Page 6 - Good News March 2013 paper
P. 6

Benescke Janse van Rensburg         liggaam het egter agteruitgegaan      gepraat het só oorweldigend was      word en hoeveel huwelike gered
          Hoe lyk jou prioriteite in jou lewe?   omdat  haar  brein  nie  meer  dat sy onmiddellik haar prioriteite       word  wanneer  mense  my  ma  se
          Handré de Jongh deel vandag sy       gefunksioneer het nie.                wou verander.                        getuienis  hoor  en  hulle  op  hul
          getuienis  dat  God  wel  daarin                                                                                beurt  hul  eie  prioriteite  begin
          belangstel:                          Ná verskeie operasies het my ma       Ek was langs haar bed toe my ma      verander. Die aaklige ongeluk van
                                               na  drie  maande  skielik  wakker-    wakker  geskrik  het.  As  haar  vroeër bring dus vandag oneindig
          Handré:  “Dit  was  rondom  19:00    geskrik.  Die  dokters  was  heel-    oudste seun wat haar goed ken,       baie genesing. Alle eer aan God!”
          op  Paassondag  2009  toe  ek  'n    temal verbaas, aangesien sy geen      het ek aangeneem dat sy eerste
          oproep van my pa kry. Hy en my       breinskade gehad het nie!             na ons kinders en die kleinkinders   Handré is reg.  God is 'n God van
          ma  was  op  pad  terug  Beaufort-                                         sou  vra.  Sy  het  nie.  Sy  wou    orde  en  Hy  wil  hê  dat  ons
          Wes  toe  nadat  hulle  die  naweek   'n Tyd later het ek my ma gevra of   dadelik weet waar my pa is.          prioriteite reg moet wees.  In Matt.
          saam  met  ons  op  Hartenbos        sy ooit tydens haar koma iets van                                          6:33  lees  ons:  “...  soek  eers  die
          gekuier het.                         die  hemel  ervaar  het.  Sy  het     Met  trane  in  sy  oë  het  hy  haar   koninkryk van God en sy gereg-
                                               geantwoord  dat  sy  nie  in  die     hand langs haar bed geneem en        tigheid, en al hierdie dinge sal vir
          'n  Koedoe  het  voor  die  motor    hemel  was  nie,  maar  dat  Jesus    haar  op  haar  wang  gesoen.  Dit   julle  bygevoeg  word.”  (1953-
          ingespring en my ma teen die kop     Self  by  haar  was.  Sy  het  in  'n   was  my  eerste  ervaring  van  'n   hersiening)  En  in  Lukas  11:34
          getref. Terwyl ek met my pa oor      stadium  bewus  geword  van  'n       verandering in my ma se lewe. In     staan geskryf: “... waar julle skat
          die foon gesels het, kon ek op die   groot Mansfiguur langs haar bed.      die volgende paar maande het ek      is, daar sal julle hart ook wees.”
          agtergrond  hoor  hoe  my  ma  na    Hy het die grootste, sterkste Hand    beleef hoe haar gebedstye van die    (1953-hersiening).
          haar  asem  snak.  In  skok  het  ek   na haar uitgesteek wat die sagste   gewone tien minute van vroeër in
          dadelik  ons  familielede  regdeur   aanraking  gehad  het.  Sy  het  etlike ure verander het.                  Hoe lyk jou prioriteite in jou lewe
          die land gebel en almal het saam     onmiddellik  geweet  dat  dit  Hy                                          vandag?  Kom  ons  plaas  Hom
          vir my ma begin bid.                 was.  Die  volgende  oomblik  het     Sy en my pa is meer verlief as ooit   eerste  en  maak  dan  opnuut  ook
                                               hulle saam langs die see gestap       vantevore.  Haar  verhouding  met    moeite met die huweliksverbond
          By die hospitaal in George aange-    en Hy het met haar gepraat.           ons kinders en die kleinkinders is   wat  ons  voor  Hom  gesluit  het.
          kom, was my ma se kop vier keer                                            steeds sterk en sy is steeds baie    Sterkte!
          die normale grootte. Elke been in    Jesus het aan my ma genoem dat        aktief  in  haar  gemeente,  maar
          haar gesig was gebreek en haar       haar  prioriteite  in  die  lewe  hierdie  keer  is  daar  'n  duidelike   Vader  God,  baie  dankie  vir  U
          brein was beskadig. Die dokters      verkeerd  was.   My  ma  was  ver-    balans  in  haar  lewe.  Haar  teenwoordigheid in my lewe. Wys
         het  haar  aan  asemhalings-          baas. 'Hoe bedoel U, Jesus?' wou      prioriteite is reg!                  my  asseblief  waar  my  prioriteite
         masjiene gekoppel en ons 48 uur       sy weet. Hy het geantwoord: 'My                                            nie  reg  is  nie  en  lei  my  deur  U
         gegee om die familie bymekaar te      dogter, Ek is nie altyd jou eerste    Al  het  ons  aanvanklik  nie  ver-  Heilige Gees met wysheid en krag
         kry om haar te groet, aangesien       prioriteit nie. Jou kleinkinders is.   staan  waarom  God  die  ongeluk    om dit reg te stel. Ek vra dit in die
         hulle gedink het dat sy dit nie sou   Dan jou kinders. Ek is derde. Jou     toegelaat  het  nie,  beleef  ek  Naam van Jesus Christus. Amen.
         maak nie.                             gemeente  vierde  en  jou  man        vandag hoeveel lewens verander       vers@versndag.co.za
                                               vyfde.'
         In die wagkamer van die hospitaal
         het  ons  as  familie  hande  gevat,   Al was my ma lief vir my pa en het
         nagmaal gebruik en vir 'n wonder-     hulle dinge saam gedoen, het sy
         werk gebid. Ons het gevoel dat dit    besef  dat  Jesus  heeltemal  reg
         nog nie haar tyd was om te sterf      was. 'Maar hoe wil U hê moet die
         nie. Twee dae later het sy regop in   lys dan lyk?' het sy gevra. Jesus
         haar  bed  gesit.  Dit  was  egter  'n   het haar geantwoord: 'Ek wil jou
         tydelike  opflikkering,  aangesien    Eerste  Prioriteit  wees  te  alle  tye
         sy weer in 'n diep koma verval het    en  in  alle  omstandighede.   Jou
         en  weer  aan  masjiene  gekoppel     man  moet  tweede  wees.'  My  ma
         moes word.                            het  dadelik  gevra:  'Nou  wat  van
                                               my  kinders  en  kleinkinders?'
         Al het die dokters my ma brein-       Hierop  het  Hy  geantwoord:  'Jou
         dood  verklaar,  het  ons  vir  die   kinders  en  kleinkinders  is  die
         volgende drie maande aangehou         vrug  van  die  verbond  met  jou
         bid  vir  haar  genesing.  Ons  het   man.  Julle  twee  staan  voor  my.
         heeltyd met haar gesels al het ons    Juis hierom moet hy jou tweede
         nie geweet of sy ons kon hoor nie.    prioriteit wees. Jou kinders kom
         Wat  fassinerend  was,  is  dat  sy   derde, dan jou kleinkinders en die
         elke keer gereageer het wanneer       gemeente kom vyfde.'
         ons  van  Jesus  Christus  gepraat
         het of vir haar gospelmusiek op       My  ma  vertel  dat  die  liefde  en
         haar  iPod  gespeel  het.  Haar  deernis waarmee Jesus met haar
   1   2   3   4   5   6   7   8   9