beteken  jy  het  "responsibilities".   gedagtes ook.                      die swartes vertrou jou nie, en die
          "Seker ja, waaroor gaan dit?"        En ander mense het daardie selfde     "Kom ons eet iets" sê ek. Nick blaai   witmense ook nie. Dis toe dat ek na
          "Ek  sal  maar  verduidelik  as  ek  u   verantwoordelikheid om ander se   versigtig deur die spyskaart.        die Staatsbiblioteek toe is, om die
          sien."                               vermoëns te erken."                   "Ek gaan 'steak en chips' eet. Vir   koerante  te  begin  deursoek  vir
          "Wie praat nou?"                     Ek  knik  instemmend  terwyl  ek      jou ook?"                            werksgeleenthede...  enige  ge-
          "My naam is Nick Stander. Ek het u   terugdink  aan  die  stukkie.  Nick   Hy  knik  dadelik  sy  kop.  "Ja  baie   leenthede.  Daar  het  ek  aan  die
          nommer gekry deur die stukkie wat    sluk aan sy koffie, en praat verder.   dankie."                            sjokoladebesigheid-idee  gekom.
          u in die Pretoria News geskryf het."  "Ek het baie nagedink daaroor, en    Ons  bestel,  en  ek  vra  hom  om   En daar het ek die stukkie gelees
          "Nou  goed,  uhm,  hierdie  week  is   het begin wonder hoe ek sou weet    verder te vertel. "Die man bid toe   wat u geskryf het."
          rof.  Vrydag  dalk?  Sommer  by      wat dan my roeping werklik is, en     vir  my,  maar  hy  bid  nie  soos  die   "Nick,  jy  het  begin  om  te  verwys
          Greenfields... Castle Walk?"         hoe ek dit sou kon onderskei van      ander nie. Hy bid verkeerd."         dat dit moeilik was om by kerke uit
          Hy huiwer nie, en ons spreek die     die  selfsugtige  begeerte  om  "Verkeerd?" vra ek.                        te kom?" vra ek.
          tyd  af.  Toe  ek  sy  naam  op  my   byvoorbeeld net geld te maak."       "Ja, hy bid nie vir my siel nie. Ook   "Ja,  meneer,  ek  kom  nou  juis  by
          selfoon-kalender intik, wonder ek    "Het  jy  ander  hieroor  gevra...  ek   nie vir my dronk lyf nie. Ek was half   daardie deel van die verhaal. Nadat
          of hy dalk versekering verkoop. As   bedoel,  jy  het  seker  met  ander   dronk,  maar  ek  kon  hoor  hy  bid   ek  aan  die  sjokolade-idee  in  die
         dit  so  is,  gaan  dit  'n  baie  kort   mense ook gesels?" wou ek weet.   anders.  Hy  bid  dat  die  Here  my   koerant gekom het, het ek dit begin
         gesprek wees. Of dalk hou hy nie      "Ek het probeer, meneer, maar..."     moet  genees  van  my  depressie.    navors. Ek het selfs Johannesburg
         van dit wat ek geskryf het nie. Dan   hy huiwer, kyk my in die oë. Dit voel   Toe hy dit sê, toe kyk ek hom skeef.   toe geryloop en self met die vrou
         ook maar soos dit is...               vir my asof hy probeer peil of hy     En  toe  hy  klaar  is,  toe  sê  ek  vir   daar  gaan  gesels.  Sy  het  my  als
         Vrydag  vra  Rethea  my  ouder-       maar mag sê wat hy dink. Ek knik      hom: "U het verkeerd gebid. Ek's     gewys en verduidelik. Maar ek het
         gewoonte  uit  wie  ek  spreek  om hom gerus te stel.                       nie depressief nie."                 nie  net  koerant  gelees  in  die
         gedurende die dag. "Een of ander      Hy gaan voort: "Meneer, die ding      Maar  hy  het  net  geglimlag  en  dit   Biblioteek nie. Ek het die Bybel ook
         'Nick Stander'. Weet nie wie dit is   is,  ken  meneer  kerke?"  Sy  vraag   daar gelaat. Toe is hy daar weg. En   gelees. En ek het baie vrae gehad.
         nie. Bel maar die polisie as ek nie   gooi my effe.                         ek het verder gaan drink."           Baie.  Soos  die  een  oor  my
         van  my  laat  hoor  nie..."  grap  ek   "Ek dink so, Nick. Waarom?"        "Die  volgende  oggend  het  ek      roeping... wat God met my sou wou
         sarkasties. Terwyl ek na die koffie-  "Meneer,  kerke...  of  liewer,  die   wakker geword, en nie dadelik lus   maak, noudat Hy my genees het.
