Page 2 - Good News March 2013 paper
P. 2

k leef in gebrokenheid teen-   verstaan?                             ek ook ten volle geken is (1 Kor.
                oor  Sy  volmaaktheid.  Ek                                           13:12). Dan sal ek as skepsel net
          Esien  brokkies  en  stuk-           Wat is Sy doel met my op hierdie      voor my Skepper kan neerval en
          kies…  fragmentaries,  terwyl  Hy    vernielde  aarde?  Eens  die  vol-    Hom aanbid… en aanbid… Want
          die totaliteit in oënskou neem.      maakte skepping van God? Sal Sy       een ding wat ek dan ten volle sal
                                               Gees oor my kom broei soos Hy         besef,  die  een  fragment  van  die
          In  my  mensheid  worstel  ek  met   gebroei het oor die chaos tydens      werklikheid  wat  ek  dan  volkome
          fragmente van die werklikheid, en    die skepping in die begin? (Gen.      sal  verstaan,  is  my  kleinheid
          daarom  verstaan  ek  gewoonlik      1:2).  Toe  het  daar  orde  gekom.   teenoor  Sy  grootheid  en  almag.
          nie wat mét my gebeur en wat óm      Daar  het  lig  gekom  uit  die  Daarna  sal  die  ewigheid  voorlê
          my  gebeur  nie.  Ek  kan  nie  die   duisternis. Alles was goed, want     om méér en méér van GOD te leer,
          volledige  prent  sien  nie.  Die  Sy Gees het die verskil gemaak.         en  sal  daar  voortgang  van  my
          enigste hoop wat ek het tot ware     So  sal  daar  ook  in  my  gees  lig   aanbidding  wees.  Want  Hy  is
          begrip,  is  die  Heilige  Gees  wat   kom,  want  God  is  Lig,  en  geen   regdeur die ewigheid só groot en
          God in my gedeponeer het. Tog is     duisternis is in Hom nie. Om die      ek só klein. So sal Hy ook deur al
          is  my  waarnemingsvermoë  nog       fragmente  van  dít  waarmee  ek      Sy heiliges en al Sy engele aanbid
          gebrekkig - net soos deur 'n spieël   worstel, bymekaar te bring, het ek   word, want Hy is volmaak God!
          in 'n raaisel - want ek  bestaan nou   Sy wysheid nodig, wat Hy gee as
          nog in 'n stukkende wêreld. Hoe      ek daarna vra.                        My  enigste  hoop  terwyl  ek  op
          kan ek die volheid, en dít wat heel                                        hierdie  aarde,  in  hierdie  gebro-  begrip en kan ek in Hom tot rus
          is, dan begryp? Sal Hy my ophef      Wanneer my aardse bestaan ten         kenheid  leef,  is  om  by  Hom  te   kom  en  in  Sy  vrede  wat  alle
          deur Sy Gees sodat ek net íéts van   einde kom en ek in Sy heerlikheid     skuil. Al verstaan ek nou nie alles   verstand te bowe gaan, lewe!
         die  groter  werklikheid  kan  ingaan, sal ek ten volle ken, soos           nie, begelei Sy Gees my tot dieper   © Dr. JJ Venter