         plek ry, is my gedagtes by alles wat   meeste  kerke,  het  tralies  om.  En   gevoel  vir  drink  nie.  Maar  dit   Hoe hy my kon gebruik. Hoe ek 'n
         nog  moet  gebeur  voor  die  jaar    ken  meneer  pastore  en  domi-       gebeur  soms.  Eers  later  die      verskil  kon  maak  aan  ander,
         eindig.                               nees?”                                oggend het ek agtergekom dat ek      en my lewe op koers kon kry."
         Ek  klim  haastig  uit  die  motor  en   Ek antwoord nie... wag dat hy self   steeds nie lus het vir enige drank   Die kelnerin kom haal ons borde.
         stap na die trappe. 'n Stem agter     antwoord.                             nie. Dit was vreemd. Maar ek het     Nick  is  nog  nie  klaar  nie.  Hy  eet
         my laat my stop.                      "Pastore  en  dominees  is  baie      geweet  dit  sal  verander  as  ek   stadig.
         "Dries Lombaard?" Ek draai om en      besig, meneer. Hulle het nie tyd vir   bewerig gaan begin raak, so teen    Ek kry 'n SMS. Dis Rethea. "Leef jy
         is verbaas om die persoon voor my     gesels  nie,  veral  nie  as  jy  nie  'n   die middag se kant.            nog?"  vra  sy.  Ek  antwoord  een-
         te sien.                              lidmaat is daar by hulle plek nie."   Maar die middag, en die aand, het    voudig met 'n J-simbool.
         Netjies,  maar  eenvoudig  aange-     "Nou Nick, wat van jou pastoor of     gekom, en die bewerigheid het nie    “Die kerke het tralies om, meneer.
         trek, met 'n plastieksak in sy hand.   dominee dan?" vra ek.                gekom  nie.  Die  ander  het  my     Dis  veral  baie  moeilik  as  mens
         "Nick?" Ons groet mekaar, en ek       "Nee  meneer."  Hy  sluk  weer  sy    vreemd  aangekyk  dat  ek  nie       regtig net raad wil vra. Hulle gee
         stel voor dat ons koffie gaan kry.    koffie. "Meneer, kan ek maar eerlik   gedrink het nie. Ek het nie geweet   kos,  klere,  soms.  Baie  probeer
         Ons  gaan  sit,  en  ek  maak  een  of   wees?"                             wat aangaan nie. Vir die eerste keer   help, maar so as 'outreach'. Hulle
         ander  verwysing  na  die  weer.  Hy   "Asseblief Nick."                    in 18 jaar het ek gaan slaap sonder   wil nie gesels nie. Hulle het nie tyd
         beaam dit. Ons bestel koffie - hy     "Meneer, eintlik het ek 'n probleem   dat  ek  die  dag  enige  alkohol    nie.  Vir  raad  lyk  dit  my,  moet  jy
         stem met 'n knik van die kop in om    gehad vir lank. Vir 18 jaar lank. Ek   gedrink het..."                     afsprake  maak,  en  lidmate  kry
         dieselfde  as  ek  te  kry  nadat  ek   was 'n alkoholis. En vir die laaste 8   "Die volgende oggend was die lus   nogals voorkeur.
         bestel het.                           jaar was ek op straat."               steeds weg. En vir die eerste keer   "So kom ek by een kerk daar in die
         "Eintlik wil ek net raad vra," begin   Skielik  maak  die  prentjie  van  die   in  jare  was  ek  werklik  nugter,  en   stad, en ek lui die interkom by die
         hy  dadelik.  Hy  vertel  my  van  'n   man by die trappe, met die enkele   kon  ek  nugter  dink.  En  ek  het   hek.  'n  Vrou  antwoord.  'Kan  ek
         sake-konsep waar 'n mens sjoko-       sak in sy hand, vir my sin...         gedink, en gedink, en gedink. Oor    asseblief  met  'n  pastoor  of  'n
         lade en vorms koop by 'n fabriek in   "Maar so 'n maand of wat gelede       myself,  my  verlede,  my  toekoms,   'counsellor' praat?' vra ek haar.
         Johannesburg,  en  dan  jou  eie      het  'n  ding  met  my  gebeur.  Op   oor God."                            "Soek jy kos?" vra sy my.
         sjokoladevormpies  maak  wat  jy      straat bedel ons mos maar. En ek      Die kos kom, en ek kan sien Nick is   "Nee,  ek  vra  vir  'n  pastoor  of  'n
         verkoop. Met die komende wêreld-      het  gebedel  vir  ietsie  by  iemand,   effe  oorweldig  deur  die  groot                 'counsellor'. Ek soek raad."
         beker  in  gedagte  is  daar  tans    daar by die Uniegeboue. Die man       T-been in sy bord. Terwyl ons eet,   "Soek jy berading?"
         vorms  vir  sokkerballe.  Hy  wil  dit   vra toe vir my of hy vir my kan bid.   vertel  Nick  verder:  "Ek  het  besef   "Nee, mevrou, net raad."
         graag  doen.  Maar  daar  is  iets    Christene doen dit, ons ken hulle     dat  die  gebed  die  vorige  dag  my   "Man, hier is niemand wat jou kan
         waarvan  hy  onseker  is...  en  dis   al. Hulle wil eers vir jou bid, voor   werklik  genees  het  van  alkoho-  help daarmee nie!"
         waarom hy my opgesoek het. Hy         hulle jou iets gee. So ons laat dit   lisme. Ek wou nuut begin. Ek wou     "Voordat ek dink wat ek sê, vra ek
         wil weet hoe hy kan weet of so iets   maar toe. Hulle bid ook almal min     God dien. Ek het besef dat daar 'n   haar  toe:  'Maar  kan  ek  dan  met
         sy  'roeping'  is,  en  of  dit  bloot  'n   of meer dieselfde. Hulle bid dat die   paar dinge is wat drasties sal moet   Jesus  Christus  praat,  'seblief?'
         begeerte  is  na  sy  eie  doelwitte...   Here jou siel sal red, en hulle bid   verander  in  my  lewe.  Eerstens   "Vies  antwoord  sy:  'Man,  moenie
         soos materialisme.                    dat  ons  van  die  drank  verlos  sal   moes ek ophou bedel. En as mens   laf wees nie! Hy's nie hier nie.....'
         Ek sit aandagtig en luister (iets in   word.                                nie bedel nie, lei jy honger."       "Meneer, toe ek daar wegstap, toe
         hierdie  man  "intrigue"  my),  maar   Daar is al honderde kere vir my siel   Hy  eet  heerlik  tussendeur  die   besef ek, sy is reg. Hy is nie daar
         ek voel asof ek nie die kloutjie by   gebid. Ek het honderde kere soge-     gesels aan die 'steak', en ek besef   nie."
         die oor kan bring nie...              naamde  'oorgawes'  gemaak.  Bid      net weer hoe maklik dit vir my was   Nick  is  klaar  geëet.  Ek  is  regtig
         "Nick, kan ek jou net 'n paar vrae    net agter hul aan. Nooit verstaan     om dit te bestel, en hoe lanklaas ek   aangeraak deur sy verhaal sover.
         vra?  Ek  is  deurmekaar.  Waarom,    wat dit beteken nie, maar ek sorg     werklik honger was.                  Hy neem 'n slukkie van sy koffie.
         en hoe het jy by my uitgekom om       net dat ek hartseer en ernstig lyk,                                                  Vervolg op p. 7
         spesifiek dit te vra? Ek meen, ek is   en dan gaan hulle baie opgewonde
         mos  nie  'n  besigheidsman  nie.     daar weg. "Afgetick" in hul boeke.
         Vertel my 'n bietjie meer van jou-    Daar is ook al honderde kere gebid
         self."                                dat die drank my sal los, en ek die
         Nick lyk vir 'n oomblik ongemaklik,   drank  sal  los.  Sodra  hulle  egter
         maar kyk my dan reguit in die oë,     weg is, haal ons die bottels uit en
         en antwoord: "Meneer, ek het die      drink verder..."
         stukkie gelees wat u in die Pretoria   Die  kelnerin  onderbreek  ons  vir
         News geskryf het, die stukkie oor     nog koffie. Sy los ook spyskaarte
         "Abilities  and  Responsibilities".   op die tafel.
         (Ek  onthou  die  stukkie.  Ek  skryf   "Wil jy iets eet, Nick?" vra ek.                                                        http://www
                                                                                                                                         http://www.jesus-is-savior.com.jesus-is-savior.com
   1   2   3   4   5   6   7   8   9