                  ans het baie verskillende    wat  daaraan  bestee  word  nie,      boonop daaroor bid!                  Gebed:
                  idees  omtrent  wat  hulle   anders sal enigiemand wat veer-                                            Here, ek verklaar dat U Here van
          Mprioriteite  moet  wees.  tig uur per week werk, God tweede               As jy voel jy het eenvoudig nie die   my lewe is. Help my om U elke dag
          Elke vrou voel egter dat sy boaan    plaas ná hulle werk tensy hy of sy    tyd en energie om jou man eerste     eerste te stel en my prioriteite in
          haar man se prioriteitslys behoort   ten minste agt uur per dag bid.       te stel en nog steeds te doen wat    volmaakte volgorde te plaas. Wys
          te wees - net onderkant God. Ek                                            van jou verwag word nie, vra God     my  hoe  om  my  man  voor  my
          het egter ontdek dat 'n vrou wat     'n Vrou kan ook op geen manier        om  jou  opnuut  met  Sy  Heilige    kinders,  werk,  familie,  vriende,
          wil hê dat haar man se prioriteite   soveel tyd aan haar man bestee        Gees te vul. Stel Hóm eerste en Hy   aktiwiteite  en  belangstellings  te
          in  daardie  volgorde  moet  wees,   as aan 'n jong kind sonder dat die    sal jou help om jou prioriteite in   plaas. Wys my wat ek op hierdie
          seker moet maak dat hare    ook in   kind  verwaarloos  word  nie.  Wat    die regte volgorde te kry.  As jou   oomblik kan doen om aan hom te
          daardie  volgorde  is.  Met  ander   jou man betref, is dit nie soseer 'n   skedule nie tyd bied om met God     demonstreer  dat  hy  hierdie
         woorde, as jy wil hê dat jou man      geval van hoeveel tyd   jy aan hom    deur te bring en uit Sy krag te put   posisie  in  my  hart  beklee.  Stel
         jou  as  'n  prioriteit  moet  stel  bo   bestee  nie,  maar  dat  jy  wel   tyd   nie, moet jy jou prioriteite hersien   daardie tye toe ek hom rede gegee
         werk, kinders, vriende en aktiwi-     daaraan  bestee  om  hom  te  laat    en  'n  nuwe  skedule  opstel.  Die   het om dit te betwyfel, reg. Sê my
         teite,  moet  jy  ook  dieselfde  vir   weet en voel  hy is prioriteit.     oue werk nie!                        hoe om in alles my prioriteite so te
         hom doen.    As God en eggenoot                                                                                  stel  dat  daardie  dinge  wat  my
          nie  onteenseglik  die  top  priori-  Bloot  deur  hom  heel  eerste  In my man se besigheid sien ons           aandag weglok, of geen blywende
          teite in jou  lewe is nie, sal jou man   soggens  met  'n  glimlag  en  'n   dikwels mense wat vinnig sukses    doel of waarde het nie, nie my tyd
          minder aansporing hê om dit ook      drukkie môre te sê, kan hom laat      behaal. Die probleem daarmee is      in beslag sal neem nie.
          so in sy lewe te stel.               voel hy is belangrik vir jou. So ook   dat 'n gees van begeerte na méér
                                               deur hom te vra, 'Is daar iets wat    sukses,  méér  mag,  en  méér  Ek bid dat my man se prioriteite
          Ek  ken  daardie  stryd  om  priori-  ek vandag vir jou kan doen?' (En     rykdom  gewoonlik  daarmee  ook  in  volmaakte  volgorde
          teite in die regte volgorde te hou   dan, as hy vir jou sê, te onthou om   gepaardgaan.   As  hierdie  mense    volgens  U  wil  geplaas  sal  word.
          baie  goed,  veral  wanneer  daar    dit te doen.) Sê ook vir hom dat jy   nie  'n  spesiale  poging  aanwend   Wees U die Here en Heerser van
          nog klein kindertjies betrokke is.   vir hom bid en vra hom of daar iets   om  regte prioriteite  te  handhaaf   sy  hart.  Help  hom  om  'n  een-

          Kinders  se  behoeftes  is  onmid-   spesifieks  is  waarvoor  jy  moet    nie, word hulle deur hulle hoog-     voudige lewe te kies wat hom tyd
                                                                                                ,
          dellik  en  dringend  en  dis  jy  wat   bid.  Selfs  deur  van  tyd  tot  tyd   moed  gelei   en  belê  hulle  in  die   sal bied om alleen met U, Here, te
          hulle versorg. 'n Man is, per slot   aandag aan hom te gee te midde        lokstem van hebsug. Hulle glip in    wees, 'n plek waar hy elke dag stil
          van sake, mos 'n volwassene wat      van  die  baie  ander  dinge  wat  jy   snelgang en laat God, gesin, kerk   in  U  teenwoordigheid  kan  deur-
          hopelik vir homself kan sorg.        besig  is  om  te  doen,  word  hy    en  vriende  agter  in  hulle  stof-  bring. Spreek tot hom om van U
                                               verseker dat hy nog steeds boaan      streep!                              Woord,  gebed  en  lofprysing  'n
          Selfs al is daar geen kinders nie,   jou lys is.                                                                prioriteit  te  maak.  Help  hom  om
          is dit moontlik om deur werk, huis,                                        Wanneer  hierdie  vervlietende  my en ons kinders groter promi-
          vriende,  projekte,  belangstelling   Prioriteite  het  te  doen  met  die   sterre dan terugkom aarde toe, is   nensie  in  sy  hart  te  gee  as  sy
          en  aktiwiteite  besig  gehou  te    posisie in die hart. Beplande tye     dit dikwels 'n harde landing! Ons    loopbaan, vriende en aktiwiteite.
         word. Te midde van alles wat jou      net vir julle twee - 'n afspraak, 'n   wil  nie  hê  dat  dit  selfs  op  klein   Ek bid dat hy U eerste sal stel - sy
         tyd en aandag in beslag neem, is      nag  of  twee  weg,  'n  aandete      skaal met ons mans gebeur nie.       alles aan U ondergeskik sal maak
         dit moeilik om te keer dat jou man    alleen,  tyd  by  die  huis  sonder   Bid dat jou man God altyd eerste     - want ek weet dat as hy dit sou
         laer af op die lys beland - of ten    enige kinders of vriende -  dit alles   sal stel, jou tweede, en die kinders   doen,  die  ander  aspekte  van  sy
         minste voel hy het.                   sê vir hom dat hy 'n prioriteit in jou   derde.  Dan sal sy prioriteite altyd   lewe volmaak inmekaar sal pas.
                                               hart is. As jy wil hê jou man moet    reg wees, ongeag wat in sy lewe      - Wanneer Vroue vir hul Mans Bid,
         Gelukkig het prioriteite nie altyd    jou meer liefhê, moet jy hom meer     aangaan, en daar sal meer vrede      Stormie Omartian, Struik Christe-
         te doen met die hoeveelheid tyd       liefhê.  Dit werk altyd, veral as jy   en geluk vir julle albei voorlê.    like Boeke Bpk., 2000.
   1   2   3   4   5   6   